Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Addo African Home, Restaurant and Safari

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Eddie M
Kort verblyf Saam met vriende
3.0
Jun 2024

Slaap was lekker maar die res nie aanbeveelbaar nie. Die akkommodasie was baie goed en ideaal vir oorslaap. Ek het wel 'n klagte dat hulle nooit ons kamer skoongemaak het nie. Toe ek die volgende oggend een van die skoonmakers gevra het, het sy gesê hulle het nie 'n ekstra sleutel vir ons rondawel nie en ons het nie ons sleutel gaan inlewer sodat hulle hom kon gebruik nie. Intussen was daar 2 oop rondawels waarheen hulle ons kon skuif. Ons het een van die handdoeke buite gehang en nie weer een vir die volgende oggend gekry nie. So, die ervaring was nie baie lekker nie. Die stortkop spuit ook in alle rigtings behalwe onder toe. Die vloere is sopnat.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Laurence
Addo African Home, Restaurant and Safari
Dear Eddie, Thank you for your review and for staying with us at our Green Escape! We are indeed sorry for the service of your room not being done but as you may remember upon arrival, I had mentioned that the key had just broken in the door. We do have a spare to which we had then given to you for your use. Being a Friday afternoon, it was impossible to get a new key for the housekeepers to have. You had left early the next morning and arrived late at night hence we could not get into your room for a service. If you had reported the shower to us, we would have certainly attended to it immediately. Once again, thank you for staying with us. Best wishes, Candice

John H
1 nag Saam met lewensmaat
1.6
Jun 2024

Mors van geld. Nie geskik vir gestremdes nie. Swak geleë op 'n besige roete. Nieteenstaande 'n boodskap op die julle toep aan die instansie dat my vrou gedeeltelik gestremd is en baie moeilik beweeg, is die boodskap net geïgnoreer. Met ons aankoms by die plek in die donker, moes ons vasstel dat die rondaweltjie 'n hele ent se stap behels op ongelyke oppervlakte. Die rondaweltjie het ook 'n trap wat hoog is gehad wat toegang vir my vrou baie moeilik gemaak het. Die rondaweltjie is vrek klein, seker aanvaarbaar vir die prys. Geen mikrogolfoond of TV nie. Die vloer is slegs geverf met emalje-verf en die bedrakkies/kassies bestaan uit 'n houtstomp met 'n stuk gebuigde blik. Die plek is ook geleë op 'n besig toegangsroete na 'n nabye township met werkers wat van vroegoggend (05:30) met groot luidrugtige busse vervoer word en tot laat saans (22:00). Dit voel of jy binne in 'n snelweg slaap. Daar is swak paaie in die ongewing wat toegang in die donker gevaarlik maak. Spandeer jou R1400 elders. Hierdie is 'n mors van geld.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Charmaine L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2022

My kleinseun wou vreeslik graag gaan kamp. Dit die rede vir ons besoek. Met ons aankoms is ons baie vriendelik ontvang. Ons is na ons kamer vergesel, en vir ons die perseel gaan wys. Ek het aangevra vir braai, braai plus mandjie vol braai-benodighede is tot by ons eenheid gebring. Baie lekker geswem, geslaap en heerlikste ontbyt gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judith R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

100% satisfactory stay. Very nice accommodation. Clean. The owners only go for the best. Restaurant looks amazing, natural pool with the most beautiful birds to watch. Upon arrival we received a welcome drink (out of 8 accommodations, this was the only one in South Africa that offered us this).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laurence
Addo African Home, Restaurant and Safari
Thank you for your feedback and rating our property. We are so glad you enjoyed your stay with us. We strive to always do our best as hospitality is our passion. We look forward to welcoming you back again in the near future.

Anélle M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2022

Pragtige rondawel wegbreek. Ons het 'n heerlike kuier by Addo African Home gehad. Al wat ek sou verbeter is die hang plek vir handdoeke, ons was 'n gesin van vier, maar daar's net hangplek vir 1 handdoek. Die restaurant is redelik hoog geprys vir 'n gesinsete, maar die kos was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Corine S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2022

Top plek, leuke mensen, goed concept. Leuke plek met vriendelijke mensen, erg schoon, goed eten. Ecologisch concept, doen ze goed!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucinda G
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2022

Baie lekker gebly. Hierdie mense het uit hul pad gegaan om ons verblyf so lekker en gerieflik as moontlik te maak. Ons wou braai een aand. Hulle het aan ons 'n braaier, rooster en hout verskaf. Selfs vir ons kom dek langs ons rondawel. Vriendelikste personeel. Ons het een aand by hulle restaurant gaan eet. Kos was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Laurence
Addo African Home, Restaurant and Safari
Beste Lucinda, Dankie vir jou mooi resensie. Ons is so bly om te weet dat jy jou verblyf op ons pragtige groen ontsnapping geniet het. Ons doen altyd ons bes vir ons gaste. Ons hoop om jou binnekort weer te sien.

Jackie J
Kort verblyf
4.8
Mrt 2022

Very quite and restful. Staff was very friendly and peaceful setting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laurence
Addo African Home, Restaurant and Safari
Thank you for your feedback and rating our property. We are so glad you enjoyed your stay with us. We strive to always do our best as hospitality is our passion. We look forward to welcoming you back again in the near future.

Herman L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2022

Dit was heerlik om twee nagte daar deur te bring. Die bestuurder/eienaar mnr. Klaassen was baie vriendelik en hulpvaardig. Geen probleme met die verblyf nie, maar die plek was verder van Addo-park as wat ons verwag het en ons sou graag nader aan die rondawel wou parkeer. Maar in sy geheel gesien, was dit lekke slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dorette D
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Jan 2022

Rondawel was nie gereed met aankomstyd en ander verblyf is aangebied. Gasvrou was baie vriendelik maar onseker van bespreking en moes inderhaas skoonmaker roep om rondawel gereed te maak.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Laurence
Addo African Home, Restaurant and Safari
Dankie vir U terugvoering. Ek is baie jammer om te hoor dat die kamer nie gereed was met U aankomstyd nie. Ons sal aandag daaraan skenk om seker te maak dat so n geval nie weer sal gebeur nie, maar ons doen altyd ons bes om seker te maak die kamers is skoon en netjies vir ons gaste wat arriveer. Ons Standaard Rondawel is almal dieselfde in binnekant. Ons hoop regtig dat U ons weer in die nabye toekoms sal besoek en dat U verseker kan wees van ons uitstekende diens volgende keer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Laurence Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 35 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ceaser-laan, Addo, 6105, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4602e9bd0775a32b915f26248d886ba48313c15316c60293e6109c3e06874c1dd66738d78f08d82c9b115a9182b19ecd9b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 Caesar Avenue Addo 6105 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.53469637346 25.696045067459

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang