Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Adato Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Liria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 123

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 123 resensies vir Adato Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Erna B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna B

Sal beslis weer in die toekoms gebruik maak van Adato!

Ons het baie lekker gebly.

Yolande K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande K

Lekker gebly.

Heerlike, netjiese verblyf.

Marle T - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marle T

Pragtige gastehuis, netjies en skoon. Uitmuntende diens.

Puik diens! Pragtige gastehuis, ongelooflik skoon en netjies. Die linne is van uitstaande gehalte. Sal beslis weer bespreek!

Antonie V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie V

Awesome.

Ontbyt is puik. Vriendelike staff.

Simone H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone H

See you again!

It was pleasant and well put together. The suite was clean and has exactly what you need. Thank you for your kindness and superb manners.

Maphefo Margaret M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maphefo Margaret M

See above.

We were in Potch for graduation. I didn't use the establishment. The family member that was meant to use the establishment was unable to honour the invitation. But I checked in, saw the place and checked out. It is a beautiful place.

Martin D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin D

Heerlik gebly en lekker geslaap.

Baie mooi en netjies, vriendelike en bevoegde personeel. Die lugversoergde kamers was baie welkom.

Adri D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri D

Aan te beveel.

Baie gerieflik en mooi. Alles wat ons nodig gehad het.

Irshaad D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Irshaad D

Simple guesthouse with smart finishes and good service.

We had a good overnight stay. Check-in was fast and easy. The room was ready for us. The room was really nice.

Matlhogonolo R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Matlhogonolo R

Beautiful stay.

It was a beautiful place to stay, will definitely go back again.

Maryka N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maryka N

Lekker.

Het baie lekker gebly.

Alwyn P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alwyn P

Luuks, skoon en netjies.

Het lekker gebly, eenheid netjies en skoon.

René B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
René B

Sentraal, gemaklik, luuks, netjies.

Ek en my dogter het baie lekker gebly - soos gewoonlik was dit netjies, skoon en die ekstras soos sjerry met glasies en melk in die yskas, asook die spesiale kamer 21, was wonderlik!

Mev V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mev V

Netjies, maar sal nie weer daar kuier nie.

Vrydagaand laat was mense besig om buite ons kamer in die swembad te drink. Een van die mans het van vroegoggend af langs ons deur videos van politieke toesprake op 'n hoë volume gesit en kyk. Saterdagaand het geen van ons 2 kamers toiletpapier gehad nie.

Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Alet L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alet L

Baie lekker in 'n baie mooi plek!

Ons het baie lekker gebly. Baie mooi en skoon en heerlike bed en beddegoed. Heerlike warm water - selfs met ure se beurtkrag. Pragtige plek!

Mev V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mev V

Netjies, maar nie ons gunsteling.

Daar was 'n groep wat Vrydagaand laat in die swembad rumoerig was en gedrink het. Een van hulle het verkies om reg langs ons deur te sit en politieke videos op 'n hoë volume op sy foon te kyk. Saterdagaand was daar geen toiletpapier in enige van ons 2 kamers nie. Wasbakkrane het eers begin loop as jy dit 3-4 keer oop en toe gedraai het.

Karin A - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Karin A

Voel beknop in kamer 9.

Bed was baie ongemaklik en matras deurgele. Vroeg oggend rassering. Geen persoon op ontvangs wanneer jy hul nodig het nie.

Jabu M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jabu M

Will do it again.

It is a peaceful environment and beautiful surroundings to stay in.

Helena H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena H

Rustige verblyf en vriendelike ontvangs.

Sal definitief aanbeveel vir ander.

Leozelle E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leozelle E

Baie netjies, modern en skoon.

Sal beslis weer daar tuisgaan. Die ontbyt was beslis 'n bonus. Dalk net 'n opsie verkies vir ander kanale op die DSTV-pakket.

Annemie G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie G

Groot, gerieflike kamer met als wat nodig is vir 'n sakebesoek of oornag.

Adato is sentraal geleë. Die gastehuis is baie gewild en was volbespreek. Die kamer is ruim en gerieflik, so ook die beddens en linne. Die heerlike ontbyt was 'n welkome bonus.

Lientjie B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lientjie B

Soos altyd 5 ster-gehalte! Dankie.

Soos altyd was almal gasvry en netjies. Ek beveel dit aan vir enige ouerpaar wat vir hulle studente in Potchefstroom gaan kuier! Regtig 5 ster!

Natasha B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha B

Fantasties.

Baie netjies! Baie lekker gebly.

Adel P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel P

Pragtige plek.

Plek is netjies en skoon. Baie goed toegerus met eetgrei en 'n mikrogolf. Ons het baie lekker bebly en sal beslis weer daar bly as ons weer in Potch is.

Ronel V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V

Baie nice.

Dis 'n great plek. Ek sal net voorstel dat julle julle matrasse vervang. Dit is al deurgeslaap sag, maar val in die middel in.

Meriza S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meriza S

Oornag.

Ons het oornag by Adato. Was baie vriendelik ontvang. Kamers is baie skoon, netjies en gerieflik. Ontbyt is heerlik.

Eunice D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eunice D

100% tevrede.

Baie lekker gebly, sal dit 100% aanbeveel.

Thea V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea V

Baie lekker gastehuis. Sal dit kan aanbeveel.

Die enigste negatief is hulle WiFi. Dit is baie swak en die DStv se opvangs was deurentyd sleg. Dit is die derde keer wat ek daar bly en dit het nie verbeter nie.

Thea V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea V

Dis altyd lekker by Adato. Mooi en rustig.

Dit is definitief waarde vir geld. Ek kan net voorstel dat hulle meer as een handdoek per gas in die kamers sit. Een badhanddoek per persoon is nie genoeg nie,.

Nicolette T - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolette T

Gasvryheid en die diens is uitstekend.

Puik diens, kamers gerieflik en skoon.

Emil S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Emil S

Skoon, netjies, baie professioneel.

Kamer was skoon, baie netjies met sjerrie en sjokolade. Baie skoon linne en badkamer.

Gerrit G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit G

Baie netjiese gastehuis. Waarde vir geld en sal dit beslis aanbeveel.

Heerlike kuier by Adato Guest House. Sal beslis in die toekoms weer daar wil tuisgaan.

Johann D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann D

Baie aangenaam. Als was 100%.

Netjies, tuin was baie mooi versorg. Van die ander gaste was bietjie lawaaierig in die aand. Parkering was bietjie beknop, maar glad nie 'n groot issue nie.

Stickling J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stickling J

Waarde.

Goed geleë en mooi skoon.

Linda D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D

Goeie waarde vir geld.

Die kamer en badkamer was heerlik ruim en modern, en die duvet was van eendedons wat soos 'n droom was. Baie dankie.

Sanet V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet V

Verfrissend.

Sal enige tyd weer van die geriewe gebruik maak. Moontlik dalk net 'n ander eenheid. Die ander gaste se stemme, en voetstappe het weergalm in Kamer 19.

Gerrit G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit G

Baie lekker.

Die eenhede is baie netjies en ruim. Sepies voorsien en vriendelike gasvrou.

Nico V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V

Uitstekend!

Adato is 'n baie netjiese, skoon gastehuis wat smaakvol gemeubileer is en die diens was baie goed en vriendelik.

Anthonie D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anthonie D

Kamers is baie gerieflik en skoon.

Die ligging is goed en personeel was vriendelik en die persoon wat ons kamer skoongemaak het was regtig vriendelik en professioneel. Ons het die tydjie by Adato geniet.

Zelda E - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Zelda E

Goeie verblyf as jy klein kinders het.

Die kamer was gerieflik en alhoewel ons 'n selfsorg-eenheid gehad het, het ons beslis gebottelde water gemis. Die DStv is bitter beperk, slegs paar kanale. Dit was net regtig raserig en dit is nie Adato se skuld, maar ek moes my bure half 3 die oggend gaan stilmaak, slaan deure, skree, vroegoggend hardloop kindertjies op en af in die gange en skree. As mens 'n stil, rustige verblyf soek is Adato ongelukkig nie die plek om te bly, maar met gesinne en jongmense kan dit werk.

Nadine R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nadine R

Mooi gastehuis, pragtige kamer, heerlike kntbyt.

Mooi tuine, pragtige omgewing, perfek geleë.

Izelle D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Izelle D

Veilige en netjiese verblyf vir een nag.

Die gastehuis is netjies, met 'n mooi versorgde terrein en veilig, maar die kamers en badkamer is baie klein. Die terrein is baie goed belig vir sekuriteitsdoeleindes, maar die kamerdeur is glas en dus moeilik vir iemand wat daarvan hou om in 'n donker kamer te slaap. Die gastehuis is besig en jou buurman se TV-klank en telefoongesprekke is nogal duidelik. Vir die tarief was ek verbaas dat ontbyt, wat goed geprys is, nie ingesluit is nie.

Patricia O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Patricia O

Very nice and accommodating.

We travelled with a small baby and they organized us a baby bath. Very nice of them.

Elize R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize R

Dankie, alles was in plek.

Ons kom graag weer, baie dankie.

Raymond K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Raymond K

Het net oorgeslaap vir een nag.

Alles was baie netjies gewees dankie, sal dit aanbeveel vir enige iemand.

Anne-marie B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anne-marie B

Lekker, maar nie op standaard nie.

Check die koffie! Ons hou nogal van ons koffie in die oggend. Stel jou nou voor ons verrassing toe ons wou koffie drink en daar is net leë sakkies wat omgedraai is in die houertjie. Geen melk, geen suiker! En die dame wat vir ons oopgemaak het en alles gewys en verduidelik het kan regtig maar 'n bietjie vriendeliker wees!

Ann M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ann M

Netjies, skoon en goed ingerig. Parkering is net 'n probleem.

Sien sterre.

Amelia V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Amelia V

Effens duur vir baie basiese gastehuis. Die veiligheid is baie goed.

Die dame wat vir ons oopgemaak het het gesukkel om ons bespreking te kry. Dit is vir seker nie 'n 4- of 5-ster blyplek nie. Handdoeke oud en dun. Geen snesies (wat altyd verwag word van 'n goeie gastshuis). Sukkel om iemand te kry wat daar werk, want die ontvangs is onbeman en toegesluit. Dit was ook baie raserig en daar is 'n staaldeur wat bly klap in die wind. Die beste van die gastehuis is die veiligheid.

Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Cobus B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus B

Baie lekker.

Baie lekker en netjies.

Petra W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra W

Waarde vir geld!

Die kamers was pragtig en baie mooi skoon. Die ontbyt was heerlik! Die gasvrou was baie vriendelik en baie behulpsaam! Ek sal nooit weer by 'n ander plek in Potch kan slaap nie! Dit was rêrig n lekker ervaring!

Adato Guest House se terugvoer

Hi Petra

Baie dankie vir die pragtige resensie.

Hoop om jou weer te sien sommer binnekort.

Adato Groete

Adato Guest House
Myrtle L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Myrtle L

Uiters bekwaam en vriendelik, professional, hulpvaardig.

Ontvangs van hoe gehalte, baie vriendelik, verblyf uiters goeie gehalte, diens uitstekend, sal die gastehuis aanbeveel.

Sorita G - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sorita G

Netjies, mooi, skoon, heerlik!

Baie mooi kamer. Gerieflik, groot genoeg. Alles wat ons nodig gehad het was daar!

Glynn V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glynn V

Feestelik

Rustiger, veilig atmosfeer en tuiste. Personeel is baie behulpsaam en vriendelik. Spesiale dank aan Mariska, sy het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Beveel Adato hoogs aan.

Adato Guest House se terugvoer

Hallo Glynn,

Dankie vir die mooi resensies, dit beteken baie vir Adato.

Adato Guest House
Nomonde M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nomonde M

Was very very great.

The where so kind and cleaning the place very nice. There staff is very friendly.

Myrtle L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Myrtle L

Ontvangs uitstekend, ten alle tye baie vriendelik, en gasvry.

Van die beste wat ek al besoek het, julle kan maar.

Michelle R - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle R

It was really nice.

I liked how refreshing the place is inside and outside.

Juandré D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juandré D

Aangenaam.

Personeel was vriendelik, baie behulpsaam en het ons welkom laat voel.

Theresa D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa D

Excellent value for money, gorgeous bathroom and lovely lighting.

Mattress and bedding of exceptional value.

Julia T - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Julia T

Te veel geld, te min waarde.

Vir die prys per aand verwag mens heelwat beter fasiliteite. Die waterdruk was feitlik niks nie en daar is nie badmatjies waarop 'n mens kan staan nie (nogal belangrik omdat daar gladde teëls in die badkamer is). 'n Klein handdoek is heeltemal onvoldoende vir hierdie werk.

Marnus V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnus V

Netheid, rustig en mooi.

Gastehuis is baie mooi, kamer was mooi skoon met baie spasie. Alles wat nodig is daar en op plek.

Adato Guest House se terugvoer

Thank you Marnus

Regards
Adato Guesthouse

Adato Guest House
Therese P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Therese P

Absoluut waarde vir geld, baie smaakvol gemeubileer!

Sien sterre.

Adato Guest House se terugvoer

Hi Therese
Baie dankie, ons wardeer dit opreg
Groete
Adato Gastehuis

Adato Guest House
Banie D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Banie D

Ons huis - weg van ons huis.

My vrou en ek moes in Potchefstroom oornag. Ons het nog nooit in Potch oornag nie en het nie geweet wat om te verwag nie. Ek het vinnig ons verblyf bespreek by Adato Guest House omdat dit so goed geleë was. Dit is naby aan die middestad, universiteit en ander plekke van belang. Ons het ongeveer 20:00 die aand by Adato arriveer en wat 'n verrassing! Ons is verwelkom en die vriendelike personeellid het ons na ons kamer geneem. Die kamer was pragtig en ons het dadelik tuis gevoel. Die ontbyt was ook heerlik en alles was teen 'n bekostigbare prys. Dankie Adato! Ons sal beslis weer by julle kom lekker slaap.

Pieter K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter K

Baie netjies en gerieflik!

Baie aangenaam, netjies en gerieflik dankie.

Magda D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda D

Heerlike skoon en netjiese verblyf.

Baie aangename oorslaapplek.

Eda H - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eda H

Baie mooi skoon moderne plek. Ontbyt was heerlik. WiFi het net nie gewerk nie, maar verder was alles van top gehalte. Kan definitief die plek aanbeveel.

Hoogs aanbeveelbaar.

Rene B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rene B

Stylvolle interior, veilige omgewing, heerlike ontbyt, vriendelike diens!

Met my aankoms het die man (kan nou nie sy naam onthou nie) my nie gehelp dra aan my swaar sak nie. Toe ek hom daaroor vra het hy gesê "ek het nie gevra om dit te dra nie, want partykeer wil mense hulp hê en partykeer nie". Jul gastehuis is so beautiful en werk lyk my so effektief dat ek amper nie kan glo hy vra nie elke gas wat daar aankom nie! Veral die vrouens. Ek het dit egter baie geniet en my wens is dat jul net van krag tot krag gaan! Doen so voort!

Izette N - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Izette N

Gerieflike, netjiese verblyf.

Baie mooi gastehuis, veilige parkering, kamers is ruim, skoon en netjies.

Juanita B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Juanita B

Gerieflik.

Dis die 2de keer wat ons daar oorslaap omrede ons familie in die aftree-oord oorkant Adato het en ons kom van Pretoria af. Ek het nie met ons 1ste oorslaap resensie gedoen nie, want dit sou regtig nie 'n goeie een wees nie. Ons 2de keer was beter kamer maar, die TV remote werk nie, daar was net 2 handdoeke vir 3 mense en geen melk by koffiestasie. Ontbyt kry mens geblikte vrugte en jogurt waar daar 3 verskillende geure gemeng is (was nie mooi gemeng nie daarom noem ek dit). Ontbyt is tussen 7 en 9, ons het 7:30 daar aangekom en alles was nog nie reg gewees nie en nog besig om gemaak te word. Ons sal wel weer daar gaan oorbly as ons vir familie gaan kuier want mens werk om die bogenoemde kommentaar maar ek dink net vir die prys wat betaal word vir oornag sou mens nie sulke goed verwag nie.

Juanita B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Juanita B

Geen instandhouding op kamers.

Ontvangs was daar geen, kamer het snaakse reuk gehad, storthouer het van die muur afgeval toe ons die seep in dit sit, stortkop spuit die water bo-oor die stort hokkie. Aircon maak glad nie koud nie, niemand was beskikbaar om hierdie te raporteer nie. Ontbyt was aanvaarbaar behalwe vir geblikte vrugte wat mens definitief nie by 'n 4-ster sal verwag nie. Parkering is ook probleem, ons was vas parkeer omrede ons van die eerste gaste daar was.

Ursula B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula B

Fantasties.

Pragtige plek en baie goeie ontvangs. Heerlike ontbyt. Sal beslis weer daar bly.

Elsore Grobler G - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elsore Grobler G

Waarde vir geld.

Dit was 'n baie skoon en netjiese kamer. Die ontbyt is basies, maar vars voorberei en lekker om te eet.

Marina A - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marina A

Baie lekker gebly en slaap.

Ons is baie gelukkig met die verblyf. Al kommentaar wat ek het is dat die handdoeke nie meer by die res van die hoë standaard van die plek pas nie. Daar was ook nie 'n ekstra handdoekie vir hande afdroog of hare was nie.

Marlize A - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlize A

Pragtige gastehuis en lieflike tuin.

Pragtige plek, vriendelike mense en lieflike tuin.

Driekie H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Driekie H

Uitstekende geriewe en diens.

Sien sterre.

Andri J - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andri J

Heerlik!

Dit was heerlik gewees en die personeel is besonders vriendelik en hulpvaardig.

Sonja M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja M

Baie aangenaam, 5 ster in alles.

Enigste negatiewe t.o.v. kamer 11: geen vollengte spieël vir dames. Moderne proppe vir selfone ens. kort. Groter asblik in kombuis.

Marlene M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene M

Wonderlik. Sal definitief weer besoek.

Uitstekend. Puik ontvangs, professioneel en baie gasvry. Heerlike ontbyt.

Heather J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather J

Adato is a very friendly, beautiful guest house.

We were made to feel welcome and the staff were always ready to assist. I went up to spend the week with my daughter in preparation for her Martic Dance and Adato really added to the wonderful time we had. I will definitely be staying there again when I go to Potch.

Marius K - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius K

Aangenaam.

Net WiFi wat nie lekker werk nie.

Prof Melinde C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prof Melinde C

Rustig, vriendelike en professionele diens - baie mooi gastehuis.

Sien die sterre.

Ilse P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse P

Adato is 'n goeie bestemming vir 'n kort besigheidsverblyf.

Sien sterre.

Xelia V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Xelia V

Pragtig en netjies.

Baie tevrede met die kamer en ontbyt. Ontvangs was effens deurmekaar. Daar is bouery aan die gang en mens moet maar deur die bourommel loop, en ons moes bietjie rondsoek om geholpe te raak, maar na 'n foonoproep was ons vriendelik gehelp.

Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Karien N - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien N

Pragtige, netjiese gastehuis. Baie dankie, ons het heerlik gebly!

Sien sterre.

George H - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George H

Wonderful staff and great service.

Stay was amazing, friendly staff. Whole guesthouse is clean and neat. Very tastefull breakfast and great service. Would recommend to anyone, families, friends, and for the bussiness men and women.

Lydia L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lydia L

Skoon, gerieflik naby alles, vriendelike diens, stil omgewing.

Enigste kritiek: Kamers 5-7 behoort teen 'n laer tarief bemark te word. Die beligting in kamer 5 was uiters swak (geen lig bv. in die kombuis). Die yskas het aanvanklik glad nie gewerk nie, en daarna net effens. Daar het ook 'n eetlepel van my persoonlike messestel, weggeraak. Adato het wel dit vervang. Andersins nie klagtes nie. .

Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Liz B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz B

Fantasies skoon! Home away from home!

Ek het ons verblyf regtig geniet. Laat jou baie welkom voel. 'n Mens wil net terug lê en niks doen. Die personeel is baie hulpvaardig en laat jou baie tuis voel. Niks is te veel vir hulle nie. Ons sal beslis weer daar tuis gaan en ook aanbeveel.

Elmar K - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmar K

Waarde, styl, uitstekend!

Wonderlike skoon verblyf met 'n uitmuntende ontbyt. Definitief aan te beveel.

Deonette T - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deonette T

Netjies, modern, huislik.

Aangenaam verras deur hierdie juweel in Potch! Sal Adato aanbeveel!

Kobus D - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus D

Vinnig, effektief en sonder nonsens.

Die parkeerplek was naby die kamers en die kamers was silwerskoon. Die ontbyt was vroeg gereed (07:00) sodat ek vinnig kon aangaan soos ek gehoop het sou moontlik wees. Die personeel was vriendelik en effektief en het my in Afrikaans gehelp van die eetkamer af tot by die sleutelrak! Baie dankie.

Heinrich W - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich W

Uitstekende waarde vir geld.

Ruim, skoon, netjiese kamer en badkamer. Seepbakkie in stort nog nie geïnstalleer nie. Baie goeie ontbyt. Veilige parkering. Ons sal definitief hulle weer ondersteun. Meer TV-kanale (bv. Kyknet) sal 'n groot plus wees. Op 'n ligter trant sal beter (duurder?) toiletpapier ook 'n groot plus wees.

Willmine L - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willmine L

Als was lekker.

Als was lekker, ons het net nie koffie in die kamer gehad die oggend nie, en ook nie genoeg kussings nie.

Zelda S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda S

Lekker.

Sou net wou WiFi wou hê in al die kamers soos wat aangedui is.

Mariette V - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette V

Waarde vir geld.

Ons is 'n gesin met twee kinders wat tans studeer by NWU Pukke. Die gastehuis is luuks, ruim, skoon en baie netjies, met heerlike ontbyt. Waarde vir geld.

Andre D - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Gerieflik en rustig met goeie en smaakvolle atmosfeer!

Die kamers is baie ruim en smaakvol gemeubileerd. Die lugversorging was 'n verligting teen die hitte. Veilige parkering. Die ontbyt was ook baie lekker met 'n groot verskeidenheid van geregte. Ek beveel gerus die gastehuis aan vir verblyf.

Erna V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna V

Verblyf was heerlik ruim en gemaklik, kamers is luuks ingerig en daar is alles wat nodig is.

Ons was 'n groep vriendinne wat weggebreek het vir Aardklop. Dit was heerlik. Die stort lek net aangesien die vloer van die stort nie genoeg "gesink" is sodat die water by die drein uitloop in plaas van onderdeur die stortmure nie.

Wessel S - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel S

Ruim, pragtige verblyf.

Smaakvolle gemeubileerde verblyf.

Monica E - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Monica E

Teleurstellend. Sal dit nie aanbeveel.

Teleurstellend. Sal nie weer van Adato gebruik maak nie.

Dalene L - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene L

Ons het lekker gebly en daar was alles wat ons nodig gehad het.

Ons kan die plek met vrymoedigheid aanbeveel!

Michele A - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele A

Die kamers is gerieflik met alles wat 'n persoon nodig het, en die ontbyt was baie lekker!

Ons is baie vriendelik verwelkom, en het regtig 'n lekker ondervinding gehad, en sal definitief dit aan ander voorstel.

Ansie D - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ansie D

Baie netjies, skoon en gemalklik.

Parkering is beslis te min. Verder was die verblyf baie aangenaam.

Willem S - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S

Great location near university

Clean and practical rooms. Friendly service.

Regina W - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Regina W

Baie aangenaam; kamers lieflik groot en die ontbyt is uitstekende waarde vir geld.

Hierdie gastehuis is beslis waarde vir geld. Dis sentraal geleë, het gerieflike, groot, netjiese kamers en 'n heerlike ontbyt. Die enigste ruimte vir verbetering, is moontlik een of twee klein matte in die kamer, veral as die Potcehfstroomse winter aanbreek! Maar, ons sal beslis weer kom en ook die verblyf aanbeveel aan ons vriende en familie.

Mart O - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mart O

Skoon en rustig

Hierdie B $ B is gegradeer daarom voel ek dat geblikte vrugteslaai en weense worsies vir ontbyt net nie die regte ding is nie. Vars vrugte kos nie so baie nie en geurige maalvleis sal ook beter afgaan as die worsie.... dis vir kinders

Attie P - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Attie P

Verblyf was aanvaarbaar.

'n Goeie ligging & netjiese gastehuis. Ons was egter teleurgesteld met die badkamers (geen kleinhanddoeke & wasbakprop). Die kamer se beligting was baie donker en ons kon skaars die kombuis se gedeelte gebruik. Andersins is dit aanbeveelbaar.

Leana L - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Leana L

Netjies en gerieflik.

Die ontbytarea en parkeerarea kan te klein wees indien Adato vol bespreek is. Die ontbyt is lekker en die diens is goed. Die dame wat ons ontvang het, is baie vriendelik.

Yvette V - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette V

Kos en slaapplek was voortreflik.

Ons sal definitief weer gebruik maak van die Adato Gastehuis. Die kamer was netjies en goed ingerig. Die ontbyt was heerlik.

Ester E - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester E

Netjies en skoon,baie gasvry ontvang, ons het dit geniet om by Adato oor te bly.

Adato is 'n pragtige gaste huis. Ons was verklik verras oor oons kamer, veral met die klein kombuis eenheid en selfs 'n warm watersak tot ons beskikking. Adato is familie vriendelik, baie hartlik en gemaklik. Die parkeer area is so bietjie knap maar ek glo dat daar in die toekoms aandag aan gegee sal word.

Joseph V - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph V

Rustig

Lekker verblyf, dankie.

Maria V - Nov 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria V

Excellent

Hi there, The stay at Adato Guest House was excellent, thanks for referring us to them. Regards,Maria

Anna-mari V - Jun 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anna-mari V

Very nice place.

We had a very nice stay. We were only here for one night, but were welcomed by friendly hosts and felt very safe. Will refer people here, as well as return once again. Thanks a lot.

Richard K - Mrt 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Richard K

Good value-for-money overnight stay

We attended a wedding reception in Potchefstroom, a town we had never been to before. After searching the Interne,t we found Adato Guest House. Because of the prompt reply to our enquiry with regard to the price and location, we decided to spend the night there, and were not disappointed with the room or breakfast served the following morning. Very satisfied, thank you!!

Anél S - Okt 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anél S

The best service

The owner and staff were incredibly friendly and helpful. The room we had was stunning, and they really paid attention to everything - from the large matters, down to the smallest detail. They gave me the most outstanding service - better then anyone else by a long shot.

Noko K - Sep 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noko K

The place is nice, queit and value for money.

We went there as family and friends we enjoyed our stay and the owner went an extra mile on other things thanks!

Amanda R - Aug 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda R

It was only one night but it was really pleasant and peaceful. I loved it!

I would recommend it to anyone. The guesthouse is by far, to my taste, the best one in the area. The owner and staff were friendly. The breakfast was delicious and it's very hygienic! Thank you.

Debbie W - Apr 2011
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie W

Enjoyable stay

Enjoyed my brief stay and would definately give preference to staying at Adato again should the need arise

Neo M - Nov 2010
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neo M

It felt like home with something extra & the staff & owner was very nice.

We arrived on Saturday at around 19:30 and we were welcomed and shown our room and given the gate remote for easy access incase we wanted to go out. The room had enough space and everything was well presentable. The breakfast area and the breakfast itself was very nice. It is well located from anything you might need and easy access to the main road which is very nice for travellers in the sense that they won't have to drive around looking for it. It is a very nice and quite yet classy place to spend a night at.

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 82 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Peter Mokaba-straat 70, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqiyAvghbacYdvrOo5QZ36UwThh0ks91pBBbm2A79v1dIhyLIk6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 123 5 1 5 70 Peter Mokaba ave Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.709465128501 27.093819379807

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang