Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aerodrome Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aerodrome-rylaan 44, Northmead, Benoni, 1501, Gauteng
  • Vanaf R699 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Aerodrome Lodge is in Northmead, Benoni geleë en bied 'n rustige verblyf aan reisigers wat die area besoek.

Gaste het 'n keuse van kamers wat elk tot 2 mense kan akkommodeer, en met privaat ingange. Die kamers met lugversorging is ingerig met koningingrootte-beddens, en elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n bad.

Die kamers is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, TV's, asook WiFi-toegang. Ontbyt is op versoek beskikbaar.

Gaste kan in die tuin ontspan en parkeerplek is beskikbaar. Troeteldiere kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie.

Besoekers kan piekniek hou by een van die vele mere wat rondom Benoni gevind word, die museum besoek, of inkopies doen by Northmead Square of Lakeside Shopping Mall.

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Aerodrome-rylaan 44, Northmead, Benoni, 1501, Gauteng
  • Gaste dink Aerodrome Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R699
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R699
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aerodrome-rylaan 44, Northmead, Benoni, 1501, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9341deced446543400a7c40d7f3581e9fbb1b037aae63cca6674c587eebf1e677a83290d7822c6a6eebf242c0ff36a41ec9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R699 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 44 Aerodrome Drive Northmead 1501 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.16374 28.31175

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang