Adelante Self Catering
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Minnesota-straat 318, Faerie Glen, Pretoria, 0043, Gauteng
- Vanaf R950 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Adelante Self Catering is in die stil en beeldskone woonbuurt Faerie Glen in Pretoria geleë. Daar is 2 selfsorgwoonstelle met slaapplek vir 2 tot 3 gaste.
Eenheid 1 is privaat en op die grondvloer. Die eenheid het slaapplek vir 3 volwassenes of 2 volwassenes en 2 kinders jonger as 12 jaar. Daar is 'n dubbelkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die woonstel het 'n oopplan-leefarea en -kombuis wat volledig toegerus is. Daar is 'n yskas, mikrogolfoond en 'n tweeplaatstofie in die kombuis. Die sitkamer is ingerig met 'n slaapbank en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Eenheid 2 het trappe wat na die ingang lei en het slaapplek vir 3 volwassenes of 2 volwassenes en 2 kinders jonger as 12 jaar. Dié woonstel is gerieflik en luuks gemeubileer met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en daar is 'n en suite-badkamer. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstofie, skottelgoedwasser en tuimeldroër. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n slaapbank in die woonstel.
Elke eenheid het 'n kluis en veilige onderdakparkeerplek vir 1 motor elk.
Adelante is sentraal geleë en binne 10 km vanaf die Faerie Glen Hospitaal, Pretoria-Oos Hospitaal, Kloof Hospitaal, Menlyn Winkelsentrum, Woodlands Boulevard Sentrum, Atterbury Value Mart, Atterbury Boulevard en 'n Pick n Pay Hypermarket.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Olivia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 53
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Minnesota-straat 318, Faerie Glen, Pretoria, 0043, Gauteng
- Gaste dink Adelante Self Catering het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Minnesota-straat 318, Faerie Glen, Pretoria, 0043, Gauteng