Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Adri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 96
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Louise L - Jul 2024
Algehele gradering
Vriendelike mense, rustige atmosfeer, pragtige verblyf.
Angela W - Jun 2024
Algehele gradering
Baie mooi, gerieflik en skoon!
Marnus M - Jun 2024
Algehele gradering
Skoon en netjies. Baie mooi omgewing, puik diens.
Renier S - Mei 2024
Algehele gradering
'n Plek waar jy kan stil raak met mooi uitsigte.
Peter D - Mrt 2024
Algehele gradering
Great farm stay in a beautiful area.
Rachel F - Feb 2024
Algehele gradering
Peaceful, cosy and idyllic.
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue se terugvoer
Thank you for staying at Affi Lande. It's always lovely to see guests enjoy their stay. Take care.
Whitney B - Feb 2024
Algehele gradering
Peacefully special.
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue se terugvoer
So glad you enjoyed your stay in our cosy Kliphuis. Please come visit again. There are lots of hidden gems to be discovered. Take care, Adri
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Celeste D - Des 2023
Algehele gradering
Heerlike platteland sielerus.
Lees meerMonique L - Jun 2023
Algehele gradering
Lovely stay, peaceful and serene.
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue se terugvoer
Thank you for choosing Affi lande for your visit to the Eastern Free state with your lovely family.
Thank you for the kind words .Please visit again.
Adri
Michelle A - Jun 2023
Algehele gradering
Exceptional!
Lees meerAffi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue se terugvoer
Dear Michelle
Thank you so much for your heartwarming review.
It was lovely having you here and we hope to see you soon.
Take care.
Adri
Marieka C - Mei 2023
Algehele gradering
Lekker plek!
Hannes D - Mei 2023
Algehele gradering
Gerieflike akkommodasie in 'n mooi omgewing.
Nadine M - Okt 2022
Algehele gradering
Peace and quiet.
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue se terugvoer
Thank you so much for the kind review Nadine. It was lovely having you here and glad you enjoyed your stay and our beer garden. Hope to see you again. Take care.
Leon and Adri
Anilia B - Apr 2022
Algehele gradering
Was die lekkerste naweek in 'n lang tyd.
Lees meerJimmy V - Jun 2022
Algehele gradering
Heerlike wegbreek met baie rustigheid.
Natasha V - Apr 2022
Algehele gradering
Baie mooi area.
Peter D - Sep 2021
Algehele gradering
Great place, great hosts.
Justin B - Aug 2021
Algehele gradering
Kids delight.
Lees meerAnnerie B - Jun 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Eric B - Apr 2021
Algehele gradering
Ongelooflike uitsig, fantastiese gasvryheid.
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi boodskap,waardeer dit opreg.
Dis altyd lekker om te hoor die gaste geniet hul kuier by ons en sien die ekstra aandag aan detail raak.
Hoop om julle weer te sien.
Francois E - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlike rustige kuier.
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woorde Francois,en vir die komliment oor my tuin. Dit is n riem onder die hart as gaste die natuur en tuin geniet.
Dit was net n plesier om julle hier te hê.
Hoop om julle gou weer te sien.
Mari S - Mrt 2021
Algehele gradering
Pragtige boetiek-gasteplaas.
Hanlie G - Feb 2021
Algehele gradering
Heerlike naweekkuier saam met volwasse kinders.
Salome L - Jun 2021
Algehele gradering
Baie gesellig en die dekor is pragtig.
Iris O - Nov 2020
Algehele gradering
Peaceful and enjoyable.
Vicky H - Aug 2020
Algehele gradering
Pragtige natuurskoon. Verblyf pragtig en heerlik rustig!
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue se terugvoer
Baie dankie Vicky, dat jy moeite gedoen het om vir ons 'n resensie te skryf.
Ons is verheug om te hoor dat julle lekker gekuier het.
Hoop om julle weer eendag hier te kan ontvang.
Groete
Leon en Adri
Annie M - Mrt 2020
Algehele gradering
Stunning plek, stunning mense.
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue se terugvoer
Liewe Annie
Baie dankie vir die mooi skrywe, dit word opreg waardeer.
Ons hoop om julle weer eendag hier te kan ontvang.
Mooi gaan
Henriette Z - Jan 2020
Algehele gradering
Onvergeetlik.
Jg H - Des 2020
Algehele gradering
Heerlik gekuier en uitgerus.
Suritha P - Okt 2020
Algehele gradering
Baie lekker en rustig gekuier. Leon en Adri baie vriendelik en gasvry.
Caroli D - Mrt 2020
Algehele gradering
Aangename ervaring in ‘n pragtige tuin.
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue se terugvoer
Baie dankie Caroli.
Ons is baie trots op ons tuine en is bly die kinders en julle het dit geniet.
Groete
Adri Swart
Mj S - Mrt 2020
Algehele gradering
Peaceful and relaxing.
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue se terugvoer
Thank you for your kind words MJ. It was lovely meeting you.
Hope to see you again.
Take care.
Esti B - Des 2020
Algehele gradering
Vriendelik en gasvry, baie gemaklike verblyf. Baie mooi area.
Hanlie J - Okt 2019
Algehele gradering
Vreeslik mooi en baie attention to detail.
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue se terugvoer
Liewe Hanlie
Baie dankie vir die mooi woorde.
Dit is altyd vir ons verblydend om te hoor wanneer gaste ons liefde en passie vir ons blyplekke raaksien en waardeer.
Ons sien uit na 'n volgende kuier.
Plaas-groete
Leon en Adri
Verlyn T - Sep 2019
Algehele gradering
Dit was lekker!
Christelle J - Jun 2019
Algehele gradering
Onvergeetlik, een vir die boeke, ons het soos Adri en Leon se kinders gevoel.
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue se terugvoer
Baie dankie Christelle vir die mooi woorde.
Julle gesinnetjie het verseker sommer net in ons harte kom klim. Divan en Ziaan is twee seuntjies met die mooiste maniere en lyk of hulle die plaas lewe so geniet het.
Ons kyk uit vir 'n volgende kuier.
Plaas liefde
Leon, Adri Miley en skapies.
Natasha M - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie mooi verblyf en vreeslike gasvrye eienaars wat raad gee om tydjie ekstra spesiaal te maak.
Manus J - Aug 2019
Algehele gradering
Rustig.
Tjaart R - Mrt 2019
Algehele gradering
Asemrowende uitsig.
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue se terugvoer
Baie dankie vir jou verslag Tjaart en positiewe terugvoer.
Ons is jammer vir die groot skrik met die pofadder in die boomstomp by jul stoep waar jul tuis gegaan het. Gelukkig kon ons hom darem gou verwyder.
Ons het 'n buitengewone warm somer gehad met temperature tot by 40° wat ongewoon is vir die Oos Vrystaat en slange in ons bergagtige dele het meer voorgekom.
Ons laat die werkers altyd oral om die chalets en leefareas inspekteer vir slange en waarsku stappers maar altyd as hul in die berge gaan stap.
Wat die reën aanbetref, het die wind vreeslik erg die aand tydens die storm gewaai en aangesien die kamer waar die reën ingelek het, 'n plat dak het, het die wind die reën onder die sinkplate ingewaai.
Ons het egter reeds dadelik daarvan werk gemaak, dankie dat julle dit onder ons aandag gebring het. Ons is altyd dankbaar vir die reën maar hoop om nie weer gou so 'n storm te kry nie.
Baie groete
Leon en Adri Swart
Yolandi V - Jun 2019
Algehele gradering
Tevrede gesin.
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue se terugvoer
Baie dankie, Yolandi! Dit was lekker om die kinderlaggies te hoor en hul opgewondenheid oor die lammetjies te ervaar.
Dis altyd goed om te hoor dat gaste lekker gekuier het.
Plaas groete,
Adri
Susan S - Okt 2018
Algehele gradering
Rus en vrede omring met natuurskoon.
Clive F - Jul 2018
Algehele gradering
Baie rustig en pragtig.
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue se terugvoer
Baie dankie Susan, ek waardeer die mooi woorde.
Pieter A - Mrt 2018
Algehele gradering
Rustig, stil, asemrowende uitsig met die beste ontvangs.
Ranko A - Jun 2018
Algehele gradering
Asemrowend en baie goeie diens!
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue se terugvoer
Beste Ranko en gesin,
Baie dankie! Julle is 'n spesiale gesinnetjie en ons sien uit na jul volgende kuier.
Groete,
Adri
Philip S - Mrt 2018
Algehele gradering
Pragtige rustige verblyf.
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue se terugvoer
Liewe Phillip,
Dit is altyd verblydend om te lees dat ons gaste hul verblyf by ons geniet!
Waardeer jou terugvoer opreg.
Ons hoop dat julle ons weer sal besoek.
Warm Groete
Adri
Judy M - Des 2018
Algehele gradering
Gemaklike atmosfeer, gasvry ontvang!
Mario F - Jun 2018
Algehele gradering
See stars.
Leoné M - Des 2017
Algehele gradering
Affi Lande is prentjiemooi!
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue se terugvoer
Liewe Hennie,
Baie dankie vir jou vriendelike woorde!
Dit was vir ons 'n voorreg om julle hier te kon ontvang!
Hoop julle kom kuier weer.
Warm Groete
Adri
Carien C - Okt 2017
Algehele gradering
Ongelooflik
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue se terugvoer
Beste Carien,
Baie dankie, ons deel graag ons stukkie hemel met julle. Hoop julle is met armsvol vrede terug!
Sien julle hopelik eendag weer.
Mooi loop,
Leon en Adri
Carel V - Sep 2017
Algehele gradering
Perfek
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue se terugvoer
Dankie Carel,
Sien gou weer, mooi loop.
Groete,
Leon & Adri
Annelize P - Aug 2017
Algehele gradering
Aangename verrassing van detail, huislikheid en netheid!
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde Annelize. Dit was vir ons n voorreg om julle te kon ontmoet. Ons hoop om julle eendag weer hier te sien.
Johannie V - Jul 2017
Algehele gradering
Wat 'n besonderse plek. Voorwaar waarde vir geld.
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Johannie,waardeer!
Rina V - Jun 2017
Algehele gradering
Perfekte, romantiese, warm atmosfeer met awesome tye.
Lees meerAffi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue se terugvoer
Liewe Rina
Ons is voorwaar geseënd om sulke wonderlike mense, soos julle, op ons pad raak te loop en kuier.
Dankie vir die mooi opbouende woorde, dit gee 'n mens net weer nuwe perspektief oor hierdie roeping.
Ceaser kyk ook al klaar uit vir julle.
Ons sien uit na julle volgende kuier en die beloofde wyntjie.
Liefde en seën
Leon, Adri en Ceaser
Tamaryn S - Jun 2017
Algehele gradering
Was great! Baie oulik, mooi en Adri het baie moeite gedoen vir ons!
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woordeTamaryn! Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Sandra M - Mei 2017
Algehele gradering
Plaas-atmosfeer.
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue se terugvoer
Liewe Sandra,
Ons is baie bly dat julle dit hier by ons geniet het.
Dankie vir die mooi boodskappie.
Ek is besig met n blog oor Ceaser op ons webwerf: www.affilande.co.za
Gaan kyk gerus daar.
Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Vriendelike groete
Leon,Adri & Ceaser
Iris O - Mei 2017
Algehele gradering
Peaceful, cosy, a happy place.
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue se terugvoer
Dear Iris, it was lovely having you here. Thank you for the kind words, it is much appreciated. We are looking forward to your next visit. Leon, Adri and Ceaser.
Irma D - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike, rustige naweek in 'n pragtige omgewing met 'n baie vriendelike gasheer en -vrou.
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue se terugvoer
Baie dankie Irma, dit was heerlik om julle te kon ontmoet. Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Groete,
Leon en Adri
Christo T - Sep 2017
Algehele gradering
Heerlik rustig en ontspanne.
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue se terugvoer
Baie dankie Christo en Laraine!
Dit was ons voorreg om julle hier te kon ontvang. Hoop om julle weer te sien,die keer in die Kliphuis.
Groete
Leon en Adri
Rene T - Mei 2017
Algehele gradering
Die verblyf by Affi Lande was vir seker een van ons beste naweke weg en ons volgende besoek by Affi Lande word reeds beplan.
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue se terugvoer
Liewe Rene
Dit was 'n voorreg om julle hier te hê.
Ons is verheug dat julle die aktiwiteite op die plaas en klein dorpies geniet het. Daar is nog 'n skatkis van besienswaardighede en aktiwiteite wat wag om ontgin te word.
Ons sien uit na jul volgende kuier.
Baie groete
Leon en Adri
Andrea P - Mei 2017
Algehele gradering
Vreedsaam in 'n pragtige omgewing.
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue se terugvoer
Liewe Andrea
Dankie vir jul kuier op Affi lande en vir jou mooi woorde.
Ons het jul geselskap en tuin wenke baie geniet.
Ons sien uit na jul volgende besoek.
Groete
Leon en Adri
Angela R - Jan 2017
Algehele gradering
Warm en praktisch ingericht.
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue se terugvoer
Dear Angela,
Thank you for your kind words.
It was an honor and a pleasure to have you here. Hope to see you and your beautiful family again one day.
Kind regards,
Leon en Adri.
Estelle V - Des 2016
Algehele gradering
Dit was awesome.
Tjaart O - Nov 2016
Algehele gradering
Vreeslik lekker gekuier!
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue se terugvoer
Liewe Tjaart,
Baie dankie vir die sterre.
Ons hoop julle kom kuier sommer gou weer.
Groete,
Leon en Adri.
Dyllan D - Nov 2016
Algehele gradering
Absoluut fantasties en asemrowend!
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue se terugvoer
Liewe Dyllan,
Dis altyd verblydend om te hoor as die gaste hulle verblyf by ons geniet.
Baie dankie! Hoop julle kom kuier sommer gou weer.
Baie groete,
Leon & Adri
Lina G - Nov 2016
Algehele gradering
Leon en Adri is so hulpvaardig en gasvry. Dit was 'n wonderlike vakansie in 'n pragtige wêreld.
Lees meerAffi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue se terugvoer
Liewe Andrew & Lina,
Baie dankie vir die pragtige woorde.
Dit is altyd baie bevredigend om gaste rond te wys as hulle dit waardeer en geniet.
Ons hoop om julle eendag weer hier te kan ontvang.
Vriendelike groete
Leon & Adri
Chris V - Nov 2016
Algehele gradering
Fantasties!
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue se terugvoer
Liewe Carolina,
Baie dankie! Dis so verblydend om te lees dat julle dit geniet het hier by ons,reenweer of sonskyn.
Kom kuier gou weer,hier is nog so baie om te sien.
Liefde groete
Leon & Adri
Leona H - Okt 2016
Algehele gradering
Beslis 'n belewenis!
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue se terugvoer
Liewe Leona en familie, wat 'n voorreg vir ons dat julle jul groot 5 hier by ons kom vier het! Dankie vir die lekker saam kuier en heerlik eet! Dit was voorwaar n belewenis en ons hoop om julle weer hier te kan akkommodeer. Baie groete. Leon & Adri
Bets V - Okt 2016
Algehele gradering
Hope vars lug, vrede, gerieflik en rustig.
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue se terugvoer
Dit is wonderlik om te verneem dat julle uitgerus kon terugkeer na julle besige skedule Bets!
Dankie vir die mooi woorde!
Hoop julle sal sommer gou terugkeer om nog meer te sien em doen.
Mooi loop.
Leon & Adri
Eh H - Okt 2016
Algehele gradering
Beste wegbreeknaweek ooit!
Lees meerAffi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue se terugvoer
Liewe Lizbe & Carla,
Baie dankie vir die uit-die-hart boodskap!
Ons wens is dat elke gas mag ervaar wat julle beleef het.
Ons sien ook met afwagting uit na julle volgende kuier.
Mooi loop.
Leon, Adri & hone kinders.
Nicolien E - Sep 2016
Algehele gradering
An amazing place!
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue se terugvoer
Dear Nicolien,
Thanks for the kind words!
Hope to see you soon again.
Kind regards
Leon & Adri
Lizette D - Aug 2016
Algehele gradering
Fantasties!
Rita V - Jul 2016
Algehele gradering
Heerlike ontspanne naweek, al wat 2 moeë siele nodig gehad het!
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue se terugvoer
Liewe Rita, baie dankie! Ons is so bly dat julle lekker kon uitrus en sakke vol vrede kon saamneem. Liefde Adri & Leon
Lukas D - Jun 2016
Algehele gradering
'n Bestemming wat alle verwagtinge oortref.
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue se terugvoer
Liewe Lukas, baie dankie! Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Vriendelike groete, Adri.
Frieda B - Jul 2016
Algehele gradering
Dit was ongelooflik, die atmosfeer, die akkommodasie en veral Adri het die verblyf vir ons so spesiaal gemaak.
Lees meerAffi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue se terugvoer
Liewe Frieda en al die ander Beukesies, baie dankie vir die pragtige woorde. Dit word opreg waardeer. 'n Mens stap partymaal die ekstra ekstra myl vir ekstra ekstra special mensies soos julle. Wonderlike gaste wat harts vriende word. Ek sien klaar uit na julle volgende kuier.
Zandre N - Jul 2016
Algehele gradering
Perfek, netjies baie mooi en eienaar is vreeslik gasvry.
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue se terugvoer
Baie dankie Zandre!
Julle is n oulike klompie jong mense bymekaar en dit was n fees om julle hier te hê.
Kom kuier sommer gou weer.
Mark B - Jun 2016
Algehele gradering
Onvergeetlike lekker gesinsnaweek!
Lees meerAffi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue se terugvoer
Liewe Mark,
Dit was vir my en Leon n voorreg om julle vir so n spesiale familie geleentheid hier te kon hê. Wat 'n pragtige klompie mense saam.
Dankie vir die mooi woorde, ons waardeer dit!
Ons sien uit na julle volgende kuier!
Mooi loop.
Adri
Carin E - Mei 2016
Algehele gradering
Uitstekende verblyf en beste waarde vir geld.
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue se terugvoer
Liewe Carin, Nelis, Carne & Madri,
Baie dankie vir die pragtige woorde. Ek waardeer dit uit my hart uit.
Dit was n absolute voorreg om julle te kon leer ken en hier te ontvang!
Ek hoop en vertrou dat dit die begin van vele kuiers gaan wees.
Mooi loop tot n volgende keer.
Amanda B - Feb 2016
Algehele gradering
Perfect place for a quiet tranquil breakaway!
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue se terugvoer
Dankie Amanda.
Was wonderlik om julle te ontmoet.
Kempie R - Jul 2016
Algehele gradering
Baie lekker.
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue se terugvoer
Liewe Kempie, baie dankie! Hoop om julle oulike klomp jong mense weer te sien. Vriendelike groete. Adri
Rene V - Mei 2016
Algehele gradering
Baie goed.
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue se terugvoer
Dear Rene,
Thank you for your kind words.
Safe travels and hope to see you again one day.
Regards
Adri
Nadia S - Mei 2016
Algehele gradering
Wonderlike wegbreek!
Lees meerAffi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue se terugvoer
Liewe Nadia,
Baie dankie vir die pragtige resensie!
Ons leef ons passie uit en dit maak mens se hart warm om te weet dit word raak gesien, geniet en waardeer deur die gaste.
Julle is n pragtige paartjie en ons hoop om julle weer hier te kan bederf.
Plaasgroete
Leon, Adri & kie
Eurika D - Feb 2016
Algehele gradering
Lekker akkommodasie. Rustig en skoon.
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue se terugvoer
Hallo Eurika,
Dankie vir die terugvoer
Ek wil regtig omverskoning vra vir die gebrek aan die stoof.Jammer vir enige ongerief.
Die chalets is nog almal nuut en julle was die eerste selfsorg gaste.Ons het egter julle behoeftes in aanmerking geneem en alles is nou ten volle toegerus.
Hoop om julle eendag weer hier te sien.
Vriendelike groete
Adri
Marieke O - Sep 2016
Algehele gradering
Pragtig en ontspanne.
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue se terugvoer
Liewe Marieke,
Ons is bly julle het lekker gekuier
Jammer as ou Ceaser bietjie gepla het.Hy het n manier om weg te loop na die Kliphuis toe.
Ons sal volgende keer sorg dat hy toe bly.
Groete
Leon & Adri
Barbara F - Sep 2016
Algehele gradering
'n Rustige wegbreek van die gejaag van die stad.
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue se terugvoer
Liewe Barbara,
Dit was so lekker om te sien hoe die kinders die plaas geniet het!
Hoop julle kom kuier sommer gou weer.
Vriendelike groete.
Leon & Adri
Lene J - Jul 2016
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue se terugvoer
Baie dankie Lene! Ons waardeer dit.
Groete. Leon & Adri
Marie P - Des 2016
Algehele gradering
Wonderlike rustigheid en vrede!
Lees meerAffi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue se terugvoer
Liewe Marie,
Dankie vir jou mooi verslag, ons waardeer dit.
Dit is altyd verblydend om te hoor dat ons gaste ons plekkie geniet sowel as die pragtige natuurskoon.
Dit is moontlik om reg langs die Hartbees huisie te parkeer. Ons hoop om julle weer eendag hier te kan ontvang.
Vriendelike groete,
Leon en Adri.
Irma V - Okt 2016
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier en dit is die plek waar gasvryheid welig groei.
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue se terugvoer
Liewe Irma,
Dankie! Ek is bly julle het dit geniet en dat julle ons vrede kon ervaar in die berge.
Ek hoop ons sien julle weer.
Liefde groete
Leon & Adri
Anika D - Jul 2016
Algehele gradering
Pragtig en kunstig gemeubileer in 'n asemrowende mooi omgewing!
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue se terugvoer
Baie dankie Anika! Hoop ons sien julle weer.
Groete
Adri & Leon.
Dalene D - Mrt 2016
Algehele gradering
Vrede en rus vir die siel. Dankie vir julle gasvryheid en vriendelikheid.
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue se terugvoer
Baie dankie Dalene en familie! Heerlik om julle hier te kon ontvang.
Pieter V - Aug 2016
Algehele gradering
Netjies, professionele diens
Talitha O - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam, baie rustig, skoon en netjies.
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue se terugvoer
Hallo Talitha,
Baie dankie.Hoop ons sien julle eendag weer.
Groete
Adri
Affi lande
Monique B - Feb 2016
Algehele gradering
Baie lekker in 'n stil en ontspanne omgewing.
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue se terugvoer
Baie Dankie Monique!
Hoop om julle weer te sien.
Anonieme gas - Jul 2016
Algehele gradering
Elsa S - Nov 2016
Algehele gradering
Vriendelike eienaars.
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue se terugvoer
Liewe Elsa
Baie dankie vir jou verslag. Ons is bly julle het die tydjie geniet.
In ons beskrywing word daar verduidelik dat daar nie 'n yskas is nie. Ons is egter besig om daaraan te werk en opsies te oorweeg vir 'n solar of gas yskas.
Dankie vir die aanbevelings. Ons sal ook kyk na 'n onderdak kombuis, ons wil egter nie die bos gevoel in die natuur verloor nie.
Die kwaliteit bed en beste linne in die houthut en private groot tuin, bepaal hoofsaaklik die tarief wat heeltemal inlyn is met ander soortgelyke akkommodasie.
Ons hoop om julle weer te kan ontvang met al julle aanbevelings.
Vriendelik groete
Leon en Adri
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Affi Lande Guest Farm, R26, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang