Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Adderley House Guest Accommodation

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Helenette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 27 resensies vir Adderley House Guest Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Johan P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Presies wat ons nodig gehad het.

Puik gewees, die kamer was skoon en die beddegoed lekker.

Lloyd M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lloyd M

It was good.

It was great except the electric gate closed on my car and damaged it.

Derek M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek M

Die lekkerste ooit!

Ons het ongelooflik lekker oorgebly, die kamer was mooi, skoon en gerieflik en the host was altyd byderhand om te help wanneer ons vrae gehad het. Alles het perfek gewerk in die kamer en die aircon was 'n wenner op 'n snikhete naweek in Robertson! Baie dankie, ons sal beslis weer vir julle ondersteun!

Lijani G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lijani G

Gerieflik, sentraal, netjies, vriendelike gasvrou!

Baie pragtige en oulike plekkie met heerlike lugversorging, dis nodig in Robertson.

Lauren C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren C

Clean, neat and value for money.

Perfect accommodation for 2 nights. Central and very clean.

Milanie N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Milanie N

Stil, skoon en gerieflik.

Dit was heerlik skoon en gerieflik.

Marilana S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Marilana S

Baie lekker gekuier. Geen klagtes.

Die kamers is baie mooi. Diens was uitstekend, die mense was vriendelik en alles was skoon en netjies.

Daan T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Daan T

Redelike verblyf in 'n interessante dorp.

Verblyf was lekker maar ietwat beknop. Het vir die prys verwag om DSTV sport te kan sien, maar die gastehuis het nie DSTV nie. Goeie ligging.

Vera K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vera K

Fantasties! Ons sal verseker weer kom!

Onvangs en bestuurspersoneel is puik en so vriendelik. Ons kom vroeg inboek sonder enige koste (ons het 'n troue bygewoon en moes regmaak). Die kamer was groot en skoon en koel! Veilige parkering! En die bed was enorm!

Beatrice W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrice W

Gasvry en rustig.

Die plekkie is pragtig en goed toegerus vir oornag.

Karen-joan P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen-joan P

Lekker.

Dit was netjies en ons is baie welkom laat voel.

Daleen B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen B

Pragtige dorp en omgewing.

Ons is vriendelik verwelkom deur die eienares wat die kamer aan ons gewys het. Ligte vir beurtkrag ens. Uitsonderlik netjies en smaakvol.

Lucinda G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda G

Lekker gebly.

Vriendelike ontvangs. Baie lekker gewees.

Este H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Este H

Ek kom gereeld Robertson toe vir werk en was al 'n paar keer by Adderley House.

Die blyplek is baie netjies, gerieflik en ontvangs is vriendelik.

Len D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Len D

Baie lekker rustige atmosfeer in stil gedeelte van dorp.

Baie behulpsame, vriendelik en toeganklike diens van bestuurderes. Lekker gebly.

John L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John L

Heerlik gekuier. Als was perfek en beste gasvrou ooit.

Skoon en netjies. Kan sien Helenette het 'n hand op alles en maak seker almal is versorg. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Eugene H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene H

Ongelooflike akkommodasie.

'n Baie heerlike gastehuis. Aandag aan detail uit die boonste rakke. Sal enigetyd weer besoek!

Abel C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abel C

Die beste plek om te bly in Robertson.

Die ligging en die eienaar was baie vriendelik en hulpsaam. Sal definitief weer daar bly.

Helaine D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helaine D

Ons is met gasvryheid en liefde onthaal.

Ons het heerlik gebly en sal weer by Adderley House tuisgaan.

Gerrit M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit M

Pragtige gebou, netjies, veilig en aanbeveelbaar.

Pragtig gerestoureerde eiendom. Oorspronklik behou in 1853. Netjies, veilig, baie gemaklike bed en pragtige kamer asook badkamer. Lekker ontbyt. Stil. Sal weer daar bly.

Megan B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Megan B

Great service & host. Beautiful place to stay.

We had a great time, we were just expecting a little more for the breakfast included option. The breakfast was very limited.

Sandri T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandri T

Beste diens, mooi en lekker.

Ons het paasnaweek daar spandeer, toe ons 'n troue bygewoon het. Ek beveel dit graag aan.

Leon S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S

Waarde vir geld beslis.

Baie netjies en beslis waarde vir geld. Baie veilig ook en 'n heerlike ontbyt.

Fanus M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fanus M

Alles wat ek nodig gehad het vir my behoeftes.

Was 'n goeie ervaring.

Chanelle E - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanelle E

Vriendelike ontvangs. Alles in plek. Oulike en behulpsame gasvrou en gasheer.

Alle verwagtinge oortref. Rustige buurt. Kan gastehuis regtigwaar aanbeveel. Sal weer besoek.

Elzanne J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzanne J

Wat 'n fantastiese plekkie!

Ons het so lekker gekuier! Ons was vriendelik verwelkom en het sommer dadelik tuis gevoel. Die plek was super skoon en nuut en dit was 'n rustige en sommer net lekker ervaring om daar te bly! Ek beveel hulle sommer baie maklik aan!

Nicky B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicky B

Enkelnag-oorslaap.

Lekker oorslaap en sal aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adderley-straat 73, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6826102d34bd77e4b2d2b7a521d0e654710b5c63d8b64694a4935d3024f703ae44d4db38099f42c91dd5b599cf39701b4b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 73 Adderley Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -33.801964602775 19.876271188259

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang