Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Adley House

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Hugo Amos V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Ons het heerlik gekuier by die gastehuis. Die 5 dae daar saam met vriende was 'n heerlike kuier in Oudtshoorn. Siska en haar personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. Die ontbyt en die lekker gesels met Siska en die personeel was baie lekker. Jul sien ons weer. Dankie, jul het ons laat voel asof dit ons huis is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharmia
Adley House
Hi Hugo Dit was besonders pret om julle hier by ons te he ,julle was die Lieflikste gaste, familie, ooit. Ons het al geweet hoe hardloop ons oggende saam julle. Bankie dankie vir julle ondersteuning en ongelooflike humor. Ons sien alreeds klaar uit na die volgende verwelkoming. Pas julle mooi op en sien gou weer. Groete en liefde aan die res van die span. Britney.

Roberta V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2024

Awesome. Ons het baie lekker gekuier. Als was perfek. My tiener dogter het die stilte en die tuin baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin W
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2024

Will stay again when in Oudtshoorn. Comfortable, staff very accommodating and near to the Civic Centre to attend the Klein Karoo music.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2023

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Reinhard S
1 nag Saam met vriende
4.0
Aug 2023

Ons kon in vrede en stilte uitrus in 'n mooi omgewing, na 'n lang dag op die pad. Die ontbyt was eersteklas en diens was uitstekend in die algemeen. Net jammer die stortkop het gesukkel om ons ordentlik nat te kry met 'n te klein verstelling, wat geweier het om verander te word! Veral omdat die watertemperatuur moeilik was om te reguleer tussen warm en koud! Die wasbak se warmkraan was los en kon dalk begin lek het met al die beweging heen en weer wanneer dit oop- en toegedraai word? Ons moes die koue nag op twee enkelbeddens deurbring, maar het betaal vir 'n dubbelbed! Verder is daar nie klagtes nie - die tuin is mooi en reflekteer rustigheid. Sou graag die gastehuis wil aanbeveel, maar vir die prys het ek ietwat beter verwag, sonder onderhoudkwessies. Dankie nietemin, ons het goed gerus en welkom gevoel!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Linda T
1 nag
2.8
Feb 2024

Unprofessional management. Awful experience, after they confirmed that we could check out slightly later due to my daughter participating in a marathon in Oudtshoorn. They went into our rooms without permission and packed all our things. We could not find anything and spent ages trying to find jewellery, etc.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Karin M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Spesiale plek in Oudtshoorn. Stap so bietjie terug in tyd en geniet die tuin wat mense vir dekades lank bekoor. Skoon, netjies en 'n pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharmia
Adley House
Beste Karin Baie, baie dankie vir die pragtige resensie wat jy aan Adley House gegee het. Dit was so 'n voorreg om julle hier by ons te kon hê. Ek hoop ons sien julle in die nabye toekoms gou weer en moet asb nie kontak met ons verloor nie. Nogmaals baie dankie. Vriendelike Adley House Groete, Siska de Kock.

Rona S
Kort verblyf
5.0
Mei 2017

Vriendelike diens, netjiese verblyf en pragtige tuin. Sal beslis Adley House aanbeveel. Diens was baie vriendelik, kamer was gerieflik en netjies en die tuin is pragtig. Dit het alles bygedra tot 'n heerlike naweek in Oudtshoorn.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharmia
Adley House
Beste Rona, Baie dankie vir die inspirerende terugvoer. Hierdie tipe van terugvoer gee die peroneel soveel ekstra motivering om net nog beter te presteer. Kom besoek ons gerus weer. Groete, Die Adley House Span

Sarah H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2015

Kan met eerlikheid se dat dit puik was. Absolute puik diens. Ons het ons verbly oneindig baie geniet. Die kamers pragtig en ongelooflike netheid. Pragtige tuin en so naby aan alles en vir ons 'n veilige hawe. Die heerlikste ontbyt. Oorweldigend rustig en mooi. Baie dankie vir julle gasvryheid. Ons maak weer so.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharmia
Adley House
Goeie Dag Louw, Dit was baie lekker om julle te kon ontvang en van diens te wees. Kom kuier gerus weer vir ons! Groete, Lizel

Walda L
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Des 2013

Outydse prag. 'n Lieflike, vriendelike ontvangs.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Sharmia
Adley House
Hallo Walda, Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Was heerlik om u te kon ontvang en van diens te wees. Kom kuier gerus weer vir ons! Groete en heerlike dag, Lizel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Sharmia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R1 220
R1 220 R1 098
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 220
R1 220 R1 098
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 209 Jan van Riebeeck Pad, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg4NjA3MDk5LTQwOGUtNDBiNC1iNGRhLWU4YWMyMjUwOGQzNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 220 nouVanaf R1 098 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 209 Jan van Riebeeck Road Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.588248782473 22.194453477859

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang