Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Adventure House

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Sam S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Great. Clean, modern, and all requirements were met.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton C J L
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Lieflikke plekkie. Sal weer daar tuisgaan. Die huisie is lekker "cosy". Die uitsig is pragtig en die ontvangs was uitstekend. Doen so voort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zel-mari G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Gerieflik, rustig en veilig. Adventure House is uiters gerieflik. Die eenheid is baie goed toegerus met alles wat 'n mens nodig het. Die eenheid is pragtig en skoon. Ek sal dit beslis aanbeveel. Die eenheid is ook perfek vir mense wat met hul troeteldiere reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leslie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2024

Lekker moederne verblyf. Die kaggel in die koue weer was 'n treffer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michelle P
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mei 2024

Stunning uitsig. Dit was regtig 'n baie lekker huisie met 'n stunning uitsig van die berge. Die enigste ding wat gepla het, was die klank van die besige straat met baie karre wat verby ry. Maar anders as dit, was dit regtig 'n baie lekker plekkie vir 'n naweek. My man sê hy het die jacuzzi ook baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan N
Kort verblyf
4.0
Jun 2024

Koud, maar lekker gebly. Koud! Gelukkig maak die verblyf voorsiening vir die koue.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lizanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R2 700
R2 700 R2 295
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 700
R2 700 R2 295
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Larolastraat 1, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe50c327735c6ea2c66df3335d62568a0e7983191549c2b832b85a1604be682c8fbfb01819d1132e75b49d742b2a2c59e1711?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 700 nouVanaf R2 295 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 1 Larola Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.516161856191 28.427697561993

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang