Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Adventure House

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lizanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir Adventure House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Sam S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam S

Great.

Clean, modern, and all requirements were met.

Anton C J L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton C J L

Lieflikke plekkie. Sal weer daar tuisgaan.

Die huisie is lekker "cosy". Die uitsig is pragtig en die ontvangs was uitstekend. Doen so voort.

Zel-mari G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zel-mari G

Gerieflik, rustig en veilig.

Adventure House is uiters gerieflik. Die eenheid is baie goed toegerus met alles wat 'n mens nodig het. Die eenheid is pragtig en skoon. Ek sal dit beslis aanbeveel. Die eenheid is ook perfek vir mense wat met hul troeteldiere reis.

Leslie S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leslie S

Lekker moederne verblyf.

Die kaggel in die koue weer was 'n treffer.

Michelle P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle P

Stunning uitsig.

Dit was regtig 'n baie lekker huisie met 'n stunning uitsig van die berge. Die enigste ding wat gepla het, was die klank van die besige straat met baie karre wat verby ry. Maar anders as dit, was dit regtig 'n baie lekker plekkie vir 'n naweek. My man sê hy het die jacuzzi ook baie geniet.

Riaan N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan N

Koud, maar lekker gebly.

Koud! Gelukkig maak die verblyf voorsiening vir die koue.

Vanaf R2 700
R2 700 R2 295
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 700
R2 700 R2 295
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Larolastraat 1, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe50c327735c6ea2c66df3335d62568a0e7983191549c2b832b85a1604be682c8fbfb01819d1132e75b49d742b2a2c59e1711?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 700 nouVanaf R2 295 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 1 Larola Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.516161856191 28.427697561993

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang