Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Addo Dung Beetle Guest Farm

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Casper C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Uitstekend. Het in 1 van die Bush Cabins gebly. Baie gerieflik met die mooiste uitsig. Jeani en Henry het uit hul pad gegaan toe ons siek geword het om ons te help en te akkommodeer. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amy R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Vriendelike en mooi omgewing. Die personeel het vir seker die kuier nog lekkerder gemaak. Ontbyt en aandetes regtig is baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Heerlik gebly. Wat 'n heerlike verblyf. Baie mooi uitsig oor die berge. Die buite stort was 'n belewenis so in die natuur met die voëls se gesang. Sal die boshouthuisies definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Astrid V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

A charming guesthouse, 10 minutes from the main gate of Addo Elephant Park. A beautiful cottage, but a pity the hot water system didn't function properly. Supper was tasty, but not what one would expect in a 4-star accommodation. There was no menu; we were served a large plate of food. The wine of our choice was not available. Comparing with other 4-star accommodations, there is room for some improvement.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jeani
Addo Dung Beetle Guest Farm
Good day Astrid, Thank you so much for the feedback. We appreciate you taking the time to review our establishment. We will take note of the points you brought to our attention of our Management. Kind regards, Henry

Kathleen S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2024

Staff very friendly. Just no WiFi in unit and no air conditioning. Very pleasant. Just very hot in the room. Definitely need air conditioning and no WiFi access in the unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Okt 2024

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Erika P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Asemrowend en beste belewenis. Die buite shower was die hoogte punt. Eerste keer, maar beslis nie die laaste keer nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeani
Addo Dung Beetle Guest Farm
Hallo, Altyd lekker om te hoor dat jou ervaring goed was. Hoop ons sien jou weer. Groete, Jeani.

Mandy B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Very pleasant and enjoyable. Staff were accommodating and pleasant. It was clean, air conditioner worked. Beds were clean and comfortable. Food was delicious. Staff were friendly and happy, willing to help. Nice relaxing environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Loula C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2023

Baie ontspannend en 'n wegbreek wat definitief die moeite werd was. Die span by Addo Dung Beetle is baie hulpvaardig en het ons ongelooflik goed behandel toe daar ongerief was. Ons sal hulle definitief vir enige iemand kan aanbeveel en weer gebruik maak van hulle akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mahomed Saeed V
1 nag Gesin met tieners
4.4
Aug 2023

Beautiful African experience. The only thing is that my wife and daughter wanted to enjoy your jacuzzi but it was out of order and this would have been the cherry on top of this beautiful evening at your place. Other than that I would highly recommend this to friends and family as well as tourists wishing to have a beautiful African experience in the bush. I will definitely be back on my next break from work.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Jeani
Addo Dung Beetle Guest Farm
Good day Mahomed, Thank you so much for the feedback. We appreciate you taking the time to review our establishment. We will take note of the points you brought up to our attention. Kind regards Henry

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jeani Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Addo Dung Beetle Gasteplaas, Zuurberg-weg, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14e911e98595da619ebbefe28890166b2b89b4235fa2210112ffadf3debadd0f4decf275995d26c90657917b3c5f2c152585?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 Addo Dung Beetle Guest Farm Zuurberg Road 6105 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.447461799695 25.687922081653

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang