Adderley House Guest Accommodation
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Helenette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Johan P - Jun 2024
Algehele gradering
Presies wat ons nodig gehad het.
Lloyd M - Jun 2024
Algehele gradering
It was good.
Derek M - Jan 2024
Algehele gradering
Die lekkerste ooit!
Lijani G - Jan 2024
Algehele gradering
Gerieflik, sentraal, netjies, vriendelike gasvrou!
Lauren C - Jan 2024
Algehele gradering
Clean, neat and value for money.
Milanie N - Mrt 2024
Algehele gradering
Stil, skoon en gerieflik.
Marilana S - Aug 2024
Algehele gradering
Baie lekker gekuier. Geen klagtes.
Daan T - Mrt 2024
Algehele gradering
Redelike verblyf in 'n interessante dorp.
Vera K - Nov 2023
Algehele gradering
Fantasties! Ons sal verseker weer kom!
Beatrice W - Okt 2023
Algehele gradering
Gasvry en rustig.
Karen-joan P - Mei 2023
Algehele gradering
Lekker.
Daleen B - Mei 2023
Algehele gradering
Pragtige dorp en omgewing.
Lucinda G - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker gebly.
Este H - Jul 2023
Algehele gradering
Ek kom gereeld Robertson toe vir werk en was al 'n paar keer by Adderley House.
Len D - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker rustige atmosfeer in stil gedeelte van dorp.
John L - Des 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier. Als was perfek en beste gasvrou ooit.
Eugene H - Okt 2022
Algehele gradering
Ongelooflike akkommodasie.
Abel C - Okt 2022
Algehele gradering
Die beste plek om te bly in Robertson.
Helaine D - Okt 2022
Algehele gradering
Ons is met gasvryheid en liefde onthaal.
Gerrit M - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtige gebou, netjies, veilig en aanbeveelbaar.
Megan B - Nov 2022
Algehele gradering
Great service & host. Beautiful place to stay.
Sandri T - Apr 2022
Algehele gradering
Beste diens, mooi en lekker.
Leon S - Nov 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld beslis.
Fanus M - Okt 2022
Algehele gradering
Alles wat ek nodig gehad het vir my behoeftes.
Chanelle E - Nov 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Alles in plek. Oulike en behulpsame gasvrou en gasheer.
Elzanne J - Nov 2021
Algehele gradering
Wat 'n fantastiese plekkie!
Nicky B - Des 2021
Algehele gradering
Enkelnag-oorslaap.
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Adderley-straat 73, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang