Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aerodrome Lodge

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Ruan H
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Ons het nie regtig gekuier nie. Het 'n funksie gehad en het net oorgeslaap. Ons het lekker gebly. Kamer was bietjie klein. Die badkamer was bitterlik klein en het bitter min beweegspasie gehad. Bietjie ontevrede met die ontbyt. Vir die prys wat ons betaal het, het ons 'n bietjie beter kwaliteit verwag. Afgesien daarvan, het ons baie lekker geslaap. Die bed en beddegoed was skoon en van goeie gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Tienie G
1 nag Saam met vriende
4.6
Mrt 2022

Very pleasant but not wheelchair friendly at all. They said they were wheelchair friendly except in the bathrooms that were not true at all they are not wheelchair friendly at all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R699
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R699
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aerodrome-rylaan 44, Northmead, Benoni, 1501, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9341deced446543400a7c40d7f3581e9fbb1b037aae63cca6674c587eebf1e677a83290d7822c6a6eebf242c0ff36a41ec9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R699 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 44 Aerodrome Drive Northmead 1501 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.16374 28.31175

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang