Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Addis Guest House

Gastehuis

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.9
Veiligheid
4.4
Jason S
1 nag
5.0
Jul 2024

Great. The staff were very friendly and accommodating - made the stay a pleasure!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rick E
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2023

Too many faults. Although the bed was comfortable and breakfast was enjoyable, we had to ask for a kettle to be brought to the room, and the curtain was coming off the rail and wasn't fixed after we requested it, and there was no remote for the air conditioner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Addis
Addis Guest House
Management is so sorry and apologize for the incident; but thanks for sharing such. Required action is taken and fixed. Kind Regards Alem Engida Manager

Ansie V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2020

Awesome. Het baie lekker gebly en sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heila R
Kort verblyf
4.6
Mrt 2020

Die stilte is amazing. Die see-uitsig is net genoeg vir mense wat nie van die strand hou nie. Kamers is groot en gerieflik. Dit sal goed wees om op die webblad te sê jy Moet ontbyt vooraf bespreek. Dit is immers 'n B&B, so mens neem aan ontbyt is ingesluit. Sal dit nie vir ouer mense, wat met moeite beweeg aanbeveel nie. Veral nie in die aand nie. Die opdraande na die aand opening is nog aanvaarbaar, maar die trappe na onder kan gevaarlik en moeilik wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elaine G
1 nag Besigheidsreis
3.0
Mrt 2020

Was oor die algemeen goed gewees, maar badkamer was definitief nie skoongemaak na vorige gaste se besoek nie. Ons was in kamer no 1 gewees, kort instandhouding en 'n goeie verf. Die stort kort 'n goeie skrop en die badkamer was definitief nie skoongemaak nadat die vorige gaste daar gebly het nie (seepdrupplels en spatsels op die stort se ruite, asook hare in die bad!). Beddegoed was darem skoon en goed genoeg vir 'n vinnige oorslaap.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ansie V
1 nag Besigheidsreis
2.6
Jan 2020

Probleme met bespreking. Ons het kwotasie gekry vir B&B. Toe ons arriveer sê niemand waar die kamer is nie, moes hulle vra om ons te wys. Daar is toe gesê dat ontbyt nie ingesluit is nie. Het toe betaal vir ontbyt, maar wat jy vra en wat jy kry stem nie ooreen nie. Vra vir sagte eier, kry jy harde eier. Vir ons eerste was dit glad nie goed nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Rika B
1 nag
4.8
Des 2017

Alhoewel ek en my dogter net een nag geslaap het, het ons dit baie goed gevind vir dit wat ons nodig gehad het. Vir die bedrag wat ons betaal het, het ons alles voldoende gevind. Dit was op 'n veilige plek en ons het die ontbyt voldoende gevind. Sal Addis by vriende aanbeveel of weer in die toekoms daarvan gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Izelle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2017

Baie netjies en mooi uitsig. Die netheid van die gastehuis is die eerste ding wat my opgeval het. Die see-uitsig was mooi. Die gastehuis is redelik ver van die strand en restaurante. Het gevind dat die fyner afronding ontbreek het. Alhoewel daar 'n yskas in die kamer is, was daar geen dieet-koeldrank of versoeter by die koffie nie en my eggenoot is 'n diabeet. Die ontbyte is net ontbyt, niks nuut en niks besonders nie. Teen dag 3 het ons verkies om ontbyt elders te eet. Die toilet het gelek en aand 1 was ons sonder warm water, maar die probleem is die volgende dag herstel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nora T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2016

Baie aangenaam en gerieflik met baie vriendelike personeel. Daar is 'n mikrogolf in die kamer. Twee borde en eetgerei sou gerieflik gewees het. Ons het vir 'n 2-jarige-kind bespreek, maar daar was geen voorsiening vir hom gemaak nie. Hy moes tussen sy ouers slaap wat gelukkig nie 'n probleem was nie aangesien die bed ekstra groot is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Colin J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2016

Friendly staff and very clean comfortable accommodation. I would recommend this B&B to all visiting the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Addis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tibia-singel 12, Umhlanga, Durban, 4016, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5abe08622641a440c57889c70f530afd28c9a53c014de55b3141d6aa72f86b58c2c62e1f0e834a4dad2fe243bf4999cc9a64?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 17 5 1 4 12 Tibia Crescent Umhlanga 4016 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.718446294236 31.08063635582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang