Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Addis Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Addis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 17 resensies vir Addis Guest House
Netheid
3.9/5
Diens
3.9/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.6/5
Jason S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason S

Great.

The staff were very friendly and accommodating - made the stay a pleasure!

Rick E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rick E

Too many faults.

Although the bed was comfortable and breakfast was enjoyable, we had to ask for a kettle to be brought to the room, and the curtain was coming off the rail and wasn't fixed after we requested it, and there was no remote for the air conditioner.

Addis Guest House se terugvoer

Management is so sorry and apologize for the incident; but thanks for sharing such. Required action is taken and fixed.
Kind Regards
Alem Engida
Manager

Addis Guest House
Ansie V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V

Awesome.

Het baie lekker gebly en sal dit beslis aanbeveel.

Heila R - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heila R

Die stilte is amazing. Die see-uitsig is net genoeg vir mense wat nie van die strand hou nie. Kamers is groot en gerieflik.

Dit sal goed wees om op die webblad te sê jy Moet ontbyt vooraf bespreek. Dit is immers 'n B&B, so mens neem aan ontbyt is ingesluit. Sal dit nie vir ouer mense, wat met moeite beweeg aanbeveel nie. Veral nie in die aand nie. Die opdraande na die aand opening is nog aanvaarbaar, maar die trappe na onder kan gevaarlik en moeilik wees.

Elaine G - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elaine G

Was oor die algemeen goed gewees, maar badkamer was definitief nie skoongemaak na vorige gaste se besoek nie.

Ons was in kamer no 1 gewees, kort instandhouding en 'n goeie verf. Die stort kort 'n goeie skrop en die badkamer was definitief nie skoongemaak nadat die vorige gaste daar gebly het nie (seepdrupplels en spatsels op die stort se ruite, asook hare in die bad!). Beddegoed was darem skoon en goed genoeg vir 'n vinnige oorslaap.

Ansie V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Ansie V

Probleme met bespreking.

Ons het kwotasie gekry vir B&B. Toe ons arriveer sê niemand waar die kamer is nie, moes hulle vra om ons te wys. Daar is toe gesê dat ontbyt nie ingesluit is nie. Het toe betaal vir ontbyt, maar wat jy vra en wat jy kry stem nie ooreen nie. Vra vir sagte eier, kry jy harde eier. Vir ons eerste was dit glad nie goed nie.

Rika B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rika B

Alhoewel ek en my dogter net een nag geslaap het, het ons dit baie goed gevind vir dit wat ons nodig gehad het.

Vir die bedrag wat ons betaal het, het ons alles voldoende gevind. Dit was op 'n veilige plek en ons het die ontbyt voldoende gevind. Sal Addis by vriende aanbeveel of weer in die toekoms daarvan gebruik maak.

Izelle D - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Izelle D

Baie netjies en mooi uitsig.

Die netheid van die gastehuis is die eerste ding wat my opgeval het. Die see-uitsig was mooi. Die gastehuis is redelik ver van die strand en restaurante. Het gevind dat die fyner afronding ontbreek het. Alhoewel daar 'n yskas in die kamer is, was daar geen dieet-koeldrank of versoeter by die koffie nie en my eggenoot is 'n diabeet. Die ontbyte is net ontbyt, niks nuut en niks besonders nie. Teen dag 3 het ons verkies om ontbyt elders te eet. Die toilet het gelek en aand 1 was ons sonder warm water, maar die probleem is die volgende dag herstel.

Nora T - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nora T

Baie aangenaam en gerieflik met baie vriendelike personeel.

Daar is 'n mikrogolf in die kamer. Twee borde en eetgerei sou gerieflik gewees het. Ons het vir 'n 2-jarige-kind bespreek, maar daar was geen voorsiening vir hom gemaak nie. Hy moes tussen sy ouers slaap wat gelukkig nie 'n probleem was nie aangesien die bed ekstra groot is.

Colin J - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin J

Friendly staff and very clean comfortable accommodation.

I would recommend this B&B to all visiting the area.

Ignus G - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ignus G

Vriendelike en flinke diens deur die gasvrou, Heidi, en die personeel. Rustige atmosfeer, netjiese, ruim en gerieflike kamers.

Die gastehuis is een van die beste waar ek al tuisgegaan het. Mooi instandgehou, netjiese kamers en mooi dekor. Goeie ontbyt en flinke diens. Hou ook daarvan dat elke kamer sy eie kombuisie het. Baie handig. Sal definitief weer by Addis bespreek.

Cindy Ness N - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cindy Ness N

Baie lekker gebly.

Kliëntediens was baie vriendelik. Mooi en netjies.

Kinna E - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kinna E

Baie goed.

Gerieflik; see-uitsig; baie naby stad (Durban).

Khomotso K - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Khomotso K

Our stay was good.

I enjoyed Umhlanga, hoping to buy a holiday home there soon.

Melanie A - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie A

Baie rustig en het voldoen in al ons behoeftes.

Die kamer en omgewing was pragtig en versorg. Die diens was baie goed en vriendelik. Die plek is bietjie ver van die see af maar nie onbereikbaar nie. Ons het ons verblyf baie geniet! Dankie.

Johan F - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Johan F

Aanvaarbaar.

Ons was vir amper 'n dag lank sonder elektrisiteit. Televisie het nie gewerk een aand nie.

Claudine S - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Claudine S

For and establishment in the hospitality sector, this B&B has never heard of the word "compromise." Therefore I will rate them poorly.

We booked a room for our technical team, since they had to do an installation in Umhlanga. The company was not ready for us, so we had to postpone the booking. The establishment said its not their problem. I lost the 3K. Rules are rules... but come on... I can understand forfetting a night, but we wanted to book for longer next week. And for our future monthly site visits... Customer service is non existent.

Addis Guest House se terugvoer

Dear Claudine,

Thank you for your review. We pride ourselves in excelling in customer service, and thus find it important to highlight that the statement made that said “it is not our problem” is grossly incorrect.
We not only spoke to the guests themselves directly but I contacted you as well in order to highlight our policy politely.
Please note that the policy is put into effect for a 2-fold reason:
1. Clients that sought the rooms you cancelled were lost on the day and pushing your booking to the next week would also take the place of potential clients that had wanted that room, thus we were also affected by the cancellation

Addis Guest House
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tibia-singel 12, Umhlanga, Durban, 4016, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5abe08622641a440c57889c70f530afd28c9a53c014de55b3141d6aa72f86b58c2c62e1f0e834a4dad2fe243bf4999cc9a64?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 17 5 1 4 12 Tibia Crescent Umhlanga 4016 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.718446294236 31.08063635582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang