Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Adel Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Catherine F
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Amazing, tranquil, beautiful. It was amazing. Well located close to everything. Will definitely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannah R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Peaceful and homely. We thoroughly enjoyed our stay. The cottage is so peaceful and homely, with a stunning view. The owners of Adel Cottage were amazing and very helpful during the check-in/out process. We will definitely be going back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Spotless and comfortable. Adel cottage is a home away from home perfectly situated close to all amenities and leisure activities. Beautiful views and very peaceful. We had a fantastic stay and will most definitely be back. Thank you for having us Elsabe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marizanne P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Rustigheid Adel Cottage is toegerus met alles wat mens benodig vir 'n gemaklike selfsorg ervaring. Die cottage het ook Netflix en DStv beskikbaar. Elsabe was baie gasvry en behulpsaam met voorstelle oor aktiwiteite in die omgewing. Die huis is geleë naby aan die hoofpad wat dit maklik maak om alle restaurante en winkeltjies te besoek. Die paaie in daai omgewing is maar baie sleg en sal aanbeveel om met 'n bakkie of SUV te ry. Kan beslis Adel Cottage voorstel vir 'n rustige en ontspanne wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorieta S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2023

Excellent. Rustig en stil omgewing, het waarlik lekker gerus. Pragtige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Paul P
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2022

Comfortable weekend away. A roomy, but cozy, well equipped cottage with breath taking mountain views. A really great place to chill out yet conveniently situated to enjoy all that the Champagne Valley has to offer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanmarie L
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2022

Uitstekende ligging, afgesonder, heerlike rus en ongelooflike uitsig. Elsabe is 'n uitstekende gasvrou en was altyd gereed om te help. Adel Cottage is uitstekend toegerus, gemaklik en baie mooi. Alles was daar! Selfs 'n kas met Peaceful Sleep, pleisters, deodorant en 'n haardroër. Om nie eens te praat van die uitsig nie! Ek kan dit definitief aanbeveel!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sue B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2022

Dit was onsettend rustig, net 'n pragtige uitsig. Lekker. Uitsig was pragtig en is lekker naby besienswaardighede. Plekkie was goed toegerus. Kinders het die vryheid van die plaas baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2022

Ek kan dit ten sterkste aanbeveel vir mense wat regtig wil gaan afskakel en rus. Jong kinders gaan moontlik verveeld raak. Die cottage is goed ingerig met alles wat 'n ou nodig kan hê. 'n Ekstra, warm kombers sou welkom gewees het aangesien dit 'n koue week was. Neem ook jou eie hout saam, want daar is geen hout by die cottage met jou aankoms nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sharon K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2021

Lovely Cottage - Home away from home. Fully equipped. You really only need to bring your food. My family was super impressed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elsabe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R600, Champagne-vallei, Adel Plaas, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYyZGJmNWYwLWVkODUtNGYyNS1iMTY1LTk4MjEzM2YwNzYyNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 27 5 1 5 R600, Champagne Valley Adel Farm 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.957732455819 29.462929311557

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang