Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Addo Dung Beetle Guest Farm

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jeani Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 40 resensies vir Addo Dung Beetle Guest Farm
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Casper C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper C

Uitstekend.

Het in 1 van die Bush Cabins gebly. Baie gerieflik met die mooiste uitsig. Jeani en Henry het uit hul pad gegaan toe ons siek geword het om ons te help en te akkommodeer. Sal beslis weer daar gaan bly.

Amy R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy R

Vriendelike en mooi omgewing.

Die personeel het vir seker die kuier nog lekkerder gemaak. Ontbyt en aandetes regtig is baie lekker.

Hannelie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V

Heerlik gebly.

Wat 'n heerlike verblyf. Baie mooi uitsig oor die berge. Die buite stort was 'n belewenis so in die natuur met die voëls se gesang. Sal die boshouthuisies definitief aanbeveel.

Astrid V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Astrid V

A charming guesthouse, 10 minutes from the main gate of Addo Elephant Park.

A beautiful cottage, but a pity the hot water system didn't function properly. Supper was tasty, but not what one would expect in a 4-star accommodation. There was no menu; we were served a large plate of food. The wine of our choice was not available. Comparing with other 4-star accommodations, there is room for some improvement.

Addo Dung Beetle Guest Farm se terugvoer

Good day Astrid,
Thank you so much for the feedback. We appreciate you taking the time to review our establishment. We will take note of the points you brought to our attention of our Management.
Kind regards, Henry

Addo Dung Beetle Guest Farm
Kathleen S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kathleen S

Staff very friendly. Just no WiFi in unit and no air conditioning.

Very pleasant. Just very hot in the room. Definitely need air conditioning and no WiFi access in the unit.

Erika P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika P

Asemrowend en beste belewenis.

Die buite shower was die hoogte punt. Eerste keer, maar beslis nie die laaste keer nie.

Addo Dung Beetle Guest Farm se terugvoer

Hallo,

Altyd lekker om te hoor dat jou ervaring goed was. Hoop ons sien jou weer.

Groete, Jeani.

Addo Dung Beetle Guest Farm
Mandy B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mandy B

Very pleasant and enjoyable.

Staff were accommodating and pleasant. It was clean, air conditioner worked. Beds were clean and comfortable. Food was delicious. Staff were friendly and happy, willing to help. Nice relaxing environment.

Loula C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Loula C

Baie ontspannend en 'n wegbreek wat definitief die moeite werd was.

Die span by Addo Dung Beetle is baie hulpvaardig en het ons ongelooflik goed behandel toe daar ongerief was. Ons sal hulle definitief vir enige iemand kan aanbeveel en weer gebruik maak van hulle akkommodasie.

Mahomed Saeed V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mahomed Saeed V

Beautiful African experience.

The only thing is that my wife and daughter wanted to enjoy your jacuzzi but it was out of order and this would have been the cherry on top of this beautiful evening at your place. Other than that I would highly recommend this to friends and family as well as tourists wishing to have a beautiful African experience in the bush. I will definitely be back on my next break from work.

Addo Dung Beetle Guest Farm se terugvoer

Good day Mahomed,

Thank you so much for the feedback.

We appreciate you taking the time to review our establishment.

We will take note of the points you brought up to our attention.

Kind regards

Henry

Addo Dung Beetle Guest Farm
Tessa L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tessa L

Rustige oornagplek naby Addo Olifantpark.

Die boshuisies is afgesonderd tussen die digte spekbome en ander plantegroei en is privaat en heerlik om in te bly! Dit sou wel beter gewees het as daar 'n venster was vir ventilasie i.p.v. dat mens die skuifdeur moet oophou vir vars lug. Die weer was egter van so aard dat dit baie aangenaam was om die skuifdeur oop te hou, maar in kouer weer kan dit 'n probleem wees. Ongelukkig was die veiligheidshek met die sif voor die skuifdeur nie baie doeltreffend teen die muskiete nie, maar ons het dit onder die gasvrou se aandag gebring. Die buitegeriewe (stort en toilet) kry beslis 5 sterre! Dit is 'n belewenis om in privaatheid die geriewe te gebruik en so binne-in die natuur te wees omring deur bome en 'n voëltjie-simfonie, terwyl die janfrederikkies, waterfiskaal en tiptolle vrolik op die takkies rondom jou kom gesels! Dit is 'n kort entjie se kronkelpaadjie-stap vanaf die parkeerarea na die huisie.

Jaco A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco A

Alles was goed behalwe dat die eenheid baie warm word.

Baie netjies en skoon. Iets anders as 'n normale kamer.

Johan O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan O

Uitstekend.

Als wat ons verwag het. Personeel was uitstaande.

Leon B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon B

Rustig, stil, vars lug, natuur, kalmte.

Dit was baie baie rustig en stil, net wat ek en my vrou nodig gehad het.

Matthew W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew W

Great host, great accommodation and felt extremely safe.

Great all round trip with lots of activities to do near the accommodation with Addo Elephant Park being right around the corner.

Addo Dung Beetle Guest Farm se terugvoer

THANK YOU for the kind words!!!

Addo Dung Beetle Guest Farm
Jenny N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny N

Beautiful views.

Comfortable accommodation. The bush cabin is a short walk from the parking area.

Addo Dung Beetle Guest Farm se terugvoer

Thank you!

Addo Dung Beetle Guest Farm
Lukas B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Lukas B

Nie die geld werd wat ek betaal het nie.

Baie slegte verblyf gehad. Dungbeatle chalets sal ek nie aanbeveel nie. Dis bitter warm en voel soos 'n bakoond. Die aircon nie voldoende om plek af te koel nie. Geen skoonmaakdienste wat jou plek skoonmaak en klein miere 'n groot probleem. Oor die algemeen is die plek nie op standaard nie.

Wilhelmina F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelmina F

Ongelooflike gasvryheid.

Pragtige plek, baie netjies, gasvryheid was ongelooflik. Julle het regtig die ekstra myl gestap om ons kuier hier lekker te maak. Ons was mal oor die natuurskoon en rustigheid van die boshouthuisies.

Addo Dung Beetle Guest Farm se terugvoer

Baie dankie.

Addo Dung Beetle Guest Farm
Isabel D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Isabel D

Buite-die-boks-dink ervaring!

Pragtige uitsig, baie interessante inligting deur gasheer, 'n eerste ervaring van buite-stort en -toilet, gerieflik geslaap. Dalk kan gasheer dink aan ouer gaste se "nagtelike opstaan" met 'n klein "blikgerief" in die kamer.

Addo Dung Beetle Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir julle kuier en ook julle vriendelike boodskap.
Groete
Rod
Addo Dung Beetle Gaste Plaas

Addo Dung Beetle Guest Farm
Graeme R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graeme R

Lovely peaceful setting with beautiful views over the orchards.

Accommodation was spacious and comfortable with beautiful views over the orchards.

Addo Dung Beetle Guest Farm se terugvoer

Thank you for your feedback and comments.
Kind regards,
Magna

Addo Dung Beetle Guest Farm
Dot S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dot S

Rustig en fantasties.

Dit was net wat ons nodig gehad het om weg te breek. Die gasvryheid was absoluut fantasties en hulle het uit hul pad gegaan om ons te help wanneer ons iets gevra het. Al wat ons kan se is dat die suites nie geskik was vir meer as 1 nag nie, want daar was nie self catering geriewe waar ons gebly het nie, maar ons is verseker dat hulle besig is om dit te verander. Verder kan ons net sê dat dit heerlik was en sal weer daar bly.

Addo Dung Beetle Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir julle kuier en ook die vriendelike boodskap.
Groete
Rod
Addo Dung Beetle Guest Farm

Addo Dung Beetle Guest Farm
Annaleen D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annaleen D

Privaat, spesiaal, geconnect met natuur, cozy, ontspanne!

Gehou van die outside-inside gevoel.

Addo Dung Beetle Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer.
Groete,
Magna

Addo Dung Beetle Guest Farm
Renet M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renet M

Heerlik, stil en naby aan die natuur - beste plek om te rus.

Ons het heerlik gebly! Die afsondering, ongereptheid en die buitestort was uitstekend vir die siel. Dit is die beste plek om af te skakel. Gasvryheid was uit die boonste rakke. Baie dankie!

Addo Dung Beetle Guest Farm se terugvoer

Ons is bly u het u verblyf geniet.
Magna

Addo Dung Beetle Guest Farm
Eon E - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eon E

Als wat jy wil hê.

Ons seuntjie was gaande oor die miskruierhuisie en wil net teruggaan. Magna en haar man het uit hul pad gegaan om ons te help en het goeie inligting verskaf aangaande die park en omgewing!

Addo Dung Beetle Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer en kom kuier gerus weer.
Groete,
Magna

Addo Dung Beetle Guest Farm
Peter E - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter E

Fantastic weekend away!

What an amazing location. We stayed in Bush Cabin 1. Secluded with beautiful outdoor shower and toilet. A truly unique experience. Friendly staff and clean accommodation. Took a morning run through the orange orchard. Worth the trip!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese naweek weg!

Wat 'n wonderlike plek. Ons het in Bush Cabin gebly 1. Afsonderlik met pragtige buitestort en toilet. 'n Eintlike unieke ervaring. Vriendelike personeel en skoon akkommodasie. Het 'n oggend deur die oranje boomgaard gehardloop. Die reis werd!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Addo Dung Beetle Guest Farm se terugvoer

Good day Peter;

Thank you again for the great review.
We appreciate it so much.

Kind regards,
Melissa Boyce

Addo Dung Beetle Guest Farm
Ferdi D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ferdi D

Wonderlike ervaring. Het dit baie geniet.

Baie dankie vir die vriendelike ontvangs wat ontvang het.

Addo Dung Beetle Guest Farm se terugvoer

Ons sien uit om u weer by ons te verwelkom.
Groete,
Magna

Addo Dung Beetle Guest Farm
Anneliese S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneliese S

Baie hartlike, warm ontvangs, so ook die puik diens en plek en heerike kos.

Gasheer, gasvrou en ander personeel was baie goed opgelei in hul werk, werk met 'n passie, doen ekstra moeite met 'n glimlag en gesels baie interessant met baie kennis en kundigheid wat gedeel word oor die baie interessante omgewing. Alles is tot in detail versorg en keurige kamers, tuin, kos en bediening.

Addo Dung Beetle Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde.
Groete,
Magna

Addo Dung Beetle Guest Farm
M G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
M G

Rustige, veilige omgewing.

Pragtige omgewing, lekker gebly!

Addo Dung Beetle Guest Farm se terugvoer

Hoop om u weer te verwelkom.
Groete,
Magna

Addo Dung Beetle Guest Farm
Gerhard S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S

Dit was uitstekend.

Verblyf en gasvryheid was uitstekend. Ons het ons dung beetle kamertjie baie geniet. Dit het ons soos kinders in sprokieland laat voel.

Addo Dung Beetle Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer. Ons hoop om u weer by ons te verwelkom in die toekoms.

Groete,
Magna

Addo Dung Beetle Guest Farm
Nele H - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nele H

Warm hosts and beautiful location.

We found the Addo Dung Beetle cottage a bit claustrophobic, but the warm hosts, good food and perfect location made up for that and even more!

Addo Dung Beetle Guest Farm se terugvoer

Dear Nele,

Thank you for your review. Hope to welcome you back in the future.

Kind regards,
Melissa Boyce

Addo Dung Beetle Guest Farm
Desiree R - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree R

Ideale ligging en geriewe vir ’n lekker rustige vakansie naby die Nasionale Park.

Uitstekende ligging. Sal dit met graagte aanbeveel vir enigeen. Vriendelike gasvrye personeel.

Susan L - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan L

Kan net sê dit was absoluut puik!

Die gasheer en gasvrou se diens was vanaf die begin net uitstaande, behulpsaam en vriendelik. Hulle het ons so tuis laat voel. Die kos was heerlik, die slaap geriewe was ruim, netjies en alles wat jy nodig het is daar. Ek sal hulle enige tyd aanbeveel.

Sinta R - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sinta R

We will definitely be back!

What an awesome weekend with amazing hosts!

Ho D - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Ho D

Dit was totaal onvanpas vir pensioenarisse soos ons.

Die boshutte is net geskik vir jong mense met min sin vir privaatheid, aangesien die toilette oop en sigbaar is vanaf die hut. Indien dit sou reën of as die weer sleg is, sal 'n mens moeilik kan kosmaak aangesien die 'kombuis' nie onderdak is nie.

Abel K - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abel K

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Andre J - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre J

Lekker skoon en gerieflike kamers met 'n uitstekende uitsig en etes.

'n Ware plesier vir ieder en elk!

Ricardo B - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ricardo B

Wittebrood!

Baie vriendelike gasvryheid, Rod en Magna is so vriendelik en het ons regtig so tuis laat voel. Baie lekker gekuier en die plek is baie netjies, die passie en vriendelik straal uit almal wat daar werk!

Albert S - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert S

Had a great stay with great sevice.

The Chalets are beautiful and spacious, it is very close to Addo National Park, and wonderful friendly owners who will go out of their way to keep their customers happy. stunning. thank you.

Retief V - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Retief V

Hoogs aanbeveel!

Ligging so gemaklik naby aan Addo Nasionale Park. Gemaklike en vriendelike diens, behulpsaam en onverbeterde ontbyt! Mooi ligging. Akkommodasie is baie mooi en word aanbeveel.

Rika B - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rika B

Ek kan hierdie gasteplaas aanbeveel.

Gasheer en -vrou baie vriendelik.

Merle V - Mrt 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merle V

I completely loved the place and will be going back there soon.

I completely loved the place and will be going back there soon. Thanks. Sonwabiso

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Addo Dung Beetle Gasteplaas, Zuurberg-weg, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14e911e98595da619ebbefe28890166b2b89b4235fa2210112ffadf3debadd0f4decf275995d26c90657917b3c5f2c152585?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 Addo Dung Beetle Guest Farm Zuurberg Road 6105 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.447461799695 25.687922081653

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang