Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Adem Gasteplaas

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Riaana D
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Vriendelike personeel, pragtige omgewing, heerlikste ontbyt. Dit was 'n heerlike kuier by Adem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louisa
Adem Gasteplaas
Dear Riaana, We enjoyed having you here at Adem. Thank you for the kind review, hope to see you again soon. Miekie, Mila and staff.

Grietjie D
1 nag Saam met vriende
4.8
Des 2023

Lekker met vriendelike personeel. Oorgeslaap na 'n troue in die omgewing. Die verblyf was aangenaam. Die sjerrie, regte melk en beskuit was baie welkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matt D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2022

What a lovely little gem. Friendly hosts and a beautiful little unit to stay in. I will definitely be back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Louisa
Adem Gasteplaas
Thank you Matt for the good review. Hope to see you again soon. Miekie

Pieter B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2021

Gemaklik en gerieflik. Heeltemal voldoende vir oorslaap, maar nie veel te doen op plaas/plot nie. Daar is egter genoeg te doen in die omgewing.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Petra W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

We enjoyed our stay. Just 1 thing short: please put cutlery in the rooms. We couldn't stir our coffee.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louisa
Adem Gasteplaas
Petra, Thank you for your feedback and I am pleased to hear that you enjoyed your stay. My apologies for the inconvenience caused of no cutlery in the room. Will make sure that this won't happen again. Warm Regards, Louisa

Melissa V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2019

Home away from home! Thank you for going out of your way to make us feel welcome and for making sure that we have everything we need. The food was prepared carefully and the staff were always ready to assist. We will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louisa
Adem Gasteplaas
Melissa, Baie dankie vir die komplimente en goeie terugvoer. Lekker om dit te hoor. Julle is enige tyd welkom. Hoop om julle gou weer te sien. Groete Louisa

Neil V
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Nov 2019

Teleurstellend. Die foto’s op die webblad is anders as die werklikheid. Dit was nie die wittebrood-bederf wat ek verwag het nie. Die toebehore in die kamer was oud en die kamer kort beslis opknapping. Ook die tuine. Waaraan soveel mense hulle aan skuldig maak is dat hulle meer ingestel is op hulle fone as op klante. Die droewige ontvangs was seker swakste wat ek ooit gehad het. Onthou asb, mense verskil. Dit is my perspektief.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Louisa
Adem Gasteplaas
Goeie Middag. Baie dankie vir die terugvoer. Ek is regtig jammer om te hoor van julle teleurstelling en veral die slegte ontvangs wat julle ervaar het. Ons sal beslis hieraan aandag gee om dit te verbeter. Ek is uit my hart uit jammer oor julle slegte ervaring. Geseende dag.

Hermann P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2018

Goed. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louisa
Adem Gasteplaas
Baie dankie vir die goeie terugvoer tussen die sterre. Vriendelike groete Louisa

Elca V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2018

Pragtige kamers, heerlike kos en baie vriendelike mense! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Louisa
Adem Gasteplaas
Good Day, Thank you very much for your kind words. We look forward to seeing you soon again. Regards, Dylan Petzer General Manager

Paul B
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Des 2018

Baie mooi plek met al die nodige geriewe. Ons het bietjie verdwaal, weet nie of die GPS-koördinate heeltemal reg is nie. Ons moes 'n rukkie by die hek wag voordat daar iemand opgedaag het. Die plekkie is heeltemal voldoende veral vir oorslaap. Ons het 'n troue bygewoon en toe ons terugkeer was dit stikdonker. Die krag en water was af en dit was moeilik om in die donker in ons eenheid in te gaan. Maar ten spyte daarvan is dit 'n baie mooi en oulike plekkie en die ontbyt het heeltemal opgemaak vir alles. Die mense was ook baie vriendelik teenoor ons en baie behulpsaam. Sal enige tyd weer daar oornag!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Louisa
Adem Gasteplaas
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Baie jammer oor die krag wat af was, weens beurtkrag asook die weer wat 'n rol gespeel het. Ek hoop om julle weer te sien om op te maak vir wat verkeerd was. Vriendelike groete Louisa

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Louisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rex, Rhenosterfontein, Kroondal, 0350, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa005d5ca6a1df824a9f266c41e24bdc53bc19f6a3c3e4cfbc468450729a2dc637b9416e46ac44f603a1a0ad068060435d43e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 Rex Rhenosterfontein 0350 Noordwes 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -25.776388888889 27.3475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang