Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Adorable Designs

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis-Johnstraat 761, Moreletapark, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Vanaf R880 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Adorable Designs is 'n privaat eenheid vir 4 gaste (2 volwassenes en 2 klein kinders onder 10 jaar, of 3 volwassenes) in Moreletapark.

Dié oopplan-eenheid op die eerste verdieping word met 'n spiraal-houttrap bereik en het sy eie ingang. Die eenheid het 'n koningingrootte bed, 'n slaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n spa-hoekbad en 'n stort. Handdoeke en basiese toiletware word voorsien. Daar is ook 'n klein balkon waar gaste kan rook.

Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus en komplimentêre beskuit word voorsien. Geen kookgeriewe is beskikbaar nie. Verder is daar 'n waaier, en TV met Netflix en onbeperkte WiFi. 'n Gasverwarmer word in die winter voorsien.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Adorable Designs bied maklike toegang tot die vernaamste roetes en is minder as 3 km vanaf Netcare Pretoria-Oos Hospitaal, 2 km vanaf Kimiad Gholfbaan en minder as 2 km vanaf Moreletakloof Natuurreservaat.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Dubbelslaapbank

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Koos T
Saam met vriende
5.0
Unieke verblyf met gerieflike toerusting. Verblyf was baie lekker en die kamer was netjies en gerieflik. Ek sal definitief aanbeveel dat mense dit geb...
Sien meer
Apr 2024
Lizette D
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend! Erla, baie dankie. Ons het heerlik gebly. Die verblyf by Adorable Designs was alles en nog meer wat ons verwag het. Goed geleë, stil rusti...
Sien meer
Apr 2024
Bernard N
Gesin met tieners
5.0
Baie vriendelik, sal weer daar gaan kuier. Baie lekker gebly. Stil rustige omgewing en baie veilig. Gasvrou was 'n ster!
Des 2023
Carla B
Gesin met tieners
5.0
Wonderlike ervaring! Erla, baie dankie vir al jou moeite met ons, dit was heerlik by jou.
Des 2023
Jannie O
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjiese, rustige verblyf. Alle nie-alkoholiese drinkgoed is beskikbaar met vars melk. Pragtige kamer en besonderse badkamer. Kan dit beslis a...
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Erla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Louis-Johnstraat 761, Moreletapark, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Adorable Designs het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis-Johnstraat 761, Moreletapark, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2a46231f20f2e894193fab61513277d589c9de120a4f3fa272c7fda3bece703d8fb348403f54d29ff691fe610697f94a4cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 3 mense 26 5 1 5 761 Louis-John Street Pretoria 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.825622086937 28.287539923943

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang