Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Adventure Bush Manor

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Adventure Bush Manor
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Amahle M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amahle M

New and super equipped but still traditional house.

Everything was great. We loved all the animals that came to visit us, the brilliant braai area, and the fact that there was always electricity.

Sunelle H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunelle H

Perfekte naweek wegverblyf.

Die plek is werklik lieflik! 3 slaapkamers met elkeen sy eie badkamer. Elke kamer het ook sy eie aircon. Die eenheid het 'n inverter, maar die aircons is nie op die inverter gekoppel nie. Daar is 'n skottelgoedwasser wat baie help. Die huis is naby aan hek 2 en baie naby die hoofpad (Olifantstraat). Die voertuie en geraas is nogal duidelik gedurende besige tye van die dag of op besige naweke. Die swembad en boma-area is absoluut fantasties.

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiewiet-laan 4045, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8dd7e18eb1f2f955b0218bd19486b096db76c61a5d24e3ce8557beeb941403fd7257535ea811327c3a4c31be80d0681d3a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 7) 2 5 1 5 4045 Kiewiet Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -25.348270590446 31.804644839287

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang