Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Adderley House Guest Accommodation

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Johan P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Presies wat ons nodig gehad het. Puik gewees, die kamer was skoon en die beddegoed lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lloyd M
1 nag
5.0
Jun 2024

It was good. It was great except the electric gate closed on my car and damaged it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derek M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Die lekkerste ooit! Ons het ongelooflik lekker oorgebly, die kamer was mooi, skoon en gerieflik en the host was altyd byderhand om te help wanneer ons vrae gehad het. Alles het perfek gewerk in die kamer en die aircon was 'n wenner op 'n snikhete naweek in Robertson! Baie dankie, ons sal beslis weer vir julle ondersteun!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lijani G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Gerieflik, sentraal, netjies, vriendelike gasvrou! Baie pragtige en oulike plekkie met heerlike lugversorging, dis nodig in Robertson.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lauren C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Clean, neat and value for money. Perfect accommodation for 2 nights. Central and very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Milanie N
Kort verblyf
4.8
Mrt 2024

Stil, skoon en gerieflik. Dit was heerlik skoon en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marilana S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2024

Baie lekker gekuier. Geen klagtes. Die kamers is baie mooi. Diens was uitstekend, die mense was vriendelik en alles was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Daan T
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Redelike verblyf in 'n interessante dorp. Verblyf was lekker maar ietwat beknop. Het vir die prys verwag om DSTV sport te kan sien, maar die gastehuis het nie DSTV nie. Goeie ligging.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Vera K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Fantasties! Ons sal verseker weer kom! Onvangs en bestuurspersoneel is puik en so vriendelik. Ons kom vroeg inboek sonder enige koste (ons het 'n troue bygewoon en moes regmaak). Die kamer was groot en skoon en koel! Veilige parkering! En die bed was enorm!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beatrice W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Gasvry en rustig. Die plekkie is pragtig en goed toegerus vir oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Helenette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adderley-straat 73, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6826102d34bd77e4b2d2b7a521d0e654710b5c63d8b64694a4935d3024f703ae44d4db38099f42c91dd5b599cf39701b4b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 73 Adderley Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -33.801964602775 19.876271188259

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang