ADO Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ellispark 6, Reynoridge, Witbank, 1035, Mpumalanga
- Vanaf R660 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
ADO Guesthouse is in eMalahleni geleë wat 'n stil area in Witbank is. Dit is 119 km vanaf O.R. Tambo Lughawe en 160 km van Lanseria-lughawe af as jy na die Krugerwildtuin toe ry.
Die gastehuis bied 8 kamers wat elkeen 'n en suite-stort, wasbak en toilet het. Elke kamer is toegerus met 'n plafonwaaier, muurverwarmer, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Drie van die 8 slaapkamers is enkelkamers met dubbelbeddens. Drie van die ander kamers het dubbelbeddens en een het 1 koningingrootte-bed. Ons het ook 'n kamer met 2 enkelbeddens. Ontbyt word nie bedien nie, maar 'n ontbytpakkie kan op versoek gereël word voor 12:00 die vorige dag. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is veilige onderdakparkeerplek beskikbaar.
Ons is 1 km vanaf Reynoridge-winkelsentrum, 3,5 km vanaf Ben Fleur-winkelsentrum en 7,5 km vanaf Highveld Mall. Die Cosmos Life-hospitaal is min of meer 6 km van die gastehuis af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Sanele Wiseman Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 83
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Ellispark 6, Reynoridge, Witbank, 1035, Mpumalanga
- Gaste dink ADO Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ellispark 6, Reynoridge, Witbank, 1035, Mpumalanga