Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Admiralty B&B

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Admiralty Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 20 resensies vir Admiralty B&B
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Carmelita D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmelita D

Awesome.

Although we stayed one night for our anniversary, we had a wonderful time. I would recommend this place to anyone.

Venita J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venita J

We wished we stayed a little longer.

Impeccable service and lots of activities to keep you busy on site. The environment is peaceful and most definitely value for money.

Shaun V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shaun V

Great atmosphere, lovely peaceful environment.

Great service from start to finish. Numerous indoor and outdoor areas to lounge around and relax. Lovely enclosed pool area. Lovely breakfast is served daily with a fair selection. Wifi was an issue upstairs in the crow's nest however this was due to a faulty signal booster, good 5G signal otherwise. Lovely setting on the water's edge.

Peter D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter D

Quick visit to Cape Town, would have enjoyed a longer stay.

Very friendly host family.

Zolile M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zolile M

Really enjoyed my stay there.

Received a warm welcome and was shown around, offered a boat ride around the lake and breakfast was good.

Josephine F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josephine F

Ontspannend en rustig.

Gasheer het ons vriendelik ontvang en gou tuis laat voel. Plek baie mooi en skoon. Uitsig oor die meer is asemrowend. Sal beslis weer gaan en aan ander mense aanbeveel.

Charnell J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charnell J

Short and sweet.

Very nice area. Good place to stay.

Marlene R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene R

Ons het ongelooflik lekker gebly. Baie mooi en netjiese kamer met 'n pragtige uitsig oor die vlei. Die ontbyt was heerlik met die lekkerste koffie daarby.

Ons sal Admirality B&B ten sterkste aanbeveel. Absoluut waarde vir geld. Saam met die verblyf het ons die heerlikste ontbyt gekry. Die kamer was smaakvol en baie netjies en skoon. Daar is oorgenoeg parkering en ek en my dogter het baie veilig gevoel. Die eienaar/gasheer was baie vriendelik en bedagsaam en het uit sy pad gegaan om ons tuis te laat voel. Admirality B&B sal ons defnitief weer sien. Baie dankie. Marlene en Karla.

Andries K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries K

Goed geleë en in 'n stil area.

John is 'n uitstekende gasheer. Plek is pragtig en skoon. Weet Kaapstad is erg oor waterbesparing, maar die waterdruk is baie laag en warm water te koel vir lekker stort. TV het nie gewerk nie, maar was ook nie regtig nodig nie.

Ninette B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ninette B

Was 'n pragtige plek en die ontbyt was baie lekker. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam.

Was 'n pragtige plek.

Nathaniel R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathaniel R

We were welcomed with a big smile.

At Breakfast, John & Lawrence came to greet us. Asked if we slept well. I really appreciated the interaction. It felt like being at home & like we were friends visiting.

Tracey V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey V

Perfect for couples. Fun with the kids. Clean rooms, delicious breakfast. We had a beautiful weekend. Thank you so much.

Perfect place with family or even friends. Braai facility, pool area etc.

Semone W - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Semone W

Ek en my man vir 'n wegbreek.

Dit was baie nice.

Alan F - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alan F

Very comfortable, large room. Excellent breakfast. All staff very helpful.

Used the pedal boat to see the marina.

Esthian B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esthian B

Best stay in a long time!

We absolutely loved our stay. The view from our room and deck was incredible. We even got to take the paddle boat for a stroll along the lake and witness some geese. Thank you John and Samantha for a lovely stay and hope to see you again soon.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Beste verblyf in 'n lang tyd!

Ons was absoluut mal oor ons verblyf. Die uitsig vanaf ons kamer en dek was ongelooflik. Ons het selfs dit geniet om bootjie langs die meer te neem en 'n paar ganse kan sien. Dankie John en Samantha vir 'n heerlike verblyf en hoop om julle binnekort weer te sien.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Elizabeth M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth M

Very comfortable, pleasant stay. Everything I needed was available.

Thanks for your hospitality. Very pleasant stay.

Shandré L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shandré L

Kalm, rustig en baie veilig.

Pragtige uitsig, lekker ontbyt en vriendelike gasheer. Was absoluut die moeite werd.

Admiralty B&B se terugvoer

Thank you for the wonderful feedback and rating.
We look forward to having you and your family stay with us again.
Kind regards,
John, Samantha & crew.

Admiralty B&B
Sandra D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra D

Friendly, clean B&B.

Our flight was delayed, there was no problem with the B&B shuttle to pick us up at 00:45. Breakfast was good, clean and it was a beautiful place. Will definitely recommend. Thanks to all at Admiralty B&B.

Deon N - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deon N

Gerieflike verblyf in stil Suidelike Voorstede.

Admiralty B&B is in 'n stil omgewing met 'n rustige uitsig op die marina. Dis maklik bereikbaar vanaf die lughawe en uitstekend geleë vir toegang tot restaurante in Muizenberg, Kalkbaai en Vishoek. My kamer was mooi, ruim en gerieflik. Die ontbyt was smaaklik en is vinnig en betyds bedien. Samantha was baie behulpsaam om eetplekke in die omgewing aan te beveel.

Andre S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre S

Lovely view, friendly and attentive hosts.

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike uitsig, vriendelik en aandagtige gashere.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Admirals Walk 6, Marina Da Gama, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaJxJaJtwrXLjSEvX2hTOTsCNTr4AjUUB7v6HxyXtWL6X5f7N9j?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 6 Admirals Walk Marina Da Gama 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.094764962096 18.475510264418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang