Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Adrenalin Addo Manor House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R336, Happy Lands Plaas 96, Erfdeel 1, Groter Addo, 6107, Oos-Kaap
  • Vanaf R4 350 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Adrenalin Addo Manor House is 'n ruim selfsorghuis in Sunland, in die Groter Addo-streek. Dit is die ideale ontvlugting vir familie en vriende wat die stadsgewoel wil ontsnap. Hierdie verblyf het 'n uitsig oor die Sondagsrivier.

Dié verblyf bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede, derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, terwyl die derde badkamer 'n bad en 'n stort het. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek. Daar is 'n tweede sitarea, 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi.

Die huis lei na 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai, asook 'n tafel, stoele en gemaklike sitplek. Daar is 'n boma, speelarea vir kinders en 'n trampolien. Veilige parkeerplek is beskikbaar en die verblyf is op die terrein van Adrenalin Addo Avontuurpark geleë en is ideaal vir groepe wat buitelugpret en avontuur soos voetslaan, Zipline en reuse-swaaie wil geniet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Ligging

  • R336, Happy Lands Plaas 96, Erfdeel 1, Groter Addo, 6107, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 350
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 350
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R336, Happy Lands Plaas 96, Erfdeel 1, Groter Addo, 6107, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f85e8595e1ecafe5779df44542fa87209f3adc76b5e651cfc2fc5eec8acc5b487d4a493b28b8e3ebbba31d73798397cdcd8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 350 per nag (plek vir 8) R336 Happy Lands Farm 96, Portion 1 6107 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.473512425481 25.6018369041

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang