Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pride Rock Accommodation

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Cathy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 100

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 100 resensies vir Pride Rock Accommodation
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Jc M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jc M

Plek was netjies gewees en wens ons kon nog langer daar gekuier het.

Ja. Ons het vreeslik gebly.

Magda B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda B

Baie lekker.

Ja, ons het baie lekker gebly.

Ockert W - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockert W

Baie netjies. Vriendelik. Waarde vir geld.

Ja baie lekker en baie rustig. Netjiese omgewing.

Kristly K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristly K

Clean, neat, comfortable and cosy!

Absolutely amazing! Clean, neat and comfortable. The owner was also very sweet and very accommodating. Would definitely recommend Pride Rock!

Yolandi C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi C

Sien sterre.

Sien sterre hier bo!

Louise O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Louise O

Nie waarde vir geld, vals advertering.

Ons was 2 gesinne wat by Pride Rock bespreek het vir 'n week. Na menige boodskappe met die eienaar oor wie saam reis het ons daar aangekom en beide kamers het 2 losstaande enkelbeddens gehad. Sy het gesê hulle kan dit saam stoot, ek voel sy het geweet met gesinne wat saam reis dat die volwassenes 'n dubbelbed sou wou hê as jy daar kom. Tweedens word daar geadverteer dat die eenhede daagliks skoongemaak word. Dit is vals advertering, in 'n week is die eenhede 2 keer skoongemaak. Sy se verskoning is dat die skoonmaker nie skoonmaak as jy daar is nie. Nêrens word dit so gekommunikeer nie. Die Donderdag oggend was ons van net na 6 tot omtrent 12 uur nie by die eenheid gewees nie en toe ek vra hoekom die eenheid nie toe skoongemaak is nie het sy gesê die skoonmaker werk net sekere ure en sy het die ander eenhede skoongemaak. Saterdag oggend het ek vir haar vroeg oggend 'n boodskap gestuur om te sê ons gaan uit, kan die eenheid skoongemaak word. Sy het die boodskap gelees maar nie geantwoord nie. Toe ons 2 uur die middag by die huis kom was die eenheid steeds nie skoongemaak nie. Ek het weer vir haar gekontak waarop sy na die eenheid gekom het. Sy het weer gesê die skoonmaker maak nie skoon as jy daar is nie. Ek het gesê dis 'n gerieflike verskoning, niks keer of die skoonmaker om te klop en te vra of hulle die eenheid kan skoonmaak nie. Ek het vir haar gesê sy het my boodskap gelees maar sy antwoord my nie waarop haar antwoord was dis langnaweek en sy weet nie wanneer haar personeel in kom nie. Toe ek vra hoekom sy my nie laat weet nie het sy gesê soms kom hulle laat in op naweke. Ek het gesê mens verwag nie veel nie, mop net vloere en die badkamer en was skottelgoed. Sy het na ons goed in die kamer gekyk en gevra hoe verwag ek hulle moet skoon maak as dit so lyk. Ek het vir haar gesê ons is 4 mense in 'n 4 slaap kamer, daar is geen rakke vir jou kos of plek om jou tasse te bêre nie, hoe verwag sy met 'n week se oor bly moet jy al jou goed bêre in so eenheid. Toe ek vir haar sê in die hele week is die eenheid 2 keer skoongemaak het sy gesê sy het dit nie geweet nie en die skoonmaker werk net sekere ure en moet die ander eenhede ook skoonmaak. Ek het vir haar gesê as die skoonmaker dan by die ander eenhede begin sal dit logiese wees om die volgende dag te begin by die wat jy nie skoon maak nie. Nie 1 keer het sy gesê sy is jammer nie, sy het bly verskonings soek en toe ons beledig met haar aanmerking oor hoe die kamer lyk. Die 1 bed in Glendower se matras of basis is so skeef, jy lê teen 'n skuinste. Die 2 matrasse in Regia is nie eers dieselfde hoogte nie, so toe die beddens teenmekaar gestoot word was die 1 bed hoër as die ander. Die wasbak in die kombuis is so klein jy kan nie lekker skottelgoed daar was nie, dis 'n hout blad rondom die wasgoed so jy moet oppas om nie water daar te mors nie en daar drup iewers water op die vloer as jy wel probeer skottelgoed was. Ek voel mens betaal vir 'n diens wat ingesluit is in die prys van die verblyf en as die diens nie gelewer is nie moet van ons geld terug betaal word.

Charmaine R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine R

Veilig gevoel en heerlike gekuier.

Baie oulike plek. Die bed was net baie ongemaklik.

Carine L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine L

Ons maak gebruik van Pride Rock vir ons personeel en is baie tevrede met hul diens.

Ons werk een keer 'n maand in Middelburg en ons personeel oornag elke keer by die plek. Dit is sentraal geleë en ons was nog nooit teleurgestel nie.

Hansie S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hansie S

Gerieflik en gemaklik.

Baie tegemoedkomend i.v.m. inkloktyd, was baie laat en was geen moeite en probleem nie.

Lize M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize M

Skoon, veilig en uitstekende ligging.

Vriendelike diens, baie behulpsaam.

Johan V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Baie netjiese plekkie in Middelburg.

Baie netjiese plekkie in Middelburg, naby aan restaurants.

Cor M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cor M

Ons het baie lekker gebly.

Die eienaars van die gastehuis is baie vriendelik en ons het baie lekker saam gekuier. Wanneer ons weer Middelburg toe gaan sal ons weer in kontak wees.

Chene C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chene C

Gerieflik.

Ons het die tyd geniet en die eenheid was toegerus met als wat ons nodig gehad het.

Ernest R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Ernest R

Dit is nie waarde vir geld nie.

Ons het die hele tyd nie krag gehad nie.

Debra O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debra O

Pride Rock.

Please consider better pillows!

Juanita C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita C

Lekker ligging en in 'n goeie area die eienaars is vriendelik en help graag.

Netjiese kamers met die nodige privaatheid.

Deon H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon H

Vriendelik en gasvryheid.

Baie mooi plekkie. Lekker gekuier.

Izak L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak L

Baie lekker gewees.

Net oor geslaap, maar die plek en tuin is baie netjies.

Mariska D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska D

Dit was alles en meer wat ek nodig gehad het.

Cathy was altyd vriendelik en behulpsaam.

Johanna R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna R

Rustig en netjies.

Een van ons verteenwoordigers het daar oornag en sy terugvoer was dat dit 'n prag plek is.

Pride Rock Accommodation se terugvoer

Hi Joey

Baie dankie vir die mooi resensie.

Julle is altyd baie welkom.

Groete
Mossie en Cathy

Pride Rock Accommodation
Wikus M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus M

Aangename verblyf.

Die plek was aangenaam, netjies. Mooiste tuin en grasperk wat ons kinders kon geniet.

Dawid B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid B

Lekker gekuier en was gasvry ontvang.

Pride Rock was baie netjies en skoon. Ek sal enige iemand aanbeveel om daar te oornag.

Tanja B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja B

Was fantasties, het dit baie geniet.

Plek baie mooi en netjies. Die eienaars was baie vriendelik en hulpvaardig. Uitstekende waarde vir geld sal enige tyd weer soontoe gaan.

Ci-anne L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ci-anne L

Baie vriendlik verwelkom.

Baie netjies en lekker warm elektriese kombers en warm stortwater gehad.

Suzette P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette P

Gerieflik. Vriendelike gasheer en gasvrou. Goed geleë.

Verblyf het voldoen aan die behoefte en verwagting. Het in Garfield's Place geslaap en nie in Elritas's nie, wat lekker was want dit het 'n stort. Heel tevrede, baie dankie.

Irma B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Irma B

Pleasant start of our holiday in South Africa.

We had a good stay at pride rock. There are a lot of restaurants and supermarkets in the neighborhood.

Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Michelle W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle W

Toe ons daar aankom, toe word ons na 'n ander gastehuis verwys.

Baie swak om so iets te doen.

Lindy V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy V

Baie tevrede met die verblyf gewees!

Alles het voldoen aan standaard en verwagtig. Netjies, skoon en lekker geslaap.

Carika C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carika C

Baie lekker en mooi besigtighede.

Sal die plek aanbeveel, baie mooi en waarde vir geld.

Lizzy L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizzy L

Wonderlik.

Rustig, veilig, netjies. Sal enige tyd weer gaan.

Ilsa L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilsa L

Vriendelike, gasvrye akkommodasie.

Het baie lekker ontspan. Die plekkie is mooi ingerig en het alles wat jy nodig het. Pizza delivery was amazing.

Martin J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin J

Fantastiese diens.

Skoon, vriendelik, veilig, waarde vir geld.

Angilique V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angilique V

Fantasies

Baie vriendelike eienaars, regtig moeite gedoen om met ons te gesels en ons baie welkom laat voel.

Barry J - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry J

Awesome.

Everything was perfect from the host to the rooms. Really awesome.

Monika N - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monika N

Rustig en vriendelik

Baie mooi en rustige area. Skoon en netjies.

Marcelle W - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle W

Netjies

Plek is skoon, netjies en in 'n stil area.

Larozaan R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larozaan R

Was awesome!

Would stay there any day!

Charl L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charl L

Nice for quick stopover.

Friendly staff and quick book-in as well as booking out. The room was spacious and clean and also close to shopping centre and restaurants.

Nicolette M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolette M

Baie lekker.

Ons het 'n troue bygewoon.

Elize L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize L

Vriendelik gasheer, skoon en netjies

Die aankoms was vriendelik. My kinders se beskrywing van die kamers is “fancy”. Ideaal vir vinnige besoek.

Tanja D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja D

Het welkom gevoel en vriendlike mense

Waar ons gewoon het was baie mooi en nekies. Ons beveel enige iemand aan om van hul diens gebruik te maak. Ons het saam met hul in hul lape gekuier hul laat jou tuis voel.

Hannelie C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie C

Baie mooi en gerieflik.

Pragtig. Beveel beslis aan. Baie vriendelik ontvang.

Thean B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thean B

Fantasties.

Cathy & Mossie se gasvryheid was wonderlik. Dit is baie netjies, skoon en veilig. Ek sal Pride Rock definitief aanbeveel en nou weet ek waar ek elke keer gaan oorslaap as ek Middelburg besoek.

Pride Rock Accommodation se terugvoer

Hi Thean

Baie Dankie vir die mooi resensie. Dit was 'n groot plesier om julle te kon akkommodeer, julle is altyd baie welkom.

Groete
Cathy en Mossie

Pride Rock Accommodation
Johan V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Puik.

Baie mooi en baie vriendelike ontvangs.

Pride Rock Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, julle is altyd baie welkom en dit was baie lekker om julle te kon akkommodeer. Sien uit na volgende keer.

Vriendelike groete
Cathy

Pride Rock Accommodation
Leandra K - Jul 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Leandra K

Meer verwag.

Het nie gevoel of die plek hulle kliënte se belange eerste stel nie.

Hannes G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes G

Rustig.

Baie netjies en gerieflik. Ons was 6 mense met 'n kleuter en daar was genoeg plek vir hom om te speel. Eienaar was baie vriendelik en hulpvaardig.

Michelle K - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle K

Die plek is netjies en rustig.

Ons het baie lekker gebly met geen klagtes nie. Sal beslis weer daar bly en sal dit vir ander aanbeveel.

Johline F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johline F

Fantasties.

Vriendelik, hulpvaardig en gasvry. Kamers netjies en ideaal.

Lucille V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille V

Vriendelike mense en gemaklike akkommodasie.

Sien sterre.

Lizzy L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizzy L

Baie dankie vir goeie en vriendelike diens.

Dit is 'n baie lekker, stil area. Kamers is mooi. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Leigh K - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh K

Lovely, neat and comfortable to stay over and highly recommend it.

We found it comfortable, neat and clean. Service was great and friendly and I would recommend it to any one. Well worth a visit.

Johan M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Fantasties.

Was baie vriendelik ontvang. Plek is baie netjies en skoon. Naby die mall. Selfs die Bulterriër was vriendelik met ons. Sal definitief weer daar inboek. Well done.

Pride Rock Accommodation se terugvoer

Hi Johan,

Baie dankie vir julle mooi resensie. Dit was in groot plesier om julle te akkommodeer, julle is altyd baie welkom.

Groete,
Mossie en Cathy

Pride Rock Accommodation
Charl S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl S

Maklik, vriendelik, netjies, goed ingerus.

Heerlike verblyf met n lapa, DStv, baie goeie waarde vir geld.

Pride Rock Accommodation se terugvoer

Goeiedag Charl,

Baie dankie vir julle pragtige resensie, dit was in groot plesier om julle te akkommodeer. Hoop ons sien julle weer.

Vriendelike Groete
Cathy en Mossie.

Pride Rock Accommodation
Andre D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Baie gemaklik.

Ons het dit baie geniet. Die ligging was naby aan alles wat ons wou doen in Middelburg. Die eienaars was gemaklik en vriendelik.

Louise B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise B

Was heerlik, genoeg ruimte en het alles gehad wat nodig is.

Alles was perfek, dis net die boonste bunker bed se matras wat baie dun en ongemaklik was om op te slaap. Kan dalk lugverkoeling oorweeg.

Elsie Magdalena Johanna D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie Magdalena Johanna D

Stil en rustig.

Alhoewel daar n probleem met allokering van die kamer was is dit baie professioneel en vriendelik hanteer. Sal beslis weer daar bly.

Pride Rock Accommodation se terugvoer

Hi Elsie,

Baie dankie vir jou mooi resensie, julle is altyd baie welkom.

Vriendelike Groete,
Cathy

Pride Rock Accommodation
Ida M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ida M

Aero Rock was presies wat ons benodig het, bekostigbaar, in Middelburg en sonder fieterjasies.

Ons het slaapplek in Middelburg nodig gehad vir 'n besige naweek by die Morning Star Baptist Church. Met aankoms het beide Kathy en Mossie ons verwelkom en omdat ons reeds laat was, sommer gou die kamer en heksleutels vir ons gekry. Ons het in Garfield gebly. Die kamers is 'n goeie grootte en het elk 'n mikrogolf, yskas en ketel met breekgoed. Dit het aan ons behoeftes voldoen. Daar was genoeg slaapplek en heelwat ekstra komberse. Baie dankie aan Kathy en Mossie vir hul gasvryheid.

Pride Rock Accommodation se terugvoer

Hi Ida,
Baie dankie vir julle mooi resensie, dit was in groot plesier om julle te akkommodeer, julle is altyd baie welkom.
Groete,
Cathy en Mossie

Pride Rock Accommodation
Amanda E - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda E

Vriendelik, baie rustig en gemaklik.

Baie vriendelike gasvrou, eenheid baie skoon en gemaklik met als wat jy mag nodig kry. Naby winkels.

Elizabeth H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth H

Baie lekker en gemaklik gebly.

Alhoewel ons eers laat daar aangekom het, is ons vriendelik ontvang. Sal dit definitief aanbeveel en weer gebruik maak vir oornag doeleindes. My dogter sou graag wou swem in die pragtige swembad, maar dit was bietjie laat gewees.

Alex M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alex M

Meer as bakgat.

Gasvryheid gemaklik sonder fieterjasies. Lekker gekuier.

Pride Rock Accommodation se terugvoer

Goeiedag Alex,

Baie dankie vir julle mooi resensie, dit was in groot plesier om julle te kon akkommodeer.
Sien volgende keer.

Vriendelike Groete
Mossie en Cathy

Pride Rock Accommodation
Klasie D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Klasie D

Vriendelik ontvang en tuis laat voel.

Baie vriendelik ontvang. Parkering veilig, maar bietjie skraps by die eenheid wat ons gehad het.

Gerrie N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrie N

Baie netjies en gemaklik.

Gemaklike en groot kamer.

Elritia L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elritia L

Die gashere is so aangenaam. Die kamers is netjies. Die verblyf was 'n plesier.

Ek sal Pride Rock vir enige iemand kan aanbeveel. Ek het uiteindelik langer hier gebly weens al die voordele wat dit inhou. Dit is baie goeie waarde vir geld. Die woonstelle is goed toegerus en baie netjies. Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Ek is uiters tevrede.

Carl V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carl V

Dit was werklik 'n baie lekker plek.

Dit is 'n great plek sal weer teruggaan.

Liezl G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Liezl G

Baie gerieflik.

Ek het heerlik gebly. Ek is wel 'n ander kamer toegedien as wat ek bespreek het. My kamer se glasdeur kon sluit maar die veiligheidshek se slot wou nie sluit nie. Die plekkie is baie netjies en skoon, miskien net so bietjie van 'n vreemde reuk.

Mariette V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette V

Dit was presies wat ons nodig gehad het, 'n oornagslaapplek met staanplek vir ons karavaan.

Baie vriendelik en behulpsaam.

Elmarie S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elmarie S

Rustig en ontspanne.

Ons het basies net oorgeslaap, maar die plekkie was netjies en die kinders kon swem na 'n lang dag. Die kamers was skoon en voldoende toegerus vir 'n korter verblyf. Ons het nie daar geëet nie, maar daar is ook 'n eetsaal en kroeg gedeelte.

Debbie T - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie T

Baie lekker plekkie.

Baie mooi plekkie. Vriendelike mense en professioneel.

James M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James M

Cathy and Mossie where really great hosts and made us feel very welcome.

They went out of there way to be accommodating and we would recommend Aero Rock anytime for a pleasant stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Cathy en Mossie was baie goeie gashere en ons het welkom gevoel.

Hulle het uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer en ons sal Aero Rock enige tyd aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Happy M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Happy M

It was worth every cent of my money.

It met our expectations and I'm definitely going back.

Janine W - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine W

Very nice.

Owner was very friendly. The room was clean and neat!

Lillian V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lillian V

Great.

Was a comfortable sleep.

Amelia B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia B

Dit was wonderlik!

Baie baie dankie vir die gasvryheid, die eenhede was skoon, gemaklik, baie lekker gebly! Ons sal enigetyd Aero Rock verwys.

Kim L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim L

Great place with good amenities.

We enjoyed our stay and were pleasantly surprised at the comfort.

Andries V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries V

Wonderlik!

Vriendelik en gasvry. Enigste probleem is die dun gordyne - buiteligte skyn helder in die kamer heel nag.

Leanie S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanie S

Gasvryheid, vriendelikheid en netheid het definitief uitgestaan!

Ons is met die intrapslag met gasvryheid en vriendelikheid deur die eienaars ontvang. Wat die verblyf aanbetref, is netjies, skoon en rustig ook elemente wat vir ons uitgestaan het. Ek sal Aero Rock definitief aanbeveel!

Marlene L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene L

Gemaklik, sentraal en baie skoon.

Die selfsorgeenheid is ruim, goed toegerus en skoon. Karl & Karen het geen moeite ontsien om ons tuis te laat voel nie. Ons sal beslils weer daar bly.

Rennett J - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rennett J

Vanaf die bespreking tot en met vertrek, was ons bederf met onvergeetlike kliëntediens en sorg.

Karl en Karen was die perfekte gasheer en -vrou. Karen het dieselfde aand, wat ek my bespreking gedoen het, my gekontak en die detail bevestig. Hartlik, met vars koffie was die manier waarop Karl ons by Aero Rock verwelkom het. Die kamers is met liefde versier en gemeubileer met funksionaliteit en ontspanning in gedagte. Ons het lekker gebly en heerlik gebruik gemaak van al hulle fasiliteite; swembad en braaigeriewe. Niks was uit plek uit nie en alles gesellig. Ons het heerlik ontbyt geëet en die gemeenskaplike kombuis is 'n teken dat hulle die gas ten alle tye tevrede wil stel. Om alles te kroon, en heeltemal verniet, het Karl vir ons stoele geleen vir die twee dae wat ons ons dogter se netbal kon met gemak geniet, sit en ondersteun. Ons het by Aero Rock vertrek weereens met 'n familie-gevoel afskeid. Ons sal weer en weer kom kuier en definitief vir almal van Aero Rock vertel.

Pride Rock Accommodation se terugvoer

Hi julle, wat 'n asemrowende resensie. Baie, baie dankie vir die pragtig woorde. Aero Rock en ons gaste is ons passie en alles kom uit ons harte. Julle was gaste duisend en ons hoop om julle gou weer te sien. Alles was 'n groot plesier, stuur asseblief groete vir ouma ook en sterkte met die netbal verder hierdie jaar. Welkom by ons Aero Rock familie.

Pride Rock Accommodation
Corne D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne D

Uitstekende diens en verblyf.

Ons het ons verblyf regtig baie geniet en sal weer van Aero Rock gebruik maak. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Virginia M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Virginia M

Aero Rock rocks! I would like to go back, the team is awesome hospitality its the best. Really loved being it felt at home.

Awesome place to be. I don't regret being there and will make it a point that I go back again with lots of friends and family because that is a very warm home.

Ansie M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie M

Uitstekend.

Karl en Karen is super vriendelik en super behulpsaam. Die plek is skoon en netjies en goed versorg. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer daar bly as ons Middelburg toe moet gaan.

Pride Rock Accommodation se terugvoer

Beste Hennie,

Baie dankie vir die pragtige resensie. Julle was gaste duisend en dit was 'n vooreg om julle by ons te kon huisves. Hoop die fietsry Sondag het goed verloop.

Ons hoop om julle gou weer te sien.

Groete,
Karl en Karen

Pride Rock Accommodation
Jonathan O - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan O

Dit was net ‘n plesier.

Baie skoon, netjies en alles wat jy benodig! Ongelooflike vriendelike mense! Sal weer daar bespreek.

Kulani M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kulani M

It was a great stay, the only thing we disliked was having to keep our noise level down.

It was a great weekend, the beds were not too comfortable. But overall it was a great stay.

Babi E - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Babi E

Absolute homely atmosphere.

Great hospitality, neat and tidy rooms, super customer service.

Pride Rock Accommodation se terugvoer

Dear Babi,

Thank you for your nice review, it was a great pleasure having you as our guests. Also, thank you for the tasty braai meat.

Hope to see you again.

Kind regards,
Cathy and Mossie

Pride Rock Accommodation
Stephani P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephani P

Heerlik.

Ligging baie gerieflik en maklike inboek en uitboek.

Cecilia R - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cecilia R

Pragtige yskoue kamer!

Gelukkig was daar 'n lekker dik kombers in die kas anders het ons verkluim, geen verwarmer. Geen lig by die plek waar hare geblaas kan word, sitplek te laag, spieël te hoog!

Johan M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Ruim, onberispelik skoon en ware gasvryheid!

Ek was baie aangenaam verras met Aero Rock. Beginnende met die uitstekende ligging in 'n veilige en netjiese woonbuurt naby aan die winkelsentrum. Die gastehuis is pragtig, die foto's op LekkeSlaap is 'n ware weergawe. My eenheid was ruim, volledig toegerus vir selfsorg en silwerskoon. Die ontvangs was warm en vriendelik, die eienaars is gevoelsmense en stap waarlik die ekstra myl om na hulle gaste se behoeftes om te sien. Met my aankoms is ek op 'n toer van hulle fasiliteite geneem en deeglik ingelig oor al die dienste wat verskaf word. Die eerste aand van my verblyf is daar vir my gereël vir aflewering van 'n wegneemete, boonop teen 'n baie spesiale afslagprys! Karl het boonop ook ná my warm rit vanaf Pretoria my gelawe met 'n 2l Coke uit sy persoonlike yskas en wou nie eers betaling daarvoor aanvaar nie. Ek kan Aero Rock ten sterkste aanbeveel!

Pride Rock Accommodation se terugvoer

Hi Johan, baie baie dankie vir die mooi woorde, jy was ‘n gas duisend. Dit is gaste soos jy wat ons die passie gee wat ons het.
Dit was ‘n voorreg om jou te kon ontmoet het en ons hoop om jou weer te sien.
Groete,
Karl en Karen

Pride Rock Accommodation
Dirk B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk B

Baie netjies en goeie kliëntediens.

Baie spasie, gerieflik en naby aan als. Baie goeie diens. Sal beslis weer daar oorbly

Pride Rock Accommodation se terugvoer

Hi Johan, baie dankie vir jou mooi resensie. Dit was so lekker om jou by ons te hê. Ons hoop om vinnig weer tot u diens te wees. Welkom by ons groeiende Aero Rock familie.
Groete,
Karl en Karen

Pride Rock Accommodation
Anke L - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anke L

Rustige atmosfeer.

Baie vriendelike en behulpsame mense. Dadelik welkom gevoel. Lekker ontspan!

Philip S - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip S

Very good service.

Lovely people, went out of their way to make our stay pleasant. Washed and ironed a pair of denims for us and arranged staff to wash our car. Awesome breakfast in the morning.

Corine R - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corine R

Was heel aangenaam.

Glad nie klagtes nie, voldoen aan wat ons nodig gehad het.

Leoni S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni S

Vriendelike omgee mense, naby eetplekke, goed toegerus vir selfsorg.

Die eienaars was regtig baie vriendelik. My kleinkind van 6 was saam my, en hy wil net weer gaan kuier.

Ramona K - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ramona K

Ons het baie lekker gebly.

Aero Rock is baie goed geleë in Middelburg. Hope blyplek as meer as een gesin verblyf soek. Vriendelike gasheer en gasvrou en die plek was ongelooflik netjies.

Marius C - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marius C

Basiese verblyf. Netjies!

Neem eie toiletware saam. Geen lugversorging - wel 'n waaier.

Annelize U - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Annelize U

Verblyf was aangenaam maar gasvryheid kort aandag. Skuifdeur kon nie sluit nie.

Ek het 'n halfuur voor die hek gewag en die deurklokkie gelui voordat die eienaar my kom haal het. Baie onpersoonlik en nie baie gasvry nie. Daar was nie gevra of ek aandete of ontbyt wil hê of enige voorstelle gemaak nie. Glad nie kort toer van die omgewing en van swembad wat my tuis laat voel het nie.

Pride Rock Accommodation se terugvoer

Hi Annelise
Ons is so jammer dat jou verblyf nie ten volle aangenaam was nie. Ons is die nuwe eienaars van die Aero Rock vanaf 1 Januarie 2017. Kom kuier gerus weer en kom kyk al die veranderings wat aangebring is. Ons is dood seker jy sal baie lekker hier bly. Groete Karen en Karl.

Pride Rock Accommodation
Ferdi B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdi B

Ek en my seun van 13 het een aand oornag.

Baie vriendelike diens, baie bekostigbaar, baie netjies en skoon.

Bernah S - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernah S

Puik diens gekry en eienaar is baie gasvry. 10 uit 10!

Verblyf was puik. Eienaar is baie gasvry en het ons dadelik tuis laat voel. Eenhede is baie netjies en ruim.

Edrich K - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Edrich K

Privaat en ideaal vir ons.

Heerlik om by die hek ontvang te word en ten spyte daarvan dat die krag deur die weerlig uitgeslaan is het ons gasvrou ons van 'n battery-lig voorsien. Al die geriewe wat mens nodig het vir 'n een nag oorslaap op pad wildtuin toe was daar.

Helena D - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helena D

Great!

Will most definitely stay there again.

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Snyderbergstraat 8, Aerorand, Middelburg, Mpumalanga, 1050, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApr7hSrlfhBl77EAxKTuteXtWIR4gTXtCrFBNC7C0i0okPLAQNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 100 5 1 5 8 Snyderberg Street Aerorand 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.800857116289 29.440974891186

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang