Adorable Designs
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Erla Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Koos T - Apr 2024
Algehele gradering
Unieke verblyf met gerieflike toerusting.
Lizette D - Apr 2024
Algehele gradering
Uitstekend! Erla, baie dankie. Ons het heerlik gebly.
Bernard N - Des 2023
Algehele gradering
Baie vriendelik, sal weer daar gaan kuier.
Stefano L - Jun 2024
Algehele gradering
Friendly host, prompt service, highly recommend.
Lees meerAdorable Designs se terugvoer
Good day Stefano
Thank you so much for your kind words and positive review. It was a pleasure to be of service to you. You are welcome to stay again any time!
Regards
Rudolf B - Apr 2024
Algehele gradering
Gasvry, skoon en ruim.
Adorable Designs se terugvoer
Goeiedag Rudolf
Baie dankie vir julle positiewe resensie, dis lekker om sulke moeitevrye gaste te akkommodeer!
Groete
Erla
Carla B - Des 2023
Algehele gradering
Wonderlike ervaring!
Adorable Designs se terugvoer
Hallo Carla
Baie dankie vir julle goeie resensie. Julle is baie welkom om weer hier oor te slaap in die toekoms
Jannie O - Okt 2023
Algehele gradering
Baie netjiese, rustige verblyf. Alle nie-alkoholiese drinkgoed is beskikbaar met vars melk. Pragtige kamer en besonderse badkamer. Kan dit beslis aanbeveel. Ons was 2 aande daar tuis.
Chanell V - Sep 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Adorable Designs se terugvoer
Hallo Chanell, dit was 'n plesier om julle hier te ontvang! Dankie dat julle so geduldig was met die beurtkrag uitdagings. As julle volgende jaar weer kom het ons dalk al opgradeer!
Groete
Erla
Charmaine J - Aug 2023
Algehele gradering
Die plekkie is pragtig. Die spa bad was 'n lekker bederfie, en die balkon was baie gerieflik.
Adorable Designs se terugvoer
Groot plesier! Bly julle het die familie tyd geniet.
Groete
Erla
Kobus D - Jul 2023
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld!
Naomi L - Jun 2023
Algehele gradering
Ons het een nag oorgebly.
Adorable Designs se terugvoer
Hallo Naomi
Ek waardeer julle eerlike resensie opreg. Julle is enige tyd welkom om weer hier te kuier.
Groete
Erla
Danie R - Mrt 2023
Algehele gradering
Vinnig, gemaklik, netjies.
Adorable Designs se terugvoer
Beste Danie
Baie dankie vir julle resensie, ek waardeer dit baie. Julle is enige tyd welkom om weer hier tuis te gaan.
Groete,
Erla Cilliers
Wikus V - Des 2023
Algehele gradering
Tuis weg van die gejaag.
Adorable Designs se terugvoer
Hallo Wikus
Ek waardeer julle goeie resensie, ek weet julle het hier gebly onder moeilike persoonlike omstandighede. Julle is baie welkom om weer hier aan te klop vir verblyf in die toekoms
Yolande B - Nov 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike diens.
Russell G - Sep 2022
Algehele gradering
Great experience, would recommend to anyone.
Eduan S - Aug 2022
Algehele gradering
Puik diens. Alles wat mens sal nodig hê in die kamer.
Adorable Designs se terugvoer
Hallo Eduan
Julle was uitstekende gaste, baie dankie! Julle is enige tyd weer welkom.
Groete
Erla
Rochelle M - Jun 2022
Algehele gradering
Sal 100% weer gaan.
Adorable Designs se terugvoer
Baie dankie Rochelle.
Ek is bly julle was tevrede.
Julle is enige tyd weer welkom.
Marna M - Feb 2022
Algehele gradering
Lieflik perfek!
Adorable Designs se terugvoer
Baie dankie Marna, ek is bly julle het julle verblyf geniet.
Groete,
Erla
Jessica V - Feb 2022
Algehele gradering
Lekker geslaap!
Llywelyn A - Jan 2022
Algehele gradering
Relaxation
Wendy M - Aug 2020
Algehele gradering
Dit was baie gemaklik. Lekker geslaap.
Adorable Designs se terugvoer
Dit was lekker om julle hier te hê. Ek moet julle ook komplementeer oor hoe netjies julle die kamer agtergelaat het - ek waardeer!
Louise D - Okt 2018
Algehele gradering
Wonderlik, sal weer gaan!
Adorable Designs se terugvoer
Baie dankie.
Scharl M - Sep 2018
Algehele gradering
Oulik.
David P - Des 2018
Algehele gradering
Clean but small with little privacy.
Matheus W - Sep 2018
Algehele gradering
Voldoende vir ons behoeftes.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Louis-Johnstraat 761, Moreletapark, Pretoria, 0181, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang