Addo African Home, Restaurant and Safari
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Laurence Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 59
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Eddie M - Jun 2024
Algehele gradering
Slaap was lekker maar die res nie aanbeveelbaar nie.
Lees meerAddo African Home, Restaurant and Safari se terugvoer
Dear Eddie,
Thank you for your review and for staying with us at our Green Escape! We are indeed sorry for the service of your room not being done but as you may remember upon arrival, I had mentioned that the key had just broken in the door. We do have a spare to which we had then given to you for your use. Being a Friday afternoon, it was impossible to get a new key for the housekeepers to have. You had left early the next morning and arrived late at night hence we could not get into your room for a service. If you had reported the shower to us, we would have certainly attended to it immediately. Once again, thank you for staying with us.
Best wishes,
Candice
John H - Jun 2024
Algehele gradering
Mors van geld. Nie geskik vir gestremdes nie. Swak geleë op 'n besige roete.
Lees meerCharmaine L - Feb 2022
Algehele gradering
My kleinseun wou vreeslik graag gaan kamp. Dit die rede vir ons besoek.
Judith R - Jan 2022
Algehele gradering
100% satisfactory stay.
Addo African Home, Restaurant and Safari se terugvoer
Thank you for your feedback and rating our property. We are so glad you enjoyed your stay with us.
We strive to always do our best as hospitality is our passion.
We look forward to welcoming you back again in the near future.
Anélle M - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtige rondawel wegbreek.
Corine S - Jul 2022
Algehele gradering
Top plek, leuke mensen, goed concept.
Lucinda G - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Addo African Home, Restaurant and Safari se terugvoer
Beste Lucinda,
Dankie vir jou mooi resensie. Ons is so bly om te weet dat jy jou verblyf op ons pragtige groen ontsnapping geniet het. Ons doen altyd ons bes vir ons gaste.
Ons hoop om jou binnekort weer te sien.
Jackie J - Mrt 2022
Algehele gradering
Very quite and restful.
Addo African Home, Restaurant and Safari se terugvoer
Thank you for your feedback and rating our property. We are so glad you enjoyed your stay with us. We strive to always do our best as hospitality is our passion. We look forward to welcoming you back again in the near future.
Herman L - Apr 2022
Algehele gradering
Dit was heerlik om twee nagte daar deur te bring.
Dorette D - Jan 2022
Algehele gradering
Rondawel was nie gereed met aankomstyd en ander verblyf is aangebied.
Addo African Home, Restaurant and Safari se terugvoer
Dankie vir U terugvoering.
Ek is baie jammer om te hoor dat die kamer nie gereed was met U aankomstyd nie.
Ons sal aandag daaraan skenk om seker te maak dat so n geval nie weer sal gebeur nie, maar ons doen altyd ons bes om seker te maak die kamers is skoon en netjies vir ons gaste wat arriveer.
Ons Standaard Rondawel is almal dieselfde in binnekant.
Ons hoop regtig dat U ons weer in die nabye toekoms sal besoek en dat U verseker kan wees van ons uitstekende diens volgende keer.
Dewet B - Des 2021
Algehele gradering
Brilliant green jewel of Addo!
Addo African Home, Restaurant and Safari se terugvoer
Dear Dewet,
Thank you very much for this very nice comment.
We are very happy that you enjoyed your stay with us and look forward to seeing you back soon on our green Escape.
All the best.
Marlene B - Des 2021
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Addo African Home, Restaurant and Safari se terugvoer
Dear Marlene,
Thank you very much for your stay with us.
We love to know that you love your stay.
We look forward to seeing you back.
Deon V - Nov 2021
Algehele gradering
Good
Shahiema R - Sep 2021
Algehele gradering
Just short of amazing!
Lees meerAddo African Home, Restaurant and Safari se terugvoer
Dear Shahiema,
It was a real pleasure to welcoming you on our Green Escape.
We are all very happy that you enjoyed your stay and notice the care we give to our guests.
We hope to see back you soon!
Mxolisi M - Jan 2021
Algehele gradering
See stars.
Addo African Home, Restaurant and Safari se terugvoer
Dear Mxolisi,
It was a real pleasure to welcoming you on our Green Escape.
Thank you very much for your review.
We always do our best to make our clients happy.
We hope to see you soon in Addo!
All the best for the New Year.
Lolo
Arno G - Okt 2021
Algehele gradering
Absolutely Fantastic!
Addo African Home, Restaurant and Safari se terugvoer
Dear Arno,
Thank you very much for your nice comment.
We look forward to welcoming again in our Green Escape.
All the best.
Sias C - Apr 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, diens.
Karen K - Okt 2021
Algehele gradering
Abdoluut heerlik.
Andre B - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker wegbreek vir die naweek.
Christine J - Okt 2021
Algehele gradering
Vriendelike personeel, skoon en netjies.
Addo African Home, Restaurant and Safari se terugvoer
Dear Christine,
Thank you very much for your comment.
We hope to see you again on our Green Escape.
All the best.
Rudy E - Des 2021
Algehele gradering
Onvoorbereid en wan-indruk.
Marieta R - Nov 2021
Algehele gradering
Rustige atmosfeer en veilig.
Babette G - Sep 2021
Algehele gradering
Upmarket, stylish rondawels.
Jane W - Jan 2021
Algehele gradering
Very stylish and peaceful.
Linda D - Nov 2021
Algehele gradering
Het al baie beter plekke besoek!
Bernalene W - Des 2019
Algehele gradering
Fantastic.
Addo African Home, Restaurant and Safari se terugvoer
Dear Bernalene,
Thank you so much for taking the time to write us a review. We are delighted to see that you enjoyed your stay with us because it is well reflected in the stars you rated us. We hope that in the future you will come to visit us again.
Kind regards, until next time.
Roni
Eurika L - Apr 2019
Algehele gradering
Personeel baie vriendelik, uiters professioneel en Afrikaans.
Zelda R - Feb 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Wim K - Jan 2019
Algehele gradering
Goeie oornag.
Gavin B - Jul 2019
Algehele gradering
Awesome plekkie en mense.
John & Ann A - Mei 2019
Algehele gradering
A convenient spot from which to visit the Elephant Park.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Geskikte plek vanwaar 'n mens die Olifantpark kan besoek.
Ons was nie heeltemal seker wat om te verwag van Addo African Home (voorheen Die Aardvark) nie. Ons was aangenaam verras. Ons het 'n en suite-kamer gehad in wat The House genoem word. (Daar is ook rondawels en glanskamptente.) Dit was skoon en gemaklik met goeie stoorplek. Daar is ook 'n gemaklike gemeenskaplike sitkamer en goed toegeruste kombuis en een het 'n eie yskassie. Die personeel was oor die algemeen vriendelik en behulpsaam, veral die ontbytkamer, sekuriteits- en instandhoudingspersoneel. Wees gewaarsku: die restaurant is (na ons mening) te duur vir nouvelle cuisine!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Gabi W - Des 2018
Algehele gradering
We had a lovely stay! Such helpful and friendly staff.
A M - Des 2018
Algehele gradering
Fabulous to sleep in a well equipped tent with basic modern equipment and comforts!
Anita H - Aug 2018
Algehele gradering
Prima accommodatie vlak bij het park.
Ena O - Jun 2018
Algehele gradering
We enjoyed our stay at Addo.
Wessel V - Mrt 2018
Algehele gradering
Very nice.
Fraser B - Des 2018
Algehele gradering
Glamping at its best.
Kate A - Okt 2018
Algehele gradering
Good value for Monet on Addo's doorstep.
Louisa S - Jul 2018
Algehele gradering
Vriendelike diens, netheid en pragtig!
Amanda J - Mei 2018
Algehele gradering
Wonderlik, baie lekker!
Charles B - Jan 2018
Algehele gradering
Leuke ervaring om in rondavel of tent te slapen, natuurzwembad heerlijk.
Lees meerAddo African Home, Restaurant and Safari se terugvoer
Liewe Charles,
Dankie vir die resensie. Ons is bly om te hoor dat u die verblyf geniet het, ons kon sien dat u kinders die swembad terdeë geniet het. Omdat dit 'n natuurlike swembad is, sal daar natuurlik klein paddatjies wees omdat hulle deel uitmaak van die natuur, maar ons verwyder hulle sodra ons hulle sien.
Ons restaurant is ook 'n kookskool, so ons het studente van Kaapstad wat opleiding ontvang van ons Franse Sjef. Partykeer lyk dit as of hulle op en af loop maar hulle moet ook observeer. Ek is jammer as u nie heeltemal verstaan het nie, volgende keer as u kom besoek sal ek met graagte aan u alles omtrent Addo African Home en die restaurant verduidelik sodat u dit kan geniet wat ons hier aanbied.
Ons hoop om u weer in die toekoms te kan akkommoddeer.
Vriendelike groete,
Addo African Home Span
Dereck S - Sep 2018
Algehele gradering
Het ons stoutste verwagtinge oortref.
Lees meerMartli D - Jul 2018
Algehele gradering
Pragtig! Waarlik 'n stukkie paradys. Net jammer vir die raserige area waarin dit geleë is.
Addo African Home, Restaurant and Safari se terugvoer
Liewe Martli D,
Dankie vir die lifelike resensie, ons waardeer dit baie. Jammer vir die raserigheid maar dit is duidelik u het u verblyf by ons geniet. Ons hoop om u in die toekoms weer te akkommodeer.
Die Addo African Home Team
Charl H - Nov 2018
Algehele gradering
Wonderful!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wonderlik!
Baie skoon en vriendelike diens. Baie goeie waarde vir geld.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Antoinette B - Des 2018
Algehele gradering
Lekker bosverblyf-gevoel.
Judith M - Nov 2017
Algehele gradering
Perfect.
Sean A - Okt 2017
Algehele gradering
The reception was very good.
Addo African Home, Restaurant and Safari se terugvoer
Dear Sean, Thank you very much for the kind review. We are happy to see that you had a great stay with us. All the best, until next time. Addo African Home Team
Sonja V - Okt 2017
Algehele gradering
Geweldig.
Alexandra T - Aug 2017
Algehele gradering
Bezoek aan Addo park, ligt centraal.
Addo African Home, Restaurant and Safari se terugvoer
Hello Alexandra, thank you for your wonderful review. We do our best to please our guests.
Kind regards, from the Addo African Home team.
Jandre O - Jul 2017
Algehele gradering
Baie baie lekker
Addo African Home, Restaurant and Safari se terugvoer
Beste Jandre,
Dankie vir die terugvoering en die pragtige sterre. Ons kan sien u het dit geniet hier by ons en nou dat u weet waar ons is en wat ons hier bied, glo ek sal ons mekaar weer in die toekoms sien.
Groete,
Addo African Home Span
Marie V - Jul 2017
Algehele gradering
Veilige en vriendelike omgewing by mense wat omgee.
Addo African Home, Restaurant and Safari se terugvoer
Liewe Leana,
Baie dankie vir die terugvoering ons waardeer dit baie. Ons probeer altyd ons beste om ons gaste te gee presies wat hulle verlang, u help ons dus deur sekere punte uit te wys wat u waardeer. Ons is bly u het ons dienste geniet en hoop om u weer eendag sien hier by Addo African Home. Ons wens u alles wat mooi is toe.
Vriendelike groete,
Addo African Home Span
Anita T - Apr 2017
Algehele gradering
Aanrader gemoedelijk kleinschalig.
Allard G - Feb 2017
Algehele gradering
Prachtige plek en mooie omgeving.
Addo African Home, Restaurant and Safari se terugvoer
Ons is gelukkig dat julle by ons gebly het! Hoop ons sien julle weer hier by Addo African Home. Dankie wel vir die resensie!
An Z - Aug 2017
Algehele gradering
Baie goeie.
Engela C - Jul 2017
Algehele gradering
Aangenaam.
Cobus C - Okt 2017
Algehele gradering
Gemengde gevoelens.
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Koos S - Mei 2017
Algehele gradering
Te naby aan die erge geraas van die nabygeleë woonbuurt.
Addo African Home, Restaurant and Safari se terugvoer
Beste Koos,
Dankie vir u resensie, dit was aangenaam om u by Addo African Home te verwelkom.
Ons is regtig jammer oor die pad en die geraas maar ongelukkig is dit iets wat ons nie kan verander nie en dit is nie te alle tye so raserig nie. Die veiligheid van ons gaste is een van ons hoofprioriteite. Daarom het ons elke dag sekuriteitswagte op die perseel asook 'n heining om die perseel.
Voel asseblief vry om ons te laat weet of daar iets is wat ons beter kan doen met betrekking tot veiligheid.
Vriendelike groete,
Addo African Home Personeel
Marguerite D - Des 2017
Algehele gradering
The rooms were not nice. The armed security guard at the gate was alarming
- Kapasiteit: 35 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Ceaser-laan, Addo, 6105, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang