Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A&F Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Turaco-straat 4, Fourways, 2055, Gauteng
  • Vanaf R786 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

A&F Cottage is 'n knus, selfsorgeenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Fourways. Dit is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.

Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid spog met 'n goed toegeruste kombuis met 'n gasstoof, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 6 en die sitarea het 'n gemaklike rusbank. Verder is 'n TV met DStv-kanale en Netflix, asook gratis WiFi beskikbaar.

Die eenheid is heeltemal onafhanklik van die nasionale kragnetwerk, so beurtkrag is nie 'n probleem nie. Daar is ook 'n Jojo-rugsteunwatertenk wat aan die hoofwatertoevoer gekoppel is in geval van wateronderbrekings.

Buite het gaste toegang tot 'n gedeelde swembad en 'n lapa met braaigeriewe. Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die ligging bied maklike toegang tot Design Quarter en Monte Casino, Fourways Mall, Dainfern Square, Bryanston, die Sandton-besigheidsarea en verskeie restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Kamohelo M
5.0
Beautiful cottage, wonderful service! It was very relaxing and enjoyable. The location is extremely close to all amenities, especially ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Pieter H
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike eenheid in stil omgewing, baie sentraal in die hartjie van Fourways. Omgewing is stil in die aande, en dit is goed geleë, naby aan Montecas...
Sien meer
Aug 2024
Samantha S
5.0
Good location, clean, had everything I needed. Lovely stay, had everything I needed. The hosts were friendly and helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Caroline H
5.0
Light and sunny during the day, good value in a good location. Very good except for being initially cold (because I'm one of those peop...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Marlise S
Saam met lewensmaat
4.8
Aangenaam. Lekker stil en veilige area. Goeie behandeling van gasheer en gasvrou ontvang.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Franklin Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Turaco-straat 4, Fourways, 2055, Gauteng
  • Gaste dink A&F Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R786
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R786
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Turaco-straat 4, Fourways, 2055, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2f34ad527edcef1ce8d09f3636845adbae39ef226f0d68ee83cb21d9b6c3279993e300f70eec5d3466ebdd1ecd9071bfc73?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R786 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 4 Turaco Street Fourways 2055 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.0371606 28.0024375

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang