Adret Holiday Units
Beskrywing
Adret 2 beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Die slaapkamers het albei dubbelbeddens en ingeboude kaste, en die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke, insluitend 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste moet hulle eie DStv-dekodeerder, -slimkaart, -afstandbeheer en -kabels saambring. Daar is ook 'n eetarea met genoeg sitplek waar gaste hulle maaltye saam kan geniet. Die eenheid lei na 'n onderdakstoep met buitemeubels en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Huisreëls
Skoonmaakdiens is teen ’n ekstra bedrag van R250.00 per dag beskikbaar, dit sluit skottelgoedwas en -wegpak, vloere vee en was, beddens opmaak - linne word nie geruil nie in en die braai-area word skoongemaak.
Gaste moet hul eie handdoeke saambring asb..
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Adret 3 beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die eerste 2 slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in dié eenheid deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke, insluitend 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste moet hulle eie DStv-dekodeerder, -slimkaart, -afstandbeheer en -kabels saambring. Daar is ook 'n eetarea met genoeg sitplek waar gaste hulle maaltye saam kan geniet. Die eenheid lei na 'n onderdakstoep met buitemeubels en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls
Skoonmaakdiens is teen ’n ekstra bedrag van R250.00 per dag beskikbaar, dit sluit skottelgoedwas en -wegpak, vloere vee en was, beddens opmaak - linne word nie geruil nie in en die braai-area word skoongemaak.
Gaste moet hul eie handdoeke saambring asb..
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Coetzeestraat 745, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang