Adley House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Sharmia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Hugo Amos V - Apr 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier by die gastehuis. Die 5 dae daar saam met vriende was 'n heerlike kuier in Oudtshoorn.
Adley House se terugvoer
Hi Hugo
Dit was besonders pret om julle hier by ons te he ,julle was die Lieflikste gaste, familie, ooit. Ons het al geweet hoe hardloop ons oggende saam julle.
Bankie dankie vir julle ondersteuning en ongelooflike humor. Ons sien alreeds klaar uit na die volgende verwelkoming.
Pas julle mooi op en sien gou weer.
Groete en liefde aan die res van die span.
Britney.
Roberta V - Sep 2024
Algehele gradering
Awesome.
Karin W - Aug 2024
Algehele gradering
Will stay again when in Oudtshoorn.
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Reinhard S - Aug 2023
Algehele gradering
Ons kon in vrede en stilte uitrus in 'n mooi omgewing, na 'n lang dag op die pad.
Lees meerLinda T - Feb 2024
Algehele gradering
Unprofessional management.
Karin M - Okt 2022
Algehele gradering
Spesiale plek in Oudtshoorn.
Adley House se terugvoer
Beste Karin
Baie, baie dankie vir die pragtige resensie wat jy aan Adley House gegee het. Dit was so 'n voorreg om julle hier by ons te kon hê. Ek hoop ons sien julle in die nabye toekoms gou weer en moet asb nie kontak met ons verloor nie. Nogmaals baie dankie. Vriendelike Adley House Groete, Siska de Kock.
Rona S - Mei 2017
Algehele gradering
Vriendelike diens, netjiese verblyf en pragtige tuin.
Adley House se terugvoer
Beste Rona,
Baie dankie vir die inspirerende terugvoer. Hierdie tipe van terugvoer gee die peroneel soveel ekstra motivering om net nog beter te presteer. Kom besoek ons gerus weer.
Groete,
Die Adley House Span
Louw H - Apr 2015
Algehele gradering
Kan met eerlikheid se dat dit puik was.
Adley House se terugvoer
Goeie Dag Louw,
Dit was baie lekker om julle te kon ontvang en van diens te wees. Kom kuier gerus weer vir ons!
Groete,
Lizel
Walda L - Des 2013
Algehele gradering
Outydse prag.
Adley House se terugvoer
Hallo Walda,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Was heerlik om u te kon ontvang en van diens te wees. Kom kuier gerus weer vir ons!
Groete en heerlike dag,
Lizel
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 209 Jan van Riebeeck Pad, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang