Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Adderley House Guest Accommodation

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adderley-straat 73, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Adderley House Guest Accommodation is 'n lieflike Kaaps-Hollandse gastehuis en bied gaste lieflike kamers in Robertson.

Gaste het 'n keuse van lugversorgde kamers wat elk tot 2 mense kan akkommodeer. Die kamers is ingerig met koninggrootte-beddens en het en suite-badkamers met storte en toilette. Die kamers is toegerus met hoëspoed-internettoegang, mini-yskaste, mikrogolwe, tee- en koffiemaakgeriewe, asook slim-TV's.

Die kamers word verbind deur 'n skaduryke binnehof, en gaste kan in die tuin ontspan. Parkeerplek is beskikbaar.

Robertson bied aan gaste olyfolie en wynproe by die landgoedere in die area, wynvaarte en 4x4-roetes, asook besienswaardighede wat wissel van verskeie nasionale monumente en die Sheilam Cactus Garden and Kwekery wat die tuiste van meer as 2000 spesies plante is.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Johan P
Saam met lewensmaat
5.0
Presies wat ons nodig gehad het. Puik gewees, die kamer was skoon en die beddegoed lekker.
Jun 2024
Lloyd M
5.0
It was good. It was great except the electric gate closed on my car and damaged it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Derek M
Saam met lewensmaat
5.0
Die lekkerste ooit! Ons het ongelooflik lekker oorgebly, die kamer was mooi, skoon en gerieflik en the host was altyd byderhand om te help wanneer ons...
Sien meer
Jan 2024
Lijani G
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, sentraal, netjies, vriendelike gasvrou! Baie pragtige en oulike plekkie met heerlike lugversorging, dis nodig in Robertson.
Jan 2024
Lauren C
Saam met lewensmaat
5.0
Clean, neat and value for money. Perfect accommodation for 2 nights. Central and very clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Helenette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Adderley-straat 73, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Adderley House Guest Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adderley-straat 73, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6826102d34bd77e4b2d2b7a521d0e654710b5c63d8b64694a4935d3024f703ae44d4db38099f42c91dd5b599cf39701b4b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 73 Adderley Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -33.801964602775 19.876271188259

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang