Adato Guest House
- Kapasiteit: 82 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Peter Mokaba-straat 70, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Adato Guest House is 'n 4-ster-gastehuis wat sentraal geleë is in Potchefstroom naby alle geriewe en is geskik vir 'n gesin, enkel- en sakereisigers.
Adato Guest House bied 30 luukse, elegante, ruim kamers wat wissel van enkelkamers tot kamers wat vir 4 gaste geskik is.
Die kamers het lugversorging, gratis WiFi, 'n sitarea, platskerm-TV met sekere DStv-kanale en ekstra komberse.
'n Kombuisarea wat met 'n yskassie, mikrogolfoond, enkelplaatstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is, is ook beskikbaar en ideaal vir die selfsorgreisiger.
Al die kamers het 'n en suite-badkamer met handdoeke en toiletware.
Adato het ook konferensiegeriewe vir tot 27 afgevaardigdes.
Ontbyt word daaglik in 'n buffet-styl bedien ind ie elegante eetarea.
Wasgoeddienste is op versoek beskikbaar.
Die rustige, lowerryke tuin en stoepareas is dromerig en perfek vir ontspanning na 'n lang dag. Gaste het ook toegang tot 'n swembad en braaigeriewe.
Daar is oorgenoeg gratis veilige parkeerplek beskikbaar.
Gewilde trekpleisters in die area sluit die Noordwes-Universiteit, Mooirivier Mall, OPM Prozesky Voëlreservaat, Potchefstroom Gholf Club, SAPS-hoofkantoor, NWU McArthur Stadion, Hartspad Adventure trails, Milea trails, Goetz Fleischack, Ptchefstroom en President Pretorius Museums in. Lanseria Internasuinale Lughawe is 119 km ver en O.R. Tambo Internasionale Lughawe is 130 km ver.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Reisigerstjeks
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Liria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 129
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Peter Mokaba-straat 70, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Gaste dink Adato Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sentraal Potchefstroom Potchefstroom Noordwes
- Kapasiteit: 82 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Peter Mokaba-straat 70, Potchefstroom, 2531, Noordwes
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang