Aerotropolis Guest Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Wayne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Carina B - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik gerieflike ligging vir ons wat oppad was OT Tambo toe.
Sanelisiwe K - Jan 2023
Algehele gradering
Value for money.
Mirichea T - Mei 2024
Algehele gradering
Aaklig en vuil.
Lees meerAnel V - Feb 2024
Algehele gradering
Glad nie daar geslaap nie. Dadelik weer vertrek.
Alinda D - Jan 2023
Algehele gradering
Die verblyf was nie wat ek verwag het vir die prys nie.
Smangele M - Jan 2022
Algehele gradering
Lovely.
Lucy Nombulelo M - Des 2022
Algehele gradering
Very good.
Aerotropolis Guest Lodge se terugvoer
Good day Lucy,
Thank you for your feedback. Regarding the linen that wasn't changed during the 4 days, that is not right and we will take it up with the staff that was on duty. We apologise for the inconvenience it may have caused.
Best Regards
Charles B - Jul 2022
Algehele gradering
Functional and safe.
Aerotropolis Guest Lodge se terugvoer
Good Day Charles
Thank you for your feedback.
Hairdryers and gate controls are available from reception. We don't keep it in the rooms anymore as some of the guests are stealing it.
We will investigate the hot water for the room you have stayed in as we haven't had issues with it before.
Thank you for bringing your concerns under our attention and thank you for staying with us.
Best Regards
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Erich L - Mrt 2022
Algehele gradering
Kort aandag.
Lees meerAerotropolis Guest Lodge se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer.
Ons was bewus van die buitemure veral in die parkeerterein wat herstelwerk benodig het. Ons kan met n positiewe gesindheid se laat dit afgehandel is en laat ons Lodge weer netjies vertoon van buite af.
Ons kan ongelukkig nie saam stem met die aantuiging laat ons Lodge al voor Covid afgeskeep is nie. Ons was en is nogsteeds 1 van die top lodges in die omgewing.
Ons is bewus van klein verbeterings wat gedoen moet word en ons werk hard daaraan om dit so spoedig as moontlik te herstel.
Ongelukkig het Covid ons n groot knou gegee. Ons is gelukkig om te se laat die bedryf weer stadig besig is om te herstel en dat ons positief is laat ons Lodge binne die volgende maand weer op n hoë standaard sal bedryf word.
Daar is 3 nuwe werknemers aangestel vanaf 1 April om te sorg laat alles vlot verloop en laat al ons gaste n goeie ervaring sal he.
Truida-mart B - Jul 2022
Algehele gradering
Goeie ligging naby die lughawe.
Aerotropolis Guest Lodge se terugvoer
Goeiedag Truida-mart
Dankie vir die terugvoer.
Die stoel en lampskerm was beskadig deur gaste wat die aand voor julle by ons gebly het, dit is ook alreeds herstel.
Ons is trots op ons netjiese perseel en ons personeel wat dit so goed bestuur.
Groete
Kobus D - Jun 2022
Algehele gradering
Not a pleasant experience at all.
Lees meerAerotropolis Guest Lodge se terugvoer
Dear Kobus,
Thank you for your feedback.
We haven't received information from you regarding arrival times or that you will be arriving at O.R. Tambo Airport for us to collect you.
Our receptionist and driver are staying on the premises to be able to accommodate guests arriving late at night.
Unfortunately, our municipality failed us with electricity that specific weekend and we do apologize that you had to experience that. We were also frustrated with the situation and were fighting with them every hour of the day. As you'll know our municipalities are a losing battle and therefor we are slowly converting to renewable energy so we can avoid situations like this.
Our geysers are also working with electricity and unfortunately, that's why there was no hot water. We do understand the disappointment and we do apologize for it, but we also use all feedback and criticism to improve wherever we can to be able to serve our guests at our best.
Kind Regards
Judy S - Jun 2021
Algehele gradering
Very pleasant stay, will recommend to friends. Close to airport, which was very convenient.
Van's Afslaers Gauteng Pty Ltd V - Nov 2021
Algehele gradering
Die gastehuis is baie netjies en mooi.
Lees meerGraeme S - Okt 2021
Algehele gradering
Would not stay there again.
Jannie P - Mrt 2021
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Martin S - Des 2021
Algehele gradering
Een werker vir ontvangs, bestuurder. Geen uniform.
Mias S - Feb 2021
Algehele gradering
Swakste gastehuis nog.
Sonjia J - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie netjies en ruim.
Annet S - Nov 2020
Algehele gradering
Rustig, skoon en goed geleë.
Martlie J - Mei 2019
Algehele gradering
Alles wat ons nodig gehad het. Baie dankie!
Hanneli D - Jun 2018
Algehele gradering
Pleasant surprise.
Aerotropolis Guest Lodge se terugvoer
Good Day Hanneli,
Thank you for staying with us and for the kind feedback. It was a pleasure hosting you.
Best Regards
Louis F - Nov 2018
Algehele gradering
Netjies en goed geleë.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 32 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elandweg 30, Nimrod Park, Kempton Park, 1619, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang