Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Adem Gasteplaas

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rex, Rhenosterfontein, Kroondal, 0350, Noordwes
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Die naam Adem beteken "om vars lug te skep" en gaste sal beslis met nuwe krag en energie hier wegstap. Adem Gasteplaas het sedert 2003 'n 4 ster-gradering van die Suid-Afrikaanse Toerismeraad en is ook met die AA geaffilieerd.

Adem maak voorsiening vir almal se behoeftes met ten volle toegeruste en suite-slaapkamers, privaat ingange, en veilige onderdakparkeerplek. Die kamers beskik oor koffie- en teemaakgeriewe en alle geriewe wat jy moontlik sal benodig. 'n Regte plaasontbyt kan vroeg soggens geniet word en driegangmaaltye is ook op versoek beskikbaar.

Gaste kan die plaasdiere in ons miniatuur-dieretuin kom voer en ons het ook 'n swembad en onderdak-braaigeriewe. Daar is 'n vlugbalbaan en die kleinspan sal gaande wees oor die trekkerritte wat op versoek gereël kan word. Doendinge in die omgewing sluit voetslaanpaaie, wandelpaaie, draf, fietsry en wildkykroetes in.

Ons konferensiesaal kan tot 25 afgevaardigdes akkommodeer en kan ook vir privaat funksies ingespan word. Uitstekende diens en persoonlike aandag word ten alle tye gewaarborg.

Adem Gasteplaas is 17 km oos van Rustenburg in Noordwes. Die plaas is heerlik sentraal geleë, net 'n uur en 'n half se ry vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe, 'n uur vanaf Pretoria en Lanseria-lughawe en 65 km vanaf Sun City en die Pilanesberg Natuurreservaat. Ons is ook net 35 km vanaf die beroemde Mooinooi-gholfbaan en 19 km vanaf die Rustenburg-gholfbaan.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Louisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Rex, Rhenosterfontein, Kroondal, 0350, Noordwes
  • Gaste dink Adem Gasteplaas het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rex, Rhenosterfontein, Kroondal, 0350, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa005d5ca6a1df824a9f266c41e24bdc53bc19f6a3c3e4cfbc468450729a2dc637b9416e46ac44f603a1a0ad068060435d43e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 Rex Rhenosterfontein 0350 Noordwes 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -25.776388888889 27.3475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang