Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Adriaan's place

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Philip Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 100

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 100 resensies vir Adriaan's place
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Omolemo S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Omolemo S

Amazing.

My stay was comfortable and the owner was amazing and always assured my safety.

Lehlohonolo P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lehlohonolo P

Too short but excellent.

I will definitely stay there next time.

Amanda N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda N

Dit was 'n aangename ondervinding, baie gasvry en niks is te veel nie.

Regtige aangename skoon blyplek.

Steven B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven B

Ons het rustig ingekom en net ontspan.

Ons het die stilte verskriklik geniet. Daar is min plekke waar daar soveel stilte is. Baie baie dankie. Ons sal beslis binnekort weer bespreek.

Kenneth N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kenneth N

Splendid.

I had a good time and enjoyed.

Kenneth N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kenneth N

Splendid.

I had a wonderful stay, the place is clean and safe.

Andre P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre P

Goeie waarde vir geld.

Ons het een nag oorgeslaap. Die verblyf was baie netjies en skoon. Beddegoed ens. is van 'n goeie kwaliteit. Als was soos geadverteer en daar was geen probleem met enige reelings oor sleutels ens. nie. Die enigste klein probleem wat paartjies dalk mag ervaar, is dat die badkamer en toilet baie naby aan die bed is, en die deur na die badkamer kan nie behoorlik sluit of seël nie. Dit was nie vir ons 'n groot probleem nie, maar as jy baie gesteld is op privaatheid, kan dit dalk 'n probleem wees vir jou. Ek sal weer daar oorbly.

Japie D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie D

Skoon netjiese eenheid.

Geen probleem met die blyplek nie. Netflix is beskikbaar, wat 'n bonus is. Net die bure se honde was 'n probleem deur die nag.

Chané M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chané M

Ons was daar vir Super 8 rugby, en Adriaan's Place was perfek vir dit.

Ons het baie dankie.

Lisa T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa T

Waarde vir geld.

Baie lekker gebly. Sal dit aanbeveel vir enige iemand wat deur Bethlehem reis.

Karien K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien K

Heerlik gekuier, veilig en skoon.

Philip was 'n fantastiese gasheer. Hy was baie tegemoetkomend. Die plek is pragtig.

Anthon V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthon V

Aangenaam.

Baie lekker gebly en sal enige tyd weer van hulle gebruik maak.

Molaedi M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Molaedi M

My staying in Adriaan's place was awesome.

My staying was super wow.

Stephan B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan B

Skoon, netjies en sakpas.

Ons was in Bethlehem om my kind koshuis toe te neem en moes een aand oornag. Adriaan's place is nie fancy nie, maar dit was skoon en netjies en het die ruimte gehad wat ons nodig gehad het vir 'n baie billike prys. Ons sal weer daar gaan uitspan.

Hannelie P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie P

Soos bo beskryf.

Vriendelike personeel, goeie kwaliteit bedlinne en 'n pluspunt in die koue weer was 'n elektriese kombers beskikbaar. Die bure se honde het net aanhoudend geblaf. Oor die algemeen skoon en netjiese verblyf vir 'n oornagverblyf. Die eienaar is hulpvaardig.

Narriman B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Narriman B

Wonderful and peaceful.

I really enjoyed my stay at Adriaans place. The owner was very accommodating, and as soon as I requested anything, it was there. I will definitely recommend this accommodation. It surpassed my expectations. It was truly a pleasure to stay at Adriaans place.

Liezl V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezl V

Nice and relaxed.

Quick trip to Bethlehem for business. Adriaans place is nice and secure and close to town. Friendly kitty and doggies. Overall lovely stay.

Niel D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel D

Romanties.

Was baie lekker, eienaar was baie behulpsaam, dankie.

Michelle T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle T

Gemaklik, gerieflik en skoon.

Die eenheid is gerieflik met gemaklike beddens en 'n lekker stort. Die gasheer is vriendelik en behulpsaam, en die troeteldiere wat as verwelkomingskomitee dien, laat 'n mens sommer tuis voel! Ons sal vir seker weer hier bly as ons Bethlehem besoek.

Herman D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman D

Gerieflik, skoon en al wat jy nodig het vir 'n nag of twee.

Ons het baie lekker gebly by Adriaan's Place. Die gasheer het ons 'n boodskap gestuur met al die besonderhede voor ons aankoms en was gereed om te help waar nodig. Die plekkie was skoon en netjies en alles op sy plek.

Jan G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan G

Lekker.

Baie lekker, geen probleem.

Tharina V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina V

Puik.

Ouers het lekker geslaap, dankie.

Pieter D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Was bitter koud, maar daar was genoeg komberse asook warmkombers op die beddens by Adriaan's place.

Al wat gepla het, is die honde en hulle bolle op die grasperk. Honde moet verkieslik afgesper word van die gaste.

Marthie M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marthie M

Aangenaam.

Lekker warm en netjies.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Ilze H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilze H

Baie lekker.

Heerlik gebly. Baie dankie.

Shirlette. J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shirlette. J

Die woonstel was baie netjies en skoon. Die tuin is pragtig.

Obs het lekker gebly. Die woonstel was mooi en skoon. Ons het lekker gebly. Ideaal vir 'n oornagplek.

Shirlette. J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shirlette. J

Ons het veilig gevoel. Die woonstel en tuin is pragtig. Lekker gebly.

Die plekkie was baie mooi en skoon. Ideaal vir 'n naweek of oornagplek.

Maretha K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maretha K

Kamer was netjies, lekker bed en kussings, maar die honde wat in kamer kom was s.

As jy 'n hondeliefhebber is, sal ek die verblyf aanbeveel. Maar vir persone wat nie daarvan hou as 3 honde ongenooid in jou kamer inkom nie, sal ek nie die verblyf aanbeveel nie. Honde is wel vriendelik met kuiergashonde.

Anonieme gas - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Petria T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petria T

Ideaal om vir een nag oor te slaap.

Die plekkie het alles wat nodig is vir 'n oorslaap. Die yskassie is kleiner as op die foto, maar die eienaar het goedgunstiglik ons kouehouer se inhoud in sy yskas en vrieskas geberg vir die nag.

Willie N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie N

Netjies, skoon en stil.

Sien sterre.

Erasmus M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erasmus M

Het net 'n oornagplek benodig en ons was baie tevrede. Sal 100% aanbeveel.

Baie netjies en skoon en het alle benodighede. Genoeg spasie in die woonstel vir een aand en baie privaatheid beskikbaar.

Melanie K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie K

Waarde vir geld - gerieflik.

Regtig eenvoudig en lekker ingerig. Bekostigbaar. Uitstekende diens.

Daniel D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel D

Baie gerieflik en baie bekostigbaar. Het lekker gebly daar!

Sal weer oorweeg om daar oor te bly indien ek Bethlehem besoek.

Pierre D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre D

Gerieflike verblyf en uitstekende kliëntediens.

Die beddens en beddegoed is van uitstekende gehalte en baie gerieflik. Phillip het ons ook vriendelik verwelkom en gehelp met enige vrae wat ons gehad het. Koffie, tee, suiker en selfs 'n liter melk het op ons gewag met aankoms. Great diens.

Anita O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita O

Goeie oornagverblyf.

Baie vriendelik, behulpsaam. Veilige verblyf. Skoon en netjies, geen probleme gehad.

Cashandra L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cashandra L

Gerieflik en goed ingerig.

Ons het lekker gebly en was baie tevrede. Sal verseker weer daar bly as ons weer Betlehem toe moet kom. Baie dankie.

Tiisetso P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiisetso P

Perfect!

Great service from the owner, very welcoming and kind.

Andri O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andri O

Beste prys, beste plek.

Ek en my man kom van die area af en ons ken Bethlehem goed. Ons wou net in die dorp oorslaap en dan verder ry. Philip was ongelooflik behulpsaam en vriendelik. Die kamer was so netjies en skoon, ek was geskok. Ons ry ook 'n Toyota Hilux en was op ons senuwees om net enige plek te stop, maar dit is só veilig. Hoë mure en 24 uur-sekuriteit. Ek sal hierdie plek vir enige iemand aanbeveel.

Anina M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina M

Baie skoon en netjies.

Philip het ons gul ontvang.

Kgalalelo K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kgalalelo K

Super great.

The owner was reachable and the cleaning lady was available during our stay.

Nicolaas E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas E

Gasvry en netjies.

As jy 'n aand of twee vir besigheid in Bethlehem is en 'n plekkie nodig het om oor te slaap, sal ek dit definitief aanbeveel. Het 'n JoJo tank en drukpomp, so water nie 'n probleem.

Gerna P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerna P

Gerieflik.

Uitstekende kommunikasie. Skoon. Veilig.

Yolande V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande V

Great experience.

We only slept here, while attending wedding functions. Lovely spot, well priced and private.

Ronel W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel W

Gerieflik en baie netjies.

Baie vriendelike diens.

Leigh W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leigh W

Pleasant comfortable stay.

See stars

Handré J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Handré J

Happy stay!

Lovely stay! Very friendly host. Only criticism: no knives available in unit, and the dog was constantly trying to enter the unit when opening the door. Does not keep to itself.

Corne J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corne J

Oulike plek.

Reg vir gesin met 1 of 2 klein kinders.

Mariette S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette S

Netjiese sakpas verblyf.

Sal enige tyd weer daar tuisgaan.

Andre August D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre August D

Uitstekend!

Alles was in plek, eienaar kommunikeer oor kragonderbrekings. Plek was mooi skoon en netjies!

Frans S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frans S

Gemaklik en gerieflik.

Was baie gerieflik. Eienaar het uit sy pad gegaan om besoekers te akkommodeer.

Sundran P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sundran P

Affordable, comfortable. Pleasant.

Was a halfway stop to Lesotho with the family. Was on the main road which was convenient. The driveway gate opened on its own one night which was a little concerning. Self-catering only for heat and eat.

Amarise J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amarise J

Was netjies en skoon en Phillip was baie aangenaam.

Ons was slegs vir 1 aand daar, maar ons was gemaklik en het dit geniet.

Sibongile T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sibongile T

We enjoyed our stay, the place was neat, the environment was quiet and safe.

It was my first time using the app, their services are good and they're quick to respond to queries. Thank you.

Kobus V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus V

Aangename verblyf.

Vriendelike, behulpsame en aangename eienaar. Gerieflike woonstel met daaglikse skoonmaakdiens. Parkeerruimte kort aandag, veral met baie reën.

Jacqueline W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline W

Vinnige oornagplek.

Vinnige reëling vir oornag gewees. Adriaan het ons gou gehelp, het nie die kamer gekry wat ons bespreek het nie. Maar was tevrede met die oornag.

Liana F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana F

Oulik, netjies en gemaklik.

Ons het lekker oornag en sal dit aanbeveel.

Louisa H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa H

Rustige, gerieflike oornag met ons hond.

Vriendelike diens met vinnige antwoorde op vrae. Plus vir ons was die bereidwilligheid om ons hond ook te akkommodeer - dit is deurslaggewend vir ons losies.

Lizandre S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizandre S

Fantastiese wegbreek-plekkie!

Perfekte oornag-woonstelletjie vir 'n klein gesin of paartjie. Die eienaar is vriendelik, behulpsaam en gaan above and beyond om seker te maak alles is reg en gemaklik. Zoey, hul wolfhound, is die cherry op die koek! Sy groet elke oggend met die vriendelikste stert-swaaie en bedel net so nou en dan dat mens vir haar treats moet koop.

Anne-marie L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie L

Lekker en baie gemaklik!

Veilig en privaat. Is pragtig aan die binnekant. Het alles wat jy nodig het. Beveel dit definitief aan!

Marius B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B

Puik diens van die eerste WhatsApp tot die laaste.

Ons is mal oor oor die plek. Baie goeie waarde vir geld! Baie dankie. Sien jou gou weer,.

Nicola N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola N

Lovely.

Adriaan's place was neat and tidy. Phillip and the staff was very friendly and helpful.

Alvene E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alvene E

Waarde vir geld en gerieflik.

Hierdie eenheid het alles wat ek benodig vir my oornagverblyf in Bethlehem.

Adriaan's place se terugvoer

Baie dankie Alvene.

Adriaan's place
Susie R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susie R

Amazing stay, clean, beautifully decorated and wonderful host.

Will definitely stay again. Perfect stop for overnight or more.

Philip F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip F

Baie netjies en skoon.

Baie vriendelik en behulpsaam.

Noel M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noel M

Wonderful.

He must get lights for when it's loadshedding, other than that 100% satisfied.

Adriaan's place se terugvoer

Thank you for your review.

Adriaan's place
Dries E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries E

Netjiese, veilige oornagstop.

Oorgeslaap met my vrou en familie van die UAE. Ons is vriendelik ontvang, die kamers was silwerskoon en netjies. Dit was redelik koud, maar die warm kombers het baie gehelp. Sal weer daar aandoen as ons die kant toe gaan.

Adriaan's place se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoering.

Adriaan's place
Monique D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique D

Adriaan's Place het alles wat jy nodig het vir 'n oornaggeleentheid.

Adriaan's Place is netjies, skoon en veilig.

Adriaan's place se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoering.

Adriaan's place
Elmarie R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie R

Oornag verblyf op pad see toe.

Ons het oornag verblyf gesoek op pad see toe en het lekker gemaklik en veilig geslaap by Adriaan's place. Dankie vir al die moeite wat vir ons gedoen is. Sal defnitief die gastehuis aanbeveel.

Julie P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie P

Perfek vir 'n nag of 2 se oorslaap.

Mooi plekkie. Skoon. Veilig. Als wat mens nodig het vir 'n nag of 2 se oorslaap.

Adriaan's place se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoering.

Adriaan's place
Doné G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doné G

Lekker.

Phillip was baie vriendelik en behulpsaam, dit het voldoen aan ons vereistes.

Adriaan's place se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoering.

Adriaan's place
Charissa J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charissa J

Lekker oornag. Alles wat ons nodig gehad het.

Baie netjies. Ons en ons hondekinders was baie gelukkig selfs met kort kennisgewing.

Adriaan's place se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoering.

Adriaan's place
Hanlie P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie P

Die plekkie was baie mooi, modern en skoon.

Ons het baie lekker geslaap. Die beddegoed en geheuespons-kussings was 'n wenner.

Nicola N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola N

Lovely.

The rooms are as advertised, clean and neat. The staff is friendly and helpful.

Lizelle R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle R

Clean unit, comfortable bed, good shower.

Had a comfortable overnight stay, will use again.

Adriaan's place se terugvoer

Thank you for your review.

Adriaan's place
Louise O - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise O

Dit het voldoen aan ons behoeftes.

Die plek was skoon, netjies en goed toegerus. Phillip was vriendelik en behulpsaam. Ons het net een aand oorgeslaap - sal Adriaan's Place definitief aanbeveel.

Christo V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V

Oorslaap om die volgende dag in Clarens te kuier.

Ons het net slaaplek vir een aand benodig. Ideale plek vir vinnig in en uit. Phillip het goed gekommunikeer en was baie vriendelik. Sy aanbeveling van die Park Hotel se restaurant was die moeite werd. Uitstekende ete teen bekostibare pryse!

Adriaan's place se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoering.

Adriaan's place
Elsabe E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabe E

Sakpas, gerieflik en netjies.

Kan met groot vrymoedigheid Adriaan's Place aanbeveel vir netjiese sakpasverblyf. Gerieflik geleë en naby als rustige, gemaklike plekkie met als wat nodig is vir oornag of naweekverblyf. Hoogs aanbeveel en veilig beslis.

Sunette J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunette J

Alles wat mens nodig het vir paar aande oorslaap. Sentraal en veilig. Sal dit vir ander gaste aanbeveel.

Netjiese plekkie. Dankie vir jou gasvryheid Phillip.

Merinda K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Merinda K

Baie aangenaam. Volle DStv-pakket.

Gasheer baie vriendelik en besorg.

Pieter-willem V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter-willem V

Small, beautiful and quiet.

Nice place, in the backyard of the owner's house.

James L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
James L

Netjiese plekkie om te oornag. Veilig en privaat.

Sal net graag die TV meer gebruikersvriendelik maak. Almal is nie vertroud met streaming nie.

Lucky M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lucky M

The place is good but I didn't see the owner till l checked out.

I found the key hanging in the door, I don't like dogs and there was a big dog which was irritating every time it hears the sound of the car or door it comes running and there was no generator for load shedding only rechargeable lights.

Lize K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize K

Ons moes 'n begrafnis bywoon.

Ons was beïndruk met die gehalte van die matrasse en beddegoed, en aangenaam verras dat daar 'n haardroër beskikbaar was. Netjies, smaakvolle dekor.

Adriaan's place se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoering.

Adriaan's place
Lara D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara D

An absolute pleasure - thanks to the owner and stunning cottage.

We had a lovely weekend at this little cottage. The owner went out of his way to make us comfortable and the place was beautiful - brand new and beautiful. Wouldn't stay anywhere else when visiting Bethlehem again.

Nonhlanhla N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nonhlanhla N

The best place ever. Availability of al the things one needs and a very friendly owner.

The yard is also safe. There was hot water. This is something we struggle with when booking places far from home. We traveled on a very cold evening from Bloemfontein only to find heaters and electric blankets. I will definitely be back.

Adriaan's place se terugvoer

Thank you for your positive response.

Adriaan's place
Brian G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian G

Fantastic.

Person very friendly and very helpful and went out of their way to help us.

Adriaan's place se terugvoer

Thank you for your positive response.

Adriaan's place
Celeste V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste V

Vriendelike diens en vinnige kommunikasie, baie netjies.

Sal definitied Studio M kan aanbeveel.

Margaret S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret S

Vars, skoon, gesellig.

Baie dankie vir 'n pragtige, vars en skoon kamer. Uitstekende geriewe. Baie vriendelike gasheer. Ek sal graag weer hier oorbly en die gastehuis ten sterkste aanbeveel. Sukses en seën vorentoe.

Adriaan's place se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoering.

Adriaan's place
Mari V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari V

Veilige, gerieflike verblyf naby aan die dorp.

Ek is baie vriendelik ontvang en gehelp. Die woonstel is pragtig toegerus met als wat mens kan nodig hê om vir jouself te sorg. Baie dankie vir die lekker sterk haardroër, dames met lang hare sal weet hoe frustrerend dit is om net met 'n verpiepte haardroërtjie in die winter hare droog te maak, hier hoef jy nie te kommer nie. Ek het baie veilig gevoel en het ook die privaatheid waardeer. Puik plek!

Adriaan's place se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoering.

Adriaan's place
Lisa M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa M

Home away from home.

Great hosting from Philip who made our stay pleasant and comfortable. He was also very helpful when we had questions about the area as it was our first time going there.

Adriaan's place se terugvoer

Thank you for your positive response.

Adriaan's place
Nicola D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola D

Vriendelike gasheer, lieflike plek.

Die plekkie is sentraal geleë, netjies en baie veilig. Ons het ons kuiertjie in Bethlehem geniet.

Adriaan's place se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoering.

Adriaan's place
Kalina B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kalina B

If you in Bethlehem - try this accommodation!

Philip is kind! He makes you feel at home.

Adriaan's place se terugvoer

Thank you for your positive response.

Adriaan's place
Glenda M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda M

The owner made sure that we were well taken care of. Phillip was amazing, he really knows how to take care of guests.

The place is well secured and safe and easy to find.

Elana B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elana B

Baie netjiese verblyf, goed geleë.

Netjiese en skoon verblyf met alles wat jy nodig het om gerieflik te oornag. Ons was 'n gesin van 5 wat dit bietjie beknop gemaak het. Sal ideaal wees vir gesin van 3 of 4 (met klein kindertjies).

Adriaan's place se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoering.

Adriaan's place
Ann F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ann F

Was perfect for a stop-over.

Great to have safe parking.

Adriaan's place se terugvoer

Thank you for your positive response.

Adriaan's place
Soenel N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Soenel N

Toeganklik en vriendelike diens.

Skoon en goed toegerus.

Adriaan's place se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoering.

Adriaan's place
Annelisa B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annelisa B

OK.

Geen uitsig. Die gasheer het ons nie verwelkom nie. Met aankoms het die vrou nie geweet watter kamer is ons s'n nie. TV was nie reg opgekoppel vir kanale nie.

Adriaan's place se terugvoer

Jammer vir die ongerief. Hoop om te verbeter.

Adriaan's place
Vanaf R750
R750 R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf R750
R750 R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cambridge-straat 272, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4612855608a865eabc09b77fe27b7ede572d96e3b8e0360e590598f29d28ee044718d332ce4738c41f87be389400dcf24e98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R600 per nag, vir 2 mense 100 5 1 5 272 Cambridge Street Bethlehem 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.2486081 28.30689
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang