Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Adriaan's place

Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Sep 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cambridge-straat 272, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Vanaf R750 R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Adriaan's place bied semi-selfsorgverblyf in Bethlehem.

Gaste kan die woonstel met slaapplek vir 4 of die dubbelkamer met slaapplek vir 2 bespreek. Elke eenheid het 'n privaat ingang, slaaparea, privaat badkamer en 'n kombuisie.

Die woonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelbed, die dubbelkamer het 'n koningingrootte-bed. Die beddens het elektriese komberse en elke en suite-badkamer het 'n stort en 'n toilet.

Die kombuisies is met yskaste, mikrogolfoonde, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n slim-TV in elke eenheid met WiFi. Veilige parkeerplek word voorsien.

Bethlehem spog met historiese sandsteengeboue wat as provinsiale erfenisgebiede verklaar is, en gaste kan die Bethlehem-museum of die Sol Plaaitjie-dam besoek, 'n rondte gholf speel of een van die staproetes in die omgewing aandurf.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 102 resensies vir Adriaan's place
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Philip Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 102

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Cambridge-straat 272, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Gaste dink Adriaan's place het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
R750 R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf R750
R750 R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cambridge-straat 272, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4612855608a865eabc09b77fe27b7ede572d96e3b8e0360e590598f29d28ee044718d332ce4738c41f87be389400dcf24e98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R600 per nag, vir 2 mense 102 5 1 5 272 Cambridge Street Bethlehem 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.2486081 28.30689

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang