Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Adventure Bush House

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Adventure Bush House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Danie L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie L

Gerieflike, ruim huis met Laeveld-atmosfeer.

Die huis is baie ruim en heerlik vir kuier en ontspan. Die stoep met die braai is baie gesellig vir kosbare familietyd. Beligting is uitsonderlik goed gedoen in die kuierarea en waar jou kar geparkeer staan; dis gerieflik sowel as vir veiligheid. Die reëlings met die ontvangs van die sleutel en alarm was goed gedoen en die plek was mooi skoon met ons aankoms. Die eiendom is privaat geleë en ons het geen steurnisse gehad nie, behalwe natuurlik vir verskeie van die park se diere wat "onverwags" daar verby kom stap het; dit was spesiaal. Die interieur van die huis is smaakvol gedoen en jy voel sommer dadelik jy is in die Laeveld as jy daar bly. Dit was nie nodig om die lugreëlings te gebruik nie, die dakwaaiers was voldoende, maar die batterye in die remote controls van die lugreëlings moet vervang word. Die eienaars was gaaf met al die reëlings en julle was weereens tops!

Hellette D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hellette D

Ongelooflik lekker.

Ongelooflike plek. Sal vir enige iemand aanbeveel.

Monika N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monika N

Unieke ligging vir die hele gesin.

Baie skoon, ruim en geen probleme met beurtkrag nie. 'n Braaiplek, 'n wonderlike swembad en diere soos sebras of kameelperde wat amper regstreeks op die terras kom.

Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Volstruisweg 1602, Marloth Park, 0174, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA254c153e0785bc48af11cf11db15a44a4fb7ba0eed823d14d07a00228da927f34df9fc0e992d0f56b72b9ac7f685a276f62e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 12) 3 5 1 5 1602 Volstruis Road Marloth Park 0174 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.347192 31.7579027

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang