Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Adventure House

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Larolastraat 1, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R2 700 R2 295 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Adventure House is in die pragtige klein dorpie Clarens geleë en spog met 'n asemrowende uitsig oor die berge in die verte. Dié selfsorgverblyf is naby die middedorp.

Dié vakansiehuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gaste van hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n klein etenstafel met stoele. Die leefarea het 'n sitkamerstel, vrystaande kaggel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Gaste kan in die omheinde tuin wat buitemeubels en braaigeriewe het, ontspan. Veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Sam S
Saam met vriende
5.0
Great. Clean, modern, and all requirements were met.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Anton C J L
Saam met vriende
5.0
Lieflikke plekkie. Sal weer daar tuisgaan. Die huisie is lekker "cosy". Die uitsig is pragtig en die ontvangs was uitstekend. Doen so voort.
Okt 2023
Zel-mari G
Saam met lewensmaat
4.8
Gerieflik, rustig en veilig. Adventure House is uiters gerieflik. Die eenheid is baie goed toegerus met alles wat 'n mens nodig het. Die eenheid is pr...
Sien meer
Des 2023
Leslie S
Gesin met klein kinders
4.6
Lekker moederne verblyf. Die kaggel in die koue weer was 'n treffer.
Apr 2024
Michelle P
Saam met vriende
4.4
Stunning uitsig. Dit was regtig 'n baie lekker huisie met 'n stunning uitsig van die berge. Die enigste ding wat gepla het, was die klank van die besi...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lizanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Larolastraat 1, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Adventure House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 700
R2 700 R2 295
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 700
R2 700 R2 295
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Larolastraat 1, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe50c327735c6ea2c66df3335d62568a0e7983191549c2b832b85a1604be682c8fbfb01819d1132e75b49d742b2a2c59e1711?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 700 nouVanaf R2 295 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 1 Larola Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.516161856191 28.427697561993

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang