Adem Gasteplaas
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Louisa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Riaana D - Apr 2024
Algehele gradering
Vriendelike personeel, pragtige omgewing, heerlikste ontbyt.
Adem Gasteplaas se terugvoer
Dear Riaana,
We enjoyed having you here at Adem.
Thank you for the kind review, hope to see you again soon.
Miekie, Mila and staff.
Grietjie D - Des 2023
Algehele gradering
Lekker met vriendelike personeel.
Matt D - Nov 2022
Algehele gradering
What a lovely little gem. Friendly hosts and a beautiful little unit to stay in.
Adem Gasteplaas se terugvoer
Thank you Matt for the good review. Hope to see you again soon. Miekie
Pieter B - Apr 2021
Algehele gradering
Gemaklik en gerieflik.
Petra W - Sep 2019
Algehele gradering
We enjoyed our stay.
Adem Gasteplaas se terugvoer
Petra,
Thank you for your feedback and I am pleased to hear that you enjoyed your stay. My apologies for the inconvenience caused of no cutlery in the room. Will make sure that this won't happen again.
Warm Regards,
Louisa
Melissa V - Aug 2019
Algehele gradering
Home away from home!
Adem Gasteplaas se terugvoer
Melissa,
Baie dankie vir die komplimente en goeie terugvoer. Lekker om dit te hoor. Julle is enige tyd welkom. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Louisa
Neil V - Nov 2019
Algehele gradering
Teleurstellend.
Lees meerAdem Gasteplaas se terugvoer
Goeie Middag.
Baie dankie vir die terugvoer. Ek is regtig jammer om te hoor van julle teleurstelling en veral die slegte ontvangs wat julle ervaar het. Ons sal beslis hieraan aandag gee om dit te verbeter.
Ek is uit my hart uit jammer oor julle slegte ervaring.
Geseende dag.
Hermann P - Nov 2018
Algehele gradering
Goed.
Adem Gasteplaas se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer tussen die sterre.
Vriendelike groete
Louisa
Elca V - Jun 2018
Algehele gradering
Pragtige kamers, heerlike kos en baie vriendelike mense!
Adem Gasteplaas se terugvoer
Good Day,
Thank you very much for your kind words. We look forward to seeing you soon again.
Regards,
Dylan Petzer
General Manager
Paul B - Des 2018
Algehele gradering
Baie mooi plek met al die nodige geriewe.
Lees meerAdem Gasteplaas se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Baie jammer oor die krag wat af was, weens beurtkrag asook die weer wat 'n rol gespeel het. Ek hoop om julle weer te sien om op te maak vir wat verkeerd was.
Vriendelike groete
Louisa
Heila J - Jul 2018
Algehele gradering
Fasiliteite baie netjies en van goeie gehalte.
Marcel D - Sep 2018
Algehele gradering
Groen gras en mooi.
Adem Gasteplaas se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons vertrou ons sien julle sommer gou weer.
Vriendelike groete
Louisa
Anonieme gas - Mei 2018
Algehele gradering
Elzanne B - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Adem Gasteplaas se terugvoer
Thank you for your kind words.
We look forward to seeing you soon again.
Kindest Regards,
Dylan Petzer
General Manager
Louisa K - Sep 2017
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, mooi netjiese skoon kamer.
Adem Gasteplaas se terugvoer
Thank you for your kind words.
We look forward to seeing you soon again.
Kindest Regards,
Dylan Petzer
General Manager
Daleen V - Sep 2017
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Adem Gasteplaas se terugvoer
Hi Daleen,
Thank you very much for your kind words.
We hope to see you soon again.
Kindest Regards,
Dylan Petzer
General Manager
Adem Gasteplaas
Lore M - Nov 2016
Algehele gradering
Aangename verblyf in 'n vriendelike en stil omgewing.
Adem Gasteplaas se terugvoer
Hi there,
Thank you very much for your kind words, it is very much appreciated.
We hope to see you soon!
Kind Regards,
Dylan Petzer
Guest House Manager
Hendrik B - Nov 2016
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam, dankie!
Adem Gasteplaas se terugvoer
Thank you very much for your positive review Mr Brits.
We hope to see you soon again!
Cecile D - Sep 2015
Algehele gradering
Heerlik, baie rustig en pragtig.
Adem Gasteplaas se terugvoer
Hi there, Thank you very much for your kind words, it is very much appreciated. We hope to see you soon! Kind Regards, Dylan Petzer (Guest House Manager)
Rentia V - Apr 2015
Algehele gradering
Wonderlike ervaring!
Adem Gasteplaas se terugvoer
Hi there, Thank you very much for your kind words, it is very much appreciated. We hope to see you soon! Kind Regards, Dylan Petzer (Guest House Manager)
Bernard V - Nov 2015
Algehele gradering
Aangenaam en hulpvaardig.
Adem Gasteplaas se terugvoer
Hi there, Thank you very much for your kind words, it is very much appreciated. We hope to see you soon! Kind Regards, Dylan Petzer (Guest House Manager)
Susan B - Mei 2014
Algehele gradering
Asemrowend, rustig, fantasties en wonderlike gasvryheid.
Adem Gasteplaas se terugvoer
Hi there, Thank you very much for your kind words, it is very much appreciated. We hope to see you soon! Kind Regards, Dylan Petzer (Guest House Manager)
Kobus B - Jan 2014
Algehele gradering
Baie aangenaam!
Adem Gasteplaas se terugvoer
Hi there, Thank you very much for your kind words, it is very much appreciated. We hope to see you soon! Kind Regards, Dylan Petzer (Guest House Manager)
Jeanine M - Jan 2014
Algehele gradering
Good location, pretty
Rob J - Okt 2013
Algehele gradering
Very comfortable stay, quite country side setting
Chantelle W - Aug 2013
Algehele gradering
Van ons daar aangekom het tot ons weer gery het was alles perfek.
Margaret S - Jun 2013
Algehele gradering
Peaceful and awesome service
Joannie E - Sep 2013
Algehele gradering
Loved it.
Elna T - Okt 2013
Algehele gradering
Luukse plaaservaring!
Janita B - Jun 2013
Algehele gradering
Goed
Derek D - Des 2013
Algehele gradering
Baie lekker gebly en gekuier! Nannette was baie gaaf en vriendelik.
Nico S - Okt 2013
Algehele gradering
Die atmosfeer en ontvangs het ons stoutste verwagtinge oortref!
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rex, Rhenosterfontein, Kroondal, 0350, Noordwes
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang