Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Adventurer's Escape - Bohemian-style Holiday Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 8, Plaas 495, Forest Hall-weg, Kuthumba Eco-village and Forest Reserve, The Crags, 6602, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 550 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Adventurer's Escape - Bohemian-style Holiday Home is in Southern Crags geleë en is net 25 minute se ry vanaf Plettenbergbaai. Adventurer's Escape is tussen die bome op Kutumba Forest Reserve and Eco Estate weggesteek. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n stil hawe soek om uit die stadsgedruis te ontsnap.

Die huis beskik oor 2 selfsorgeenhede, 'n boonste en 'n onderste eenheid, wat eksklusief aan 1 groep op 'n slag verhuur word. Indien slegs 2 gaste dit bespreek, het hul slegs toegang tot die boonste hoof-eenheid en vir groepe van 3 tot 4 gaste word albei eenhede oopgemaak.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort en die tweede badkamer het 'n stort.

Die huis beskik oor 2 kombuise wat elk met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en -oond toegerus is. Die huis het ook oor 'n pizza-oond. Daar is 'n groot dek met 'n KolKol-warmbad.

Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan vroegoggend en -aand die leeus vanaf Tenikwa Wildlife Rehabilitation Centre hoor brul of soggens hoor hoe die swart en wit Madagaskar lemurs van Monkeyland fluit.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Keegan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 5

Resensies 2

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Erfdeel 8, Plaas 495, Forest Hall-weg, Kuthumba Eco-village and Forest Reserve, The Crags, 6602, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R 2 550
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 2 550
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 8, Plaas 495, Forest Hall-weg, Kuthumba Eco-village and Forest Reserve, The Crags, 6602, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd22c3dfa60237b6b76069cd80145460a97e3971e9bac34ea0e17fbd7677869c035613654c6f2b3318bbc502f8c66514b7374?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 550 per nag, vir 4 mense Portion 8, Farm 495 Forest Hall Road Kuthumba Eco-village and Forest Reserve 6602 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.977417 23.493413

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang