Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Adriaan's place

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 108 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Lornene B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Very comfortable. We had everything we needed! The place was spacious and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franita L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Ek dink die plek moet as 'n oornagkamer geadverteer word. Daar is geen probleem met die plekkie nie. Ek weet nie of ek verkeerd is nie, maar ek het verstaan dat dit self-catering is. Daarmee verstaan ek dat ek vir myself darrem ontbyt kon maak. Daar is slegs 'n mikrogolf, geen opwasgeriewe nie. Ek het maar my beacon in die mikrogolf gaar gemaak en op die bed gesit en geëet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zinoni L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Baie gerieflik. Baie gerieflik, waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rory H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Fantastiese diens. Baie dankie dat ons kon ietsie warms drink.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tessa M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Het 'n gholf toernooi gespeel. Baie netjiese en skoon plek, en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelde M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Perfekte oornagplek - Ons kom weer! Wat 'n perfekte oornagplek! Heerlike en pragtige geriewe vir my en my seuntjie. Lekker stil huisatmosfeer met die vriendelike honde en gawe eienaar. Heerlik geslaap op gemaklike bed en hoë kwaliteit beddegoed. 'n Voorreg! Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Dit was 'n aangename ondervinding, baie gasvry en niks is te veel nie. Regtige aangename skoon blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lehlohonolo P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Too short but excellent. I will definitely stay there next time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Omolemo S
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Amazing. My stay was comfortable and the owner was amazing and always assured my safety.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steven B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Ons het rustig ingekom en net ontspan. Ons het die stilte verskriklik geniet. Daar is min plekke waar daar soveel stilte is. Baie baie dankie. Ons sal beslis binnekort weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Philip Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 108

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R750
R750 R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf R750
R750 R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cambridge-straat 272, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4612855608a865eabc09b77fe27b7ede572d96e3b8e0360e590598f29d28ee044718d332ce4738c41f87be389400dcf24e98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R600 per nag, vir 2 mense 108 5 1 5 272 Cambridge Street Bethlehem 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.2486081 28.30689

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang