Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Adorable Designs

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Erla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 25 resensies vir Adorable Designs
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Koos T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos T

Unieke verblyf met gerieflike toerusting.

Verblyf was baie lekker en die kamer was netjies en gerieflik. Ek sal definitief aanbeveel dat mense dit gebruik.

Lizette D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette D

Uitstekend! Erla, baie dankie. Ons het heerlik gebly.

Die verblyf by Adorable Designs was alles en nog meer wat ons verwag het. Goed geleë, stil rustige omgewing met veilige parkering. Baie netjies en skoon. Die gasvrou is baie behulpsaam en vriendelik. Ons sal vir seker weer daar bly.

Bernard N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard N

Baie vriendelik, sal weer daar gaan kuier.

Baie lekker gebly. Stil rustige omgewing en baie veilig. Gasvrou was 'n ster!

Stefano L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Stefano L

Friendly host, prompt service, highly recommend.

I recently had a great stay and wanted to share my experience. The host was incredibly friendly and welcoming, which made a positive impression right from the start. We had a few questions about certain items during our stay, and each time we reached out, everything was addressed and resolved quickly. The prompt and attentive service really enhanced our stay. Overall, it was a wonderful experience, and I would highly recommend it to others.

Adorable Designs se terugvoer

Good day Stefano
Thank you so much for your kind words and positive review. It was a pleasure to be of service to you. You are welcome to stay again any time!
Regards

Adorable Designs
Rudolf B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rudolf B

Gasvry, skoon en ruim.

Heerlik, skoon en goed geleë.

Adorable Designs se terugvoer

Goeiedag Rudolf

Baie dankie vir julle positiewe resensie, dis lekker om sulke moeitevrye gaste te akkommodeer!

Groete

Erla

Adorable Designs
Carla B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla B

Wonderlike ervaring!

Erla, baie dankie vir al jou moeite met ons, dit was heerlik by jou.

Adorable Designs se terugvoer

Hallo Carla

Baie dankie vir julle goeie resensie. Julle is baie welkom om weer hier oor te slaap in die toekoms

Adorable Designs
Jannie O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie O

Baie netjiese, rustige verblyf. Alle nie-alkoholiese drinkgoed is beskikbaar met vars melk. Pragtige kamer en besonderse badkamer. Kan dit beslis aanbeveel. Ons was 2 aande daar tuis.

Baie goeie plek. Pragtig! Trap beslis net nie vir ouer persone nie. Styl draaitrap met klein trappies. Vir mense onder 65 wat nog aktief is en goed loop is dit ideaal en billik geprys. Geen etes word verskaf, maar baie eetplekke naby en beskuit word voorsien.

Chanell V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanell V

Uitstekend.

Ons het heerlik gebly. Goeie ligging. Erla is 'n pragtige mens.

Adorable Designs se terugvoer

Hallo Chanell, dit was 'n plesier om julle hier te ontvang! Dankie dat julle so geduldig was met die beurtkrag uitdagings. As julle volgende jaar weer kom het ons dalk al opgradeer!
Groete
Erla

Adorable Designs
Charmaine J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine J

Die plekkie is pragtig. Die spa bad was 'n lekker bederfie, en die balkon was baie gerieflik.

Baie dankie Erla, vir jou gasvryheid, en jou bereidwilligheid om ons die Saterdag uit 'n onvoorsiene penarie uit te help. Ons waardeer dit regtig.

Adorable Designs se terugvoer

Groot plesier! Bly julle het die familie tyd geniet.
Groete
Erla

Adorable Designs
Kobus D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus D

Baie goeie waarde vir geld!

Naby aan alles. Baie goeie waarde! Heerlike verblyf!

Naomi L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi L

Ons het een nag oorgebly.

Ons is mense wat verkies om buite dorpe of stede te woon en was aangenaam verras met die min geraas in die omgewing. Ons was lekker naby ons doelpunt waarvoor ons afgegaan het Pretoria toe. Alles was mooi en netjies, ons kan nie kla nie. Gasvrou het regtig uit haar pad gegaan om seker te maak ons is gelukkig en tevrede.

Adorable Designs se terugvoer

Hallo Naomi
Ek waardeer julle eerlike resensie opreg. Julle is enige tyd welkom om weer hier te kuier.
Groete
Erla

Adorable Designs
Danie R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie R

Vinnig, gemaklik, netjies.

Baie baie netjiese oorslaapplek. Baie vriendelike eienaars wat die in en uit vir ons baie gemaklik gemaak het. Goedkoop vir wat mens kry. Die geriewe is in puik kondisie.

Adorable Designs se terugvoer

Beste Danie
Baie dankie vir julle resensie, ek waardeer dit baie. Julle is enige tyd welkom om weer hier tuis te gaan.
Groete,
Erla Cilliers

Adorable Designs
Wikus V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wikus V

Tuis weg van die gejaag.

Die verblyf was rustig en privaat. Die spiraaltrappe was nie vir my 'n probleem nie, maar weet nie of almal saam sal stem nie. Die geriewe was maklik bekombaar en die badkamer is ongelooflik! Sal enige tyd weer daar bly.

Adorable Designs se terugvoer

Hallo Wikus

Ek waardeer julle goeie resensie, ek weet julle het hier gebly onder moeilike persoonlike omstandighede. Julle is baie welkom om weer hier aan te klop vir verblyf in die toekoms

Adorable Designs
Yolande B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande B

Baie vriendelike diens.

Gasvry en bedagsaam. Waarde vir geld.

Russell G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Russell G

Great experience, would recommend to anyone.

Stayed over for 1 night, the room was clean, decked out beautifully and didn't feel cramped at all.

Eduan S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eduan S

Puik diens. Alles wat mens sal nodig hê in die kamer.

Erla was baie behulpsaam. Plek was netjies en het alles gehad wat nodig was.

Adorable Designs se terugvoer

Hallo Eduan

Julle was uitstekende gaste, baie dankie! Julle is enige tyd weer welkom.

Groete

Erla

Adorable Designs
Rochelle M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle M

Sal 100% weer gaan.

Lieflike eenheid, baie netjies en privaat. Ons het dit so geniet.

Adorable Designs se terugvoer

Baie dankie Rochelle.
Ek is bly julle was tevrede.
Julle is enige tyd weer welkom.

Adorable Designs
Marna M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna M

Lieflik perfek!

Ons het die naweek vreeslik baie geniet. Dit is maklik om daar uit te kom en die sonopkoms is iets om nie te mis nie. Vriendelike diens en baie behulpsaam. Baie netjies en skoon. Die ligging is perfek! Dankie vir die bydrae tot ons onvergeetlike lekker naweek!

Adorable Designs se terugvoer

Baie dankie Marna, ek is bly julle het julle verblyf geniet.
Groete,
Erla

Adorable Designs
Jessica V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica V

Lekker geslaap!

Lekker rustig en ontspannend, baie gasvry, ons sal definitief weer daar oorslaap.

Llywelyn A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Llywelyn A

Relaxation

The stay was such a pleasure. So quite and serene.

Wendy M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy M

Dit was baie gemaklik. Lekker geslaap.

Ons was net lus vir 'n wegbreek van die huis af. Was skoon en netjies. Toegerus met als wat mens nodig het. Dit baie geniet.

Adorable Designs se terugvoer

Dit was lekker om julle hier te hê. Ek moet julle ook komplementeer oor hoe netjies julle die kamer agtergelaat het - ek waardeer!

Adorable Designs
Louise D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise D

Wonderlik, sal weer gaan!

Baie oulike plekkie, sal weer gaan!

Adorable Designs se terugvoer

Baie dankie.

Adorable Designs
Scharl M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Scharl M

Oulik.

Sal aanbeveel vir 2 persone. Gerieflik, netjies en skoon. Vriendelike gasvrou.

David P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
David P

Clean but small with little privacy.

Very small and very little privacy.

Matheus W - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Matheus W

Voldoende vir ons behoeftes.

Het die indruk gekry die slaapbank was apart in the eenheid, maar beide bed en slaapbank staan langs mekaar?

Vanaf
Vanaf R830
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R830
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis-Johnstraat 761, Moreletapark, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2a46231f20f2e894193fab61513277d589c9de120a4f3fa272c7fda3bece703d8fb348403f54d29ff691fe610697f94a4cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R830 per nag, vir 3 mense 25 5 1 5 761 Louis-John Street Pretoria 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.825622086937 28.287539923943

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang