Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

@ Andante Self-Catering

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Stephanie B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Wow, 'n pragtige studio om in te bly. Ons het heerlik gebly. Die uitsig vanaf die. Wow, 'n pragtige studio om in te bly. Ons het heerlik gebly. Die uitsig vanaf die balkon is pragtig. Die plekkie is skoon en baie netjies. Daar was melk in die yskas, beskuit in die kombuis en 'n lekker goedjie op die bed by aankoms. Louise is baie behulpsaam. En dink saam, stuur links en gee raad oor waar om heen te gaan en wat om te besoek. Sal graag weer wil besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Netjies, skoon en rustige atmosfeer. Alles wat ons nodig gehad het was daar. Baie gasvry, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunette F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2019

Wonderlike, gasvrye en rustige akkommodasie. Baie skoon en netjiese plekkie, goed uitgerus met alles wat jy nodig het! Baie gasvrye en hulpvaardige eienaars. Voel veilig, is sentraal geleë en lekker stil en rustig in die aande. Pragtige uitsig! Eienaars het die ekstra myl gegaan om ons kinders te akkommodeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olivia K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2017

Lieflik. Wat 'n wonderlike gasvrou is Louise! Ons het ons verblyf by @Andante vreeslik geniet en sal beslis weer teruggaan daarheen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2017

Juweel wat ons ontdek het! Baie netjies en skoon met als en nog meer wat 'n mens nodig het. Ons nuwe adres in die Kaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2016

Uitstekende verblyf en waarde vir geld. Uitstekende diens. Uitmuntende gasvryheid en hulpvaardigheid. Baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecilia G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2013

Fantasties! Alles was netjies en skoon, en die gasvrou is baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2013

Uitstekend Baie vriendelik en behulpsaam. Uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barbertonstraat 6, Heldervue, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhkYjg3YjNjLTc1YTYtNDI0NC1hMzM5LWE5ZGJkNDRmZDFlZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3) 8 5 1 5 6 Barberton Street Heldervue 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -34.059952606329 18.826859593391

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
262728293031123456789101112131415161718192021222324252627282930123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
262728293031123456789101112131415161718192021222324252627282930123456