Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Adley House

Gastehuis
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Sep 2024 tot 12 Des 2024.

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 209 Jan van Riebeeck Pad, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 220 R1 098 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Hierdie manjifieke sandsteen Victoriaanse herehuis, gebou in 1905 deur Sidney Herbert Adley, gedurende die volstruisveer-oplewingtydperk, 1886 tot 1914, is geleë op 'n akker grond in 'n stil en luukse woongebied, binne loopafstand van die middedorp en Oudtshoorn se bekende restaurante. . Ontspan in die versorgde Engelse tuine met twee swembaddens en geniet die ouwêreldse bekoring.

Verblyf bestaan uit veertien individueel versierde kamers, almal met en suite-badkamers. Alle kamers is toegerus met lugversorgers, oorhoofse plafonwaaier, TV, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gastegeriewe word voorsien. Kamers word daagliks skoongemaak deur huishouding en wasgoeddiens kan gereël word.

Gaste word genooi om die 'beste ontbyt in Suid-Afrika' volgens vorige gaste te proe.

Klein honde word toegelaat wanneer hulle in luukse kamers en selfsorg-eenhede bly.

Veilige parkeerplek op die perseel vir gaste gemoedsrus.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 10 resensies vir Adley House
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Sharmia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 209 Jan van Riebeeck Pad, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Adley House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 220
R1 220 R1 098
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 220
R1 220 R1 098
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 209 Jan van Riebeeck Pad, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg4NjA3MDk5LTQwOGUtNDBiNC1iNGRhLWU4YWMyMjUwOGQzNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 220 nouVanaf R1 098 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 209 Jan van Riebeeck Road Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.588248782473 22.194453477859

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang