Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Admiralty B&B

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Carmelita D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Awesome. Although we stayed one night for our anniversary, we had a wonderful time. I would recommend this place to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Venita J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

We wished we stayed a little longer. Impeccable service and lots of activities to keep you busy on site. The environment is peaceful and most definitely value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2023

Great atmosphere, lovely peaceful environment. Great service from start to finish. Numerous indoor and outdoor areas to lounge around and relax. Lovely enclosed pool area. Lovely breakfast is served daily with a fair selection. Wifi was an issue upstairs in the crow's nest however this was due to a faulty signal booster, good 5G signal otherwise. Lovely setting on the water's edge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Peter D
1 nag
4.6
Feb 2023

Quick visit to Cape Town, would have enjoyed a longer stay. Very friendly host family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Zolile M
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2023

Really enjoyed my stay there. Received a warm welcome and was shown around, offered a boat ride around the lake and breakfast was good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Josephine F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Ontspannend en rustig. Gasheer het ons vriendelik ontvang en gou tuis laat voel. Plek baie mooi en skoon. Uitsig oor die meer is asemrowend. Sal beslis weer gaan en aan ander mense aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charnell J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Short and sweet. Very nice area. Good place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene R
1 nag
5.0
Jan 2022

Ons het ongelooflik lekker gebly. Baie mooi en netjiese kamer met 'n pragtige uitsig oor die vlei. Die ontbyt was heerlik met die lekkerste koffie daarby. Ons sal Admirality B&B ten sterkste aanbeveel. Absoluut waarde vir geld. Saam met die verblyf het ons die heerlikste ontbyt gekry. Die kamer was smaakvol en baie netjies en skoon. Daar is oorgenoeg parkering en ek en my dogter het baie veilig gevoel. Die eienaar/gasheer was baie vriendelik en bedagsaam en het uit sy pad gegaan om ons tuis te laat voel. Admirality B&B sal ons defnitief weer sien. Baie dankie. Marlene en Karla.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries K
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2022

Goed geleë en in 'n stil area. John is 'n uitstekende gasheer. Plek is pragtig en skoon. Weet Kaapstad is erg oor waterbesparing, maar die waterdruk is baie laag en warm water te koel vir lekker stort. TV het nie gewerk nie, maar was ook nie regtig nodig nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ninette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Was 'n pragtige plek en die ontbyt was baie lekker. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Was 'n pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Admiralty Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Admirals Walk 6, Marina Da Gama, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaJxJaJtwrXLjSEvX2hTOTsCNTr4AjUUB7v6HxyXtWL6X5f7N9j?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 6 Admirals Walk Marina Da Gama 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.094764962096 18.475510264418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang