Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pride Rock Accommodation

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 102 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Warren P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Excellent accommodation and great hospitality. The stay was very comfortable and exactly what we were looking for. Our host was very welcoming and the check-in process was efficient. The room was spotlessly clean and well equipped for self-catering. The beds were very comfortable and we had a good night's sleep after a hot day on the golf course. The shower facility was great with good water pressure and a nice temperature.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jc M
1 nag
5.0
Sep 2024

Plek was netjies gewees en wens ons kon nog langer daar gekuier het. Ja. Ons het vreeslik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie lekker. Ja, ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ockert W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie netjies. Vriendelik. Waarde vir geld. Ja baie lekker en baie rustig. Netjiese omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kristly K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Clean, neat, comfortable and cosy! Absolutely amazing! Clean, neat and comfortable. The owner was also very sweet and very accommodating. Would definitely recommend Pride Rock!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmien P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Geen probleme, het lekker daar oornag. Was netjies en skoon, sal hulle aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Yolandi C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Feb 2024

Sien sterre. Sien sterre hier bo!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Louise O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.6
Mrt 2024

Nie waarde vir geld, vals advertering. Ons was 2 gesinne wat by Pride Rock bespreek het vir 'n week. Na menige boodskappe met die eienaar oor wie saam reis het ons daar aangekom en beide kamers het 2 losstaande enkelbeddens gehad. Sy het gesê hulle kan dit saam stoot, ek voel sy het geweet met gesinne wat saam reis dat die volwassenes 'n dubbelbed sou wou hê as jy daar kom. Tweedens word daar geadverteer dat die eenhede daagliks skoongemaak word. Dit is vals advertering, in 'n week is die eenhede 2 keer skoongemaak. Sy se verskoning is dat die skoonmaker nie skoonmaak as jy daar is nie. Nêrens word dit so gekommunikeer nie. Die Donderdag oggend was ons van net na 6 tot omtrent 12 uur nie by die eenheid gewees nie en toe ek vra hoekom die eenheid nie toe skoongemaak is nie het sy gesê die skoonmaker werk net sekere ure en sy het die ander eenhede skoongemaak. Saterdag oggend het ek vir haar vroeg oggend 'n boodskap gestuur om te sê ons gaan uit, kan die eenheid skoongemaak word. Sy het die boodskap gelees maar nie geantwoord nie. Toe ons 2 uur die middag by die huis kom was die eenheid steeds nie skoongemaak nie. Ek het weer vir haar gekontak waarop sy na die eenheid gekom het. Sy het weer gesê die skoonmaker maak nie skoon as jy daar is nie. Ek het gesê dis 'n gerieflike verskoning, niks keer of die skoonmaker om te klop en te vra of hulle die eenheid kan skoonmaak nie. Ek het vir haar gesê sy het my boodskap gelees maar sy antwoord my nie waarop haar antwoord was dis langnaweek en sy weet nie wanneer haar personeel in kom nie. Toe ek vra hoekom sy my nie laat weet nie het sy gesê soms kom hulle laat in op naweke. Ek het gesê mens verwag nie veel nie, mop net vloere en die badkamer en was skottelgoed. Sy het na ons goed in die kamer gekyk en gevra hoe verwag ek hulle moet skoon maak as dit so lyk. Ek het vir haar gesê ons is 4 mense in 'n 4 slaap kamer, daar is geen rakke vir jou kos of plek om jou tasse te bêre nie, hoe verwag sy met 'n week se oor bly moet jy al jou goed bêre in so eenheid. Toe ek vir haar sê in die hele week is die eenheid 2 keer skoongemaak het sy gesê sy het dit nie geweet nie en die skoonmaker werk net sekere ure en moet die ander eenhede ook skoonmaak. Ek het vir haar gesê as die skoonmaker dan by die ander eenhede begin sal dit logiese wees om die volgende dag te begin by die wat jy nie skoon maak nie. Nie 1 keer het sy gesê sy is jammer nie, sy het bly verskonings soek en toe ons beledig met haar aanmerking oor hoe die kamer lyk. Die 1 bed in Glendower se matras of basis is so skeef, jy lê teen 'n skuinste. Die 2 matrasse in Regia is nie eers dieselfde hoogte nie, so toe die beddens teenmekaar gestoot word was die 1 bed hoër as die ander. Die wasbak in die kombuis is so klein jy kan nie lekker skottelgoed daar was nie, dis 'n hout blad rondom die wasgoed so jy moet oppas om nie water daar te mors nie en daar drup iewers water op die vloer as jy wel probeer skottelgoed was. Ek voel mens betaal vir 'n diens wat ingesluit is in die prys van die verblyf en as die diens nie gelewer is nie moet van ons geld terug betaal word.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Charmaine R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Veilig gevoel en heerlike gekuier. Baie oulike plek. Die bed was net baie ongemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carine L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

Ons maak gebruik van Pride Rock vir ons personeel en is baie tevrede met hul diens. Ons werk een keer 'n maand in Middelburg en ons personeel oornag elke keer by die plek. Dit is sentraal geleë en ons was nog nooit teleurgestel nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Cathy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 102

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Snyderbergstraat 8, Aerorand, Middelburg, Mpumalanga, 1050, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApr7hSrlfhBl77EAxKTuteXtWIR4gTXtCrFBNC7C0i0okPLAQNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 102 5 1 5 8 Snyderberg Street Aerorand 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.800857116289 29.440974891186

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang