Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Adriaan's place

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 102 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Tessa M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Het 'n gholf toernooi gespeel. Baie netjiese en skoon plek, en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelde M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Perfekte oornagplek - Ons kom weer! Wat 'n perfekte oornagplek! Heerlike en pragtige geriewe vir my en my seuntjie. Lekker stil huisatmosfeer met die vriendelike honde en gawe eienaar. Heerlik geslaap op gemaklike bed en hoë kwaliteit beddegoed. 'n Voorreg! Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Dit was 'n aangename ondervinding, baie gasvry en niks is te veel nie. Regtige aangename skoon blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lehlohonolo P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Too short but excellent. I will definitely stay there next time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Omolemo S
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Amazing. My stay was comfortable and the owner was amazing and always assured my safety.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steven B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Ons het rustig ingekom en net ontspan. Ons het die stilte verskriklik geniet. Daar is min plekke waar daar soveel stilte is. Baie baie dankie. Ons sal beslis binnekort weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kenneth N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Splendid. I had a good time and enjoyed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kenneth N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Splendid. I had a wonderful stay, the place is clean and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Goeie waarde vir geld. Ons het een nag oorgeslaap. Die verblyf was baie netjies en skoon. Beddegoed ens. is van 'n goeie kwaliteit. Als was soos geadverteer en daar was geen probleem met enige reelings oor sleutels ens. nie. Die enigste klein probleem wat paartjies dalk mag ervaar, is dat die badkamer en toilet baie naby aan die bed is, en die deur na die badkamer kan nie behoorlik sluit of seël nie. Dit was nie vir ons 'n groot probleem nie, maar as jy baie gesteld is op privaatheid, kan dit dalk 'n probleem wees vir jou. Ek sal weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Japie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Skoon netjiese eenheid. Geen probleem met die blyplek nie. Netflix is beskikbaar, wat 'n bonus is. Net die bure se honde was 'n probleem deur die nag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Philip Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 102

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R750
R750 R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf R750
R750 R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cambridge-straat 272, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4612855608a865eabc09b77fe27b7ede572d96e3b8e0360e590598f29d28ee044718d332ce4738c41f87be389400dcf24e98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R600 per nag, vir 2 mense 102 5 1 5 272 Cambridge Street Bethlehem 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.2486081 28.30689

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang