Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Adelante Self Catering

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Olivia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 46 resensies vir Adelante Self Catering
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Lionette S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lionette S

Naby winkels en hospital geleë, waar ons moes wees. Baie lekker gebly.

Vriendelike gasvrou. Grondvloer woonstel is privaat met private ingang. Pragtige plante en voëllewe. Ons sal vir seker weer daar gaan bly as ons in daardie omgewing moet wees. Dankie.

Marie F - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie F

Pragtige plek om te oornag. Vriendelikste gasvrou (tannie).

Die mooiste en skoonste plek!

Lydia D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia D

Peaceful and very pleasant.

We had a wonderful stay, well looked after.

Karin V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V

Perfek!

Die ligging was perfek. Ons het oorgebly vir 'n partytjie daar naby. Die omgewing is veilig en die gastehuis was alles wat ons nodig gehad het. Sal weer daar gaan oorslaap.

Patrick L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick L

Nice.

Nice, comfortable and tranquil.

Tanja C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja C

Voldoen aan ons behoeftes.

Vriendelik ontvang. Netjies en skoon plek. Ons het veilig gevoel.

Petro S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S

Heerlike veilige akkommodasie.

Heerlike veilige akkommodasie naby Faerie Glen Ooginstituut.

Chipo M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chipo M

Had the best stay.

We had the best stay. The owner and her family were friendly and went the extra mile to help us with our extra luggage.

Theresa U - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theresa U

Great spot in tranquil surrounds.

Lovely and peaceful. Has everything one needs.

Hiadee V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hiadee V

Comfortable stay with all the extras.

Everything you need, even an air fryer. Friendly service.

Adelante Self Catering se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer.
Julle was aangename gaste.
Hoop om jul weer te sien.

Adelante Self Catering
Joël M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joël M

Heerlike naweek verblyf.

Ons het die Kersnaweek by Adelante oorgebly en baie lekker gebly. Die plek is netjies en het alles wat nodig is vir 'n naweek se oorbly.

Yolandi D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi D

Vriendelik, skoon en netjies.

Gasvryheid, vriendelikheid en hulp met beurtkrag. Die plekkie was mooi skoon en netjies. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer van hulle gebruik maak.

Gilian V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gilian V

Uitstekende waarde vir geld.

Baie rustige area.

Elma N - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma N

Perfek

Alles wat 'n mens nodig het en nog meer. Tuin is pragtig.

Jacques V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V

Baie skoon en netjies. Baie vriendelike mense ook.

Ons is vriendelik ontvang en als was baie goed. Baie sooon en netjiese plek.

Maretha V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha V

Restful.

Very friendly reception ad support.

Zetmari M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zetmari M

Vriendelike diens.

Plek is pragtig en die gasvryheid baie vriendelik.

Dieketseng B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dieketseng B

We enjoyed our stay.

We had booked both their venues and we found them clean and beautiful. Very close to shops and in a quiet residential area. The owners are friendly and very helpful. It does have dogs and we (us and our children) found the dogs friendly and got used to them.

Azille F - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Azille F

Pragtige plek!

Ons was baie vriendelik ontvang deur die eienaars en sommer dadelik tuis gevoel. Die eenheid was baie netjies en gerieflik. Die omgewing is netjies en rustig. Parkering is veilig en ons het baie lekker geslaap. Puik diens, pragtige plek sal enige tyd weer daar oornag en vir enige een aanbeveel.

Hennie K - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie K

Huislik en netjies.

Ons was baie vriendelik ontvang deur die eienaars en die plekkie was baie netjies en gerieflik. Die omgewing is netjies en goed. Parkering is veilig en ons het baie lekker geslaap. Puik diens, puik plekkie en sal weer besoek in die toekoms.

Lydia D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia D

Absoluut fantasties!

Wat 'n pragtige plek om in te slaap, netjies, rustig, perfek vir twee mense. Die eienaars is twee dierbare mense, ons het hulle gesien toe ons inboek en daarna was hulle besig met hulle dinge. Die plekkie is heeltemal privaat en die mooiste tuin wat ek nog gesien het, feëtjieland!

Madie S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madie S

Baie lekker gebly.

Dit was 'n gerieflike, netjiese en veilige plekkie om oor te slaap vir 'n naweek. Die bed was baie gemaklik, als was skoon en die tuin is lieflik. Rustige omgewing en baie sentraal, baie dankie vir die gasvryheid.

Elizabeth V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth V

Mooi plekkie, vriendelike diens, als wat jy nodig het - kompak en prakties saamgestel.

Mooi, rustige en veilige omgewing. Goeie waarde vir geld. Vriendelike, toegemoetkomende diens. Skoon, netjies en smaakvol ingerig. Enige moontlike negatief: styl trappies (maar dit het ons nie gepla nie). Ons beveel die plekkie graag aan.

Simone V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone V

'n Goeie nag se rus.

Adelante is waarlik waarde vir geld. Geriewe is skoon en netjies en eienaars is baie vriendelik. Area is veilig en baie sentraal. Ek sal beslis weer oorbly.

Dawie K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dawie K

Het sommer tuis gevoel.

Met die intrapslag was ons baie goed ontvang. Die diens is puik en ons kon lekker as 'n gesin rus na 'n lang dag uit.

Ina D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ina D

Baie rustige plekkie.

Baie veilige en vriendelike plekkie om oor te slaap.

Chani L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Chani L

Very friendly hospitality.

Well situated. All round friendly staff. Especially the hostess. Very well organised, clean and beautiful place to stay. Extremely helpful. Super caring, caters for your needs, everything you'd expect from a guesthouse and some more. Bravo!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie vriendelike gasvryheid.

Goed geleë. Vriendelike personeel. Veral die gasvrou. Baie goed georganiseerde, skoon en pragtige plek om te bly. Uiters hulpvaardig. Gee baie om, voorsien jou behoeftes, alles wat jy van 'n gastehuis verwag en nog meer. Bravo!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Mawethu M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mawethu M

It's nice accommodation.

The only problem is the user friendliness when it comes to transportation to town.

Chantelle R - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle R

Huis weg van die huis.

Warm en gemaklike ontmoeting. Dadelik tuis gevoel! Kamer en onthaalarea is baie ruim en 'homey'. Baie veilig gevoel. Met 'n klein seuntjie was dit so maklik. Baie dankie vir die lekker blyplek. Sal nooit weer iewers anders bly nie.

Yolandi H - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi H

They went out of their way to accomodate us on short notice.

Hosts are very friendly and made us feel welcome, lovely people.

Anneleen M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneleen M

Baie vriendelike mense, het dit baie geniet.

Mense is baie vriendelik en gasvry. Pragtige plek, volledig toegerus vir alle behoeftes. Plek is goed geleë. Sal beslis weer by Adelante tuisgaan.

Trudy C - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudy C

Enjoyed our short stay and found Olivia van Heerden and her husband lovely welcoming hosts.

It was a pleasure to drive into a lovely, quiet neighbourhood to find our very comfortable accommodation which was surrounded by a very attractive garden. Olivia was very friendly and helpful.

Sonja V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V

'n Absolute wonderlike ervaring! Sal beslis weer hier tuisgaan.

Sien sterre.

Dirk C - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk C

Gerieflik, skoon en netjies.

Warm ontvangs. Stil veilige area. Die selfsorg eenheid is netjies, gerieflik, skoon en baie goed toegerus. Ons kom verseker terug!

Glenda P - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Glenda P

Lekker rustig en veilig.

Sien die sterre.

Retha S - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha S

Pragtig en netjies.

Ons verblyf by Adelante was fantasties. Olivia en Johan doen baie moeite en is baie vriendelik. Die verblyf was baie netjies en mooi. Sal beslis weer van Adelante gebruik maak.

Annelie L - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie L

Dit is heerlik stil en rustig. Die woonstel is baie ruim, skoon en netjies. Die eienaars was baie vriendelik.

Ek het baie rustig en veilig gevoel. Ek was net oor een ding baie ongelukkig. Die Saterdag toe ek klaar gepak en op pad terug is Barberton toe het die eienaar vir my gesê ek skuld nog geld, wat nie waar was nie. Ek het dit reeds deur LekkeSlaap betaal. Dit het my baie ongemaklik laat voel aangesien ek geweet het dat ek betaal het. Verder was daar geen klagtes nie.

Jacy M - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacy M

Lieflik!

Die eienaars was baie behulpsaam en het meer as hulle deel gedoen. Naby aan Woolworths Food as jy nie self wil kosmaak nie. Mooi omgewing. Ideaal geleë!

Ita O - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ita O

Dit was absoluut ongelooflik! Niks was te veel moeite nie!

Die eienaars is 2 lieflike mense, wat absoluut enige iets sal doen om mens se verblyf gerieflik en heerlik te maak. Die woonstel is skoon en netjies, met als en nog meer wat jy nodig het. Dit was voorwaar een van die lekkerste plekke waar ons al gebly het, en op 'n stadium het dit nie eers meer gevoel soos selfsorg maar eerder soos 'n 5-ster hotel. Baie dankie Adelante!

Unita B - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Unita B

Vriendelike en gasvrye mense.

Sal enige tyd die gastehuis aanbeveel.

Ina F - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina F

Heerlik!

Ons het heerlik gebly – ek kan beslis die stylvolle, privaat, goed toegeruste eenhede aanbeveel!

Schalk V - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk V

Drie nagte geslaap in 'n skoon en ruim woonstel. Kon heerlik rus en studeer!

Baie aangename verblyf in 'n ruim, goed-toegeruste eenheid. Baie vriendelike ontvangs, uiters hulpvaardige en bedagsame gasheer en -vrou.

Emmalize S - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmalize S

Ons het 4 nagte oorgeslaap, was op vakansie.

Wat 'n aangename verrassing. Nog nooit het ek sulke vriendelike en gasvrye mense teëgekom nie, en ek kom uit 'n klein dorpie in die Karoo! Ons het voorwaar tuis gevoel en sal die gastehuis vir enige persoon aanbeveel! Baie dankie vir julle moeite en bereidwilligheid om enige versoek so gou as moontlik aan te voldoen!

Modine L - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Modine L

Baie lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly. Eienaars baie gasvry. Baie lekker omgewing! Sal dit beslis aanbeveel.

Ursula M - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ursula M

Enjoyed the stay!

Will use the accommodation again.

Lenie S - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lenie S

Uitstekend!

Ons het die verblyf en gastehuis baie positief beleef.

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Minnesota-straat 318, Faerie Glen, Pretoria, 0043, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11bedee662c84f692e14d2891a6ebb782b6773014eae5ee9e440139298c42795508052153763a0c640deeb0e5c429e03655c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 3) 46 5 1 5 318 Minnesota Street Faerie Glen 0043 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.77423226291 28.305708898148

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang