Aero Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Aero Lodge
Guest House ...
Eiendomme 1
Resensies 66
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Johan V - Jul 2023
Algehele gradering
Die ontvangs was vriendelik, oorgenoeg veilige parkering en 'n skoon, ruim slaapkamer.
Itumeleng M - Mei 2023
Algehele gradering
It nice, peaceful.
Aero Lodge se terugvoer
Good Morning, thank you very much for the awesome review and feedback, we are so glad you had a pleasant stay. We work hard to keep our guests happy. Thank you and best regards.
Susandra A - Mei 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens, skoon en gerieflik.
Sandra V - Jul 2024
Algehele gradering
Sakereis.
Marlize L - Mei 2024
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en goeie sekuriteit vir ons voertuie.
Ilse J - Mei 2024
Algehele gradering
Our stay was nice enough.
Belinda B - Jan 2024
Algehele gradering
Puik.
Aero Lodge se terugvoer
Good morning Belinda,
I trust you are well.
Thank you for the awesome feedback. We appreciate hearing from you.
Thank you and best regards.
Sybrand V - Mei 2023
Algehele gradering
Comfortable, clean, friendly and inexpensive.
Aero Lodge se terugvoer
Thank you very much for the review. We appreciate the feedback.
Anton G - Apr 2023
Algehele gradering
UItstekend fasiliteite. Alles was netjies en skoon.
Aero Lodge se terugvoer
Good Morning, Thank you very much for the awesome feedback. We are glad you had a pleasant stay. We work hard to keep our guests happy. Thank you and best regards.
Riekie M - Jan 2023
Algehele gradering
Gerieflik en rustig.
Aero Lodge se terugvoer
Good Morning, Thank you very much for the awesome review and feedback, we are so glad you had a pleasant stay. We work hard to keep our guests happy. Thank you and best regards!
Charmaine S - Sep 2023
Algehele gradering
Baie netjies. Gym, ontbyt en braai-area. Alles in een.
Aero Lodge se terugvoer
Goeie dag Charmaine. Baie dankie vir jou resensie. Dit was baie lekker om julle hier te he en ons hoop ons sien julle weer.
Annemarie S - Jul 2023
Algehele gradering
Everything was really good. Staff really friendly and helpful. Thanks, will come back again, sometime soon.
Leon N - Aug 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Sel-marie P - Nov 2023
Algehele gradering
Was genoeg vir wat ons nodig gehad het.
Lees meerMaryna M - Okt 2022
Algehele gradering
Baie gemaklik.
Abram Molefe R - Apr 2022
Algehele gradering
I really enjoyed.
Pieter J - Apr 2022
Algehele gradering
Nice sal weer kom.
Petro M - Mrt 2022
Algehele gradering
Alles was perfek.
Abygail K - Feb 2022
Algehele gradering
Die kamer was baie netjies en die mense is baie gretig om te help. Baie lekker daar gebly.
Kobus P - Aug 2022
Algehele gradering
Goeie oorslaapplek.
Lees meerAero Lodge se terugvoer
Goeie dag Kobus
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit opreg.
Aangaande die kwessie i.v.m. die parkering het ons minimaal probleme met ons huidiglike uitleg daarvan. Jy sal dalk ook saamstem dat ons slaag wel daarin om die totale beskikbare oppervlak wat uitgelê is vir maksimum spasie vir voertuie, parkering en dan uiteraard elke gas so gemaklik as moontlik te laat in en uit beweeg of te parkeer.
Jy sal inderdaad ook kan saamstem dat Aero Lodge in 'n residensiële gebied geleë is en dat gaste met 'n sleepwa of soortgelyk en groter, vir alle praktiese doeleindes, asook om al die ander gaste se voertuie in gedagte te hou, nie die mees veiligste/praktiese opsie sou wees a.g.v spasie wanneer ons vol geboek is. Let wel ons sal altyd probeer tot die beste van ons vermoë om ‘n oplossing te vind.
Rakende die waterdruk en die huidiglike situasie van ons munisipaliteit wat vir die afgelope paar maande staak is water onder andere, asook waterdruk 'n groot probleem vir ons hele dorp. Ten spyte daarvan het ons wel Jo-jo tenks om voorsiening te maak vir gaste en ons vra van ons kant af groot onverskoning oor die waterdruk omrede ons 100% vol bespreek was en ons waterpomp het oortyd gewerk het, maar tog daarin geslaag om al ons gaste met water te voorsien.
Dan vra ons nederig onverskoning dat die Wi-Fi opsie nie genoem was nie. Ons het wel vir al ons gaste gratis Wi-Fi beskikbaar met verskeie notule borde wat die WiFi besonderhede aandui. Indien daar navraag was oor die Wi-Fi is ons altyd beskikbaar by ontvangs of dan nie, op ons kontak nommer/Whatsapp.
Weereens baie baie dankie vir jou deeglike terugvoer en ons hoop dat die bogenoemde u goed vind.
Ons sien uit om jul weer in die toekoms by ons te verwelkom.
Philip V - Jul 2022
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Aero Lodge se terugvoer
Hallo Philip V,
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer en resensie. Ons sien uit om jul weer in die toekoms by Aero-Lodge te verwelkom
Groete
Aero-Lodge
Abel J - Jul 2022
Algehele gradering
Baie netjies en veilig.
Awie S - Aug 2022
Algehele gradering
Oornag 2 aande. Dogter se troue.
Aero Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jul gawe terugvoer en dat jul dit geniet het. Ons waardeer dit so baie.
Ons sien uit om jul weer in die toekoms by Aero Lodge te verwelkom.
Groete.
Debra O - Nov 2022
Algehele gradering
Aero Lodge.
Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Francois B - Apr 2022
Algehele gradering
Onvriendelik, net 1 handdoek, net 1 stoel buite, geen tafel.
Aero Lodge se terugvoer
Good Morning Francois,
I trust you are well.
I am sorry you experienced a less than pleasant time.
I sincerely apologize for my unfriendly and unwelcoming tone, I will work on that, it was not my intention to come across that way.
I did personally bring another chair at the very moment you asked for it.
The water pressure is due to water saving shower heads, as we all know we need to use water sparingly so as not to waste.
The kettle was also attended to the moment it was bought to my attention.
I am not sure why the water was cold as we have 3 geysers for the 3 rooms in front with a heat pump, that is on multiple times a day. No one else in the row mentioned the water being cold and no one has mentioned it since, we will continue to monitor it and make the necessary fixes when we find the problem.
Thank you for your feedback.
Kind regards, Natalie-Anne.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Diederick Willem B - Mrt 2021
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Aero Lodge se terugvoer
Good Afternoon,
I trust you are well.
Thank you very much for the wonderful review. We are really glad you had a good stay. We hope to see you soon again on your next trip to Middelburg.
Thank you and best regards,
Natalie-Anne
Yvonne R - Jan 2021
Algehele gradering
Aangename verrassing.
Carien S - Sep 2021
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Aero Lodge se terugvoer
Good afternoon Carien,
Thank you for the lovely review, we are glad you had a good stay.
Thank you and best regards!
Nadia G - Nov 2020
Algehele gradering
Baie lekker geslaap.
Aero Lodge se terugvoer
Good Afternoon Nadia,
Thank you for the lovely review. We are glad you were happy that you had a pleasant stay.
Regards
Natalie-Anne
Karin C - Nov 2020
Algehele gradering
Vir seker 'n plek wat ons weer gaan sien!
Aero Lodge se terugvoer
Good afternoon Karin, thank you for the amazing review. We are so glad you enjoyed your stay with us and everything ran smoothly for you. Please stay with us again when you are in town. Thank you and best regards, Natalie-Anne.
Menzi M - Feb 2020
Algehele gradering
Awesome stay.
Aero Lodge se terugvoer
Good Afternoon Menzi,
Thank you for the lovely review, we are always happy when our guests are happy.
Thank you.
Melonie M - Aug 2020
Algehele gradering
Baie rustig en gemaklik.
Aero Lodge se terugvoer
Good Afternoon Melonie,
I trust you are well.
Thank you for the lovely review and we are really glad you had a good stay. Hope to see you soon again.
Thank you and best regards
Tanya S - Jan 2020
Algehele gradering
Voldoende vir 'n aand se oorslaap.
Lees meerAero Lodge se terugvoer
Good AFternoon Tanya,
I trust you are well. We sincerely apologise for the inconvenient and less than satisfactory stay.
I am going to try and respond as best as I can.
Gavin was on duty and when you called he notified you that he is on his way as you arrived early and this was the most convenient time to run the necessary errands. Over the phone I called you on the 14th of January to ask that we may change you to two rooms at the same price, you agreed to this. I did say that the rooms will be near to each other as they were. I apologise about the mugs, we have changed the mugs and the cupboards and replenished the tea spoons, these often go missing, to make it more convenient for everyone. I also notified you that there is a communal area where tea and coffee can be made. No where does it say that there are coffee stations in the rooms. We were fully booked and in trying to make it most comfortable for everyone it was suggested if possible to have breakfast a little later as you would have been seated with a group of 30 people.Gavin would have been happy to help with more mugs and spoons and any requests at the time. If you should need accommodation in the future we will offer breakfast for free, for the same booking. Please consider this apology as sincere and note we have taken all the complaints up and are doing our best to fix these situations. Please reconsider the review.
Thank you and best regards
Natalie-Anne
Gavin
Aero-Lodge Management
Annanda N - Sep 2019
Algehele gradering
Baie professioneel en netjies.
Aero Lodge se terugvoer
Good Evening,
I trust you are well.
Thank you so much for the lovely review we really appreciate it.
Warm Regards
Natalie-Anne
Lize V - Aug 2019
Algehele gradering
Presies wat ons nodig gehad het.
Aero Lodge se terugvoer
Good Evening,
I trust you are well.
Thank you so much for the lovely review we really appreciate it.
Warm Regards
Natalie-Anne
Hannes V - Jun 2019
Algehele gradering
Very nice accommodation and staff.
Aero Lodge se terugvoer
Good Afternoon Hannes,
I trust you are well.
Thank you for the lovely review. We appreciate the feedback.
Thank you and best regards
Natalie-Anne
Nita G - Feb 2019
Algehele gradering
Gerieflik.
Rozaan L - Jun 2019
Algehele gradering
Ligging is ideaal.
Aero Lodge se terugvoer
Good day Rozaan,
Thank you for the lovely review. We appreciate it.
Best regards,
Natalie-Anne
Irene S - Apr 2019
Algehele gradering
Die kuiertjie was kort, maar lekker.
Makkie V - Jun 2019
Algehele gradering
Ons was hartlik ontvang, kamer was gereed en toegang was onafhanklik.
Hugo B - Jun 2019
Algehele gradering
Sleutels was 'n absolute gemors.
Aero Lodge se terugvoer
Good Afternoon Hugo,
I trust you are well.
Thank you for the feedback, we are aware of the keys situation. We have fixed the problem with the keys.
Thank you and best regards
Janine J - Mrt 2019
Algehele gradering
Geen air-con, geen koffiegeriewe in kamers nie.
Dirk V - Des 2018
Algehele gradering
Net wat ons gesoek het.
Cassie C - Sep 2018
Algehele gradering
Vriendelik, baie netjies en veilig.
Jeanne S - Aug 2018
Algehele gradering
Skoon en gemaklik.
Aero Lodge se terugvoer
Good day Jeanne,
Thank you for the lovely review. We appreciate it.
Best regards,
Natalie-Anne
Adelia M - Apr 2018
Algehele gradering
Wonderful stay, friendly staff.
Aero Lodge se terugvoer
Good day Adelia,
Thank you for the lovely review. We appreciate it.
Best regards,
Natalie-Anne
Anton S - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was great. Sal weer kom.
Anton S - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was great. Sal weer kom.
Adele F - Apr 2018
Algehele gradering
Dit het gevoel of ek by my eie huis is.
Susan G - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie lekker gewees, en hulle was baie vriendelik gewees - veral Natalie was baie vriendelik.
Kobus V - Mei 2018
Algehele gradering
Gemaklik en veilig.
Aero Lodge se terugvoer
Goeie dag Mnr Kobus,
Baie dankie.
Ons het die beligting versterk in al ons kamers , en ook aandag gegee aan die DStv decoders in al ons kamers.
Hoop om Mnr weer te sien.
Marna B - Apr 2018
Algehele gradering
Heerlike gebly - dis baie skoon en netjies.
Andries S - Apr 2018
Algehele gradering
Aero Lodge was baie skoon en netjies, het baie lekker gebly.
Tom K - Des 2018
Algehele gradering
A well kept and friendly B&B.
Yolandi G - Okt 2017
Algehele gradering
Fantatsiese verblyf, heerlike ontbyt.
Ziona V - Aug 2017
Algehele gradering
Baie goeie warde vir geld.
Annatjie P - Apr 2017
Algehele gradering
Heerlik vars en skoon en veilig!
Phillip G - Okt 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Estelle P - Des 2017
Algehele gradering
Gemaklik.
Leticia M - Aug 2017
Algehele gradering
Gerieflik en skoon.
Francois W - Aug 2015
Algehele gradering
Baie netjies !
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Constantia-singel 85, Aerorand, Middelburg, 1050, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang