Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Adorable Designs

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Koos T
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Unieke verblyf met gerieflike toerusting. Verblyf was baie lekker en die kamer was netjies en gerieflik. Ek sal definitief aanbeveel dat mense dit gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Uitstekend! Erla, baie dankie. Ons het heerlik gebly. Die verblyf by Adorable Designs was alles en nog meer wat ons verwag het. Goed geleë, stil rustige omgewing met veilige parkering. Baie netjies en skoon. Die gasvrou is baie behulpsaam en vriendelik. Ons sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernard N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Baie vriendelik, sal weer daar gaan kuier. Baie lekker gebly. Stil rustige omgewing en baie veilig. Gasvrou was 'n ster!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefano L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2024

Friendly host, prompt service, highly recommend. I recently had a great stay and wanted to share my experience. The host was incredibly friendly and welcoming, which made a positive impression right from the start. We had a few questions about certain items during our stay, and each time we reached out, everything was addressed and resolved quickly. The prompt and attentive service really enhanced our stay. Overall, it was a wonderful experience, and I would highly recommend it to others.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Erla
Adorable Designs
Good day Stefano Thank you so much for your kind words and positive review. It was a pleasure to be of service to you. You are welcome to stay again any time! Regards

Rudolf B
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2024

Gasvry, skoon en ruim. Heerlik, skoon en goed geleë.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Erla
Adorable Designs
Goeiedag Rudolf Baie dankie vir julle positiewe resensie, dis lekker om sulke moeitevrye gaste te akkommodeer! Groete Erla

Carla B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Wonderlike ervaring! Erla, baie dankie vir al jou moeite met ons, dit was heerlik by jou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erla
Adorable Designs
Hallo Carla Baie dankie vir julle goeie resensie. Julle is baie welkom om weer hier oor te slaap in die toekoms

Jannie O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Baie netjiese, rustige verblyf. Alle nie-alkoholiese drinkgoed is beskikbaar met vars melk. Pragtige kamer en besonderse badkamer. Kan dit beslis aanbeveel. Ons was 2 aande daar tuis. Baie goeie plek. Pragtig! Trap beslis net nie vir ouer persone nie. Styl draaitrap met klein trappies. Vir mense onder 65 wat nog aktief is en goed loop is dit ideaal en billik geprys. Geen etes word verskaf, maar baie eetplekke naby en beskuit word voorsien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanell V
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Uitstekend. Ons het heerlik gebly. Goeie ligging. Erla is 'n pragtige mens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erla
Adorable Designs
Hallo Chanell, dit was 'n plesier om julle hier te ontvang! Dankie dat julle so geduldig was met die beurtkrag uitdagings. As julle volgende jaar weer kom het ons dalk al opgradeer! Groete Erla

Charmaine J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Die plekkie is pragtig. Die spa bad was 'n lekker bederfie, en die balkon was baie gerieflik. Baie dankie Erla, vir jou gasvryheid, en jou bereidwilligheid om ons die Saterdag uit 'n onvoorsiene penarie uit te help. Ons waardeer dit regtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erla
Adorable Designs
Groot plesier! Bly julle het die familie tyd geniet. Groete Erla

Kobus D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Baie goeie waarde vir geld! Naby aan alles. Baie goeie waarde! Heerlike verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Erla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R830
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R830
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis-Johnstraat 761, Moreletapark, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2a46231f20f2e894193fab61513277d589c9de120a4f3fa272c7fda3bece703d8fb348403f54d29ff691fe610697f94a4cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R830 per nag, vir 3 mense 25 5 1 5 761 Louis-John Street Pretoria 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.825622086937 28.287539923943

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang