Adventure Basecamp at Pezula
- Kapasiteit: 7 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoonview-rylaan, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Adventure Basecamp at Pezula bied ruim en gerieflike B&B- en selfsorgverblyf in die pragtige Pezula Estate. Hierdie verblyf is ideaal vir 'n gesin of vriende.
Daar is 2 eenhede wat slaapplek aan tussen 2 en 5 gaste bied. Die kamers het 'n koninggrootte-bed, 'n dubbelbed, enkelbed of 'n stapelbed. Die badkamers het 'n bad en 'n stort of net 'n stort.
Die Adventure Basecamp het 'n kombuis wat met 'n tweeplaat-induksiestoof, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die Adventure Pad het 'n mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste het toegang tot gedeelde geriewe wat 'n binnehuise swembad, 'n swembad buite, 'n spa, restaurant, skemerkelkiekroeg, gimnasium en gholfbaan insluit.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Niyaaz Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 517
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Lagoonview-rylaan, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 7 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoonview-rylaan, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap